Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Loft Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir De Loft Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Chris N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris N

Het gebly by De Loft Guesthouse vir besigheid.

Sien sterre.

John V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John V

Pleasant stay.

Pleasant stay in a beautiful decorated room with air con and heating. Good breakfast and kind staff.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Aangename verblyf.

Aangename verblyf in 'n pragtig versierde kamer met lugversorging en verwarming. Goeie ontbyt en vriendelike personeel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Erika E - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika E

Baie aangenaam, Marilyn was baie vriendelik en het ons tuis laat voel van die begin af.

Ons verblyf by De Loft Guesthouse was baie aangenaam. Ons was vriendelik ontvang en dadelik tuis laat voel. Die kamer was baie netjies en gerieflik. Ons het die ontbyt vreeslik geniet. Sal definitief weer by De Loft Guesthouse bly as ons weer in Piet Retief oornag.

Ronél V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronél V

Pragtige kamer met alles wat jy nodig het!

Heerlik gebly. Vriendelik en baie gasvry! Baie welkom gevoel! Heerlike ontbyt.

Lynette C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette C

Ons was vriendelike ontvang en het heerlik gekuier by De Loft Guesthouse.

Die kamer was pragtig en baie skoon. Die gesin is ongelooflike vriendelik en ek sal beslis weer van die gastehuis gebruik maak.

Ansie V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V

Net een woord - fantasties!

Voorwaar die beste en mooiste oornagplek in en om Piet Retief! Sal dit met beslis aanbeveel as 'n móét vir oornagverblyf! Van al die oornagplekke wat ons al gebruik het is De Loft by verre die beste ooit!

Stina B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stina B

Gasvryheid en luukse bederf.

Pragtige kamer; baie mooi tuin. Heerlike groot stort. Wonderlike gasvryheid.

Esther J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esther J

Ons het heerlik gebly by De Loft.

Dis sentraal baie skoon en ons het heerlik geslaap. Ons het soos familie gevoel.

Servaas V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Servaas V

Pragtig ingerig en baie mooi, skoon en netjies.

Ons was baie beïndruk met De Loft Guesthouse en sal dit weer gebruik as ons na ons RCI tyddeel in St Lucia gaan. Ons sal ook nie huiwer om dit aan te beveel aan familie en vriende nie.

Inge D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Inge D

Gasvry, netjies en stylvol.

Ons het heerlik gebly by die De Loft en sal vir seker weer daar oornag as ons in die rigting ry.

Willie P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie P

Warm ontvangs en persoonlike aandag deur die eienaars.

De Loft Guesthouse neem jou terug na toeka se tyd. Die dekor is stylvol en wel deurdink.

De Loft Guesthouse se terugvoer

Goeie Dag Willie

Baie dankie dat julle hier by De Loft Gastehuis oornag het. Ons hoop ons sien julle gou weer.

Groete
Marinda

De Loft Guesthouse
Leon V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V

Pragtige plek.

Nie net mooi nie, alles werk, fantastiese badkamergeriewe, en goeie diens. Ontbyt was heerlik met groot verskeidenheid.

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Residensiestraat 3A, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHdLLTSQ9AEOedU6NBGVgAh52yCxIiKBdIk4gmU15p1NQsBuP3F?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 3A Residensie Street Piet Retief 2380 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.99747 30.800787

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang