Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Lusthof Guest Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 86 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Maryna S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Pragtige plek en rustigheid. Baie lekker gekuier. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy Z
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

'n Fees vir die oog! Die uitsig is asemrowend. Lekker bederfies gekry en lekker gebly. Dalk 'n afdakkie oorweeg by die braai-area vir as dit reën en mens buite wil kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kirstyn S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Annelie is a superhost. Absolutely stunning to experience a working farm! The view is spectacular and the handmade jam and jars of every breakfast type you could think of were so thoughtful. Don't even get me started on the fresh flowers from the gardens.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
De Lusthof Guest Farm
Kirstyn, thank you so much for the beautiful review you gave me. I am so blessed to have guests like you.

Willem L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2024

Salf vir mens se siel. Die pragtige natuurskoon was salf vir ons siel! Wat 'n voorreg om die mooi omgewing te kon beleef!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Charles S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Value for money. Awesome location, friendly staff. Absolute peace and quiet!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Maggie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

Rustig pragtige natuur skoon, vriendelike diens. Beautiful surroundings, friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mariana E
Kort verblyf
3.6
Aug 2024

Bietjie teleurgesteld. Die arbeiders se woning reg langsaan is baie verniel en raserig, motor parkeer ver van die woning met onverwagte trappe, baie moeilik met ouer mense. Plaveisel is baie ongelyk, veral by die braai, en die braaier is bietjie ongemaklik. Sonkraglig is 'n hindernis in die woning, en die kaggel is vervang met 'n elektriese verwarmer, baie hartseer. Ons sou graag die keuse van 'n TV verkies.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Reinhardt H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Fantasties. Als was uitstekend, Annelie was ontsettend vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Rustig met ongerepte skoonheid. Die detail laat jou dadelik tuis voel. Van vars blomme oral in die huis tot tuisgebakte verrassings in die spens. Die perseel is baie netjies en skoon met 'n lieflike tuin. Asemrowende uitsig oor die berge. Die gasheer en gasvrou laat jou voel soos familie. Die personeel verwelkom jou met vriendelike glimlagte. Die huis is goed toegerus vir selfs die koue winters met gansdonsduvets, komberse en verwarmers. Glo vas hierdie is die Vrystaat se "best kept secret"!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelie
De Lusthof Guest Farm
Hallo Sonja, jy is ‘n engel. Baie dankie vir die mooi terugvoer wat jy geskryf het. Die gastehuis is so stil en net toe ek begin twyfel wat is fout hier, toe kom jou boodskap. Dit is vir my 'n riem onder die hart en beteken regtig baie. Nogmaals dankie, hoop ons sien julle gou weer. Groete Annelie

Ciska V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2023

Breathtaking and peaceful. The scenery is breathtaking and it is tranquility for the soul.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 86

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Lusthof Plaas, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhjMWEyMGZkLTkwZmEtNDY3Ni04YWNkLTY4OWJkYTI1MzQwZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 86 5 1 5 The farm Lusthof Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.576240805447 28.362795515418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang