Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Lusthof Guest Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 86

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 86 resensies vir De Lusthof Guest Farm
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Maryna S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna S

Pragtige plek en rustigheid.

Baie lekker gekuier. Vriendelike diens.

Judy Z - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy Z

'n Fees vir die oog!

Die uitsig is asemrowend. Lekker bederfies gekry en lekker gebly. Dalk 'n afdakkie oorweeg by die braai-area vir as dit reën en mens buite wil kuier.

Kirstyn S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirstyn S

Annelie is a superhost.

Absolutely stunning to experience a working farm! The view is spectacular and the handmade jam and jars of every breakfast type you could think of were so thoughtful. Don't even get me started on the fresh flowers from the gardens.

De Lusthof Guest Farm se terugvoer

Kirstyn, thank you so much for the beautiful review you gave me. I am so blessed to have guests like you.

De Lusthof Guest Farm
Willem L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem L

Salf vir mens se siel.

Die pragtige natuurskoon was salf vir ons siel! Wat 'n voorreg om die mooi omgewing te kon beleef!

Charles S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charles S

Value for money.

Awesome location, friendly staff. Absolute peace and quiet!

Maggie N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maggie N

Quiet beautiful nature clean, friendly service.

Beautiful surroundings, friendly host.

Mariana E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Mariana E

Bietjie teleurgesteld.

Die arbeiders se woning reg langsaan is baie verniel en raserig, motor parkeer ver van die woning met onverwagte trappe, baie moeilik met ouer mense. Plaveisel is baie ongelyk, veral by die braai, en die braaier is bietjie ongemaklik. Sonkraglig is 'n hindernis in die woning, en die kaggel is vervang met 'n elektriese verwarmer, baie hartseer. Ons sou graag die keuse van 'n TV verkies.

Reinhardt H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhardt H

Fantasties.

Als was uitstekend, Annelie was ontsettend vriendelik en behulpsaam.

Sonja P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja P

Rustig met ongerepte skoonheid.

Die detail laat jou dadelik tuis voel. Van vars blomme oral in die huis tot tuisgebakte verrassings in die spens. Die perseel is baie netjies en skoon met 'n lieflike tuin. Asemrowende uitsig oor die berge. Die gasheer en gasvrou laat jou voel soos familie. Die personeel verwelkom jou met vriendelike glimlagte. Die huis is goed toegerus vir selfs die koue winters met gansdonsduvets, komberse en verwarmers. Glo vas hierdie is die Vrystaat se "best kept secret"!

De Lusthof Guest Farm se terugvoer

Hallo Sonja, jy is ‘n engel.
Baie dankie vir die mooi terugvoer wat jy geskryf het.
Die gastehuis is so stil en net toe ek begin twyfel wat is fout hier, toe kom jou boodskap.
Dit is vir my 'n riem onder die hart en beteken regtig baie.
Nogmaals dankie, hoop ons sien julle gou weer.

Groete
Annelie

De Lusthof Guest Farm
Ciska V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ciska V

Breathtaking and peaceful.

The scenery is breathtaking and it is tranquility for the soul.

Andre D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D

Asemrowende uitsig.

Regte plaaservaring. Vriendelike diens, vars blomme, konfyt ens. Selfoonopvangs beperk. Tydens reënseisoen kan die plaaspad 'n uitdaging bied.

Jessica V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica V

Rus en vrede.

Dit was ons tweede besoek aan De Lusthof en ons hoop om weer te gaan. Die stilte, rus en vrede omhels jou. Ons geniet die skape wat in die oggend verby die huis loop en dan weer later in die dag voor die huis wei. Die landskap is werklik pragtig. Dit is beslis wat ons dropsmense nodig het.

Marie V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V

Die mooiste uitsig, en heerlike tuisgemaakte konfyt en beskuit.

Pragtige tuin wat mens roep om piekniek te hou en die lieflike uitsig te waardeer. Waar mens wegkom van die gejaag en die natuur inasem.

Isak L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Isak L

Pragtige natuurskoon. Rustige plaasatmosveer.

Indien jy opsoek is na rustigheid en 'n prentjiemooi uitsig, dan is hierdie gastehuis ideaal.

David H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David H

Rustig en sprokie mooi.

Die rus en vrede is die moeite werd en al die nodige geriewe is beskikbaar om die tyd te geniet.

Vic C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vic C

Rustig, stil, pure plaas.

Plaashuis netjies, pragtige uitsig op berge, plaasgeluide, netjiese tuin, goed ingerig vir koue. Meer as goed genoeg om lekker te ontspan.

Charles H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles H

Kom ontspan hier.

Weg van die stad met net die natuur wat jou besig hou.

Labuschagne C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Labuschagne C

Sal definitief weer gaan kuier!

Sal moet teru gaan om alles te gaan sien. Twee dae is te min.

Willemien M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willemien M

Pragtige, rustige atmosfeer. Rus vir jou siel.

Plaas is pragtig met 'n asemrowende uitsig. Annelie doen soveel ekstra moeite van die vars blomme orals, groot verskeidenheid graankos, heerlikste beskuit, vars melk so van die koei af en flessie met die lekkerste konfyt tot pragtige versorgde tuin. 5-ster-gasvryheid! Hier wil ons lank bly!

Michael P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael P

Pragtige, rustige plaashuis tussen die Maluti berge

Baie dankie Annelie vir die heerlike kuier. Die huis is so pragtig en ten volle toegerus. Die uitsig op die plaas en die Malutiberge is asemrowend. Ons het die plaasatmosfeer baie geniet. Die plaasmelk was heerlik. Ons het dit baie geniet, ons het lekker gerus en sal beslis weer kom kuier.

Minx A - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minx A

Juweel tussen die berge.

Lusthof is so 13 km buite Clarens geleë, tussen asemrowende berge. Ons verblyf was 'n heerlike wegbreek van die 'hamster-wheel' waarin ons ons tans bevind, midde die Covid-pandemie. Daar is geen seinopvangs op die plaas nie, tensy jy onder die groot akkerboom staan, wat ons baie goed gepas het. Die huisie is goed gemeubeleer en daar is alles wat jy benodig - jy moet net jou kos saambring. 'n Mens kan heerlik gaan stap op die werkende plaas en selfs na al die besienswaardighede gaan kyk. Ons sal definitief weer gaan kuier - en dit was met 'n swaar hart dat ons hierdie lushof verlaat het.

Matty S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matty S

Sielerus in die hart van die berge om die nuwe jaar in te sien.

'n Besondere mooi welvarende plaas in 'n waterryke vallei omring deur berge. Die plaashuis is keurig toegerus. Ons behoeftes is in alle opsigte geakkommodeer. Na genoeg aan Clarens en Golden Gate om 'n draai te maak, maar ver genoeg om die absolute stilte en vrede te geniet.

De Lusthof Guest Farm se terugvoer

Baie dankie, Matty, vir die pragtige resensie, ek wardeer dit en daarom streef om te verbeter.

Vriendelike groet,
Annelie

De Lusthof Guest Farm
Gert P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert P

Ruim, goed toegeruste huis. Omgewing is pragtig.

Pragtige, ruim goed toegeruste huis. Omgewing is baie mooi en mens kan regtig afskakel en ontspan.

Leon O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon O

Fantastiese rustige natuur atmosfeer met goed ingerigte huis!

Sal beslis weer gaan kuier. Rus vir die siel.

Lynette R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette R

Awesome, rustige plaas.

Ons het ons kuiertjie baie geniet. Sal graag weer gaan kuier. Gasvryheid uit die boonste rakke.

Annemarie P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie P

Ons het heerlik in stilte in die Oos-Vrystaatse natuurskoon ontspan op 'n mooi plaas.

Die gasheer en gasvrou was verwelkomend en gaaf. Daar was alles wat ons nodig gehad het vir 'n paar dae se ontspan en dis gerieflik geleë tussen Clarens en Fouriesburg. Heerlik tussen die berge en saans onder 'n helder sterrehemel by 'n braaivleisvuur indien die weer dit toelaat. In die winter sal die sneeubedekte bergpieke seker pragtig wees en daar is genoeg warm komberse en verwarmers vir snoesig wees.

Mariana F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana F

De Lusthof Guest Farm is 'n lieflike plaas met voortreflike gashere.

Aangesien ons nie in die dorp, Clarens, self wou bly nie, was De Lusthof Guest Farm net die antwoord vir 4 moeë en Covid-sat Johannesburgers. Die Vrystaat het baie reën gehad en dit was onmoontlik om oor die laagwaterbruggie te kon kom. Die Caledonrivier het sterk gevloei en ons was heel benoud. Ons gasvrou het ons voortdurend op hoogte van die stand van die watervloeisake gehou. Haar seuns het ons gehelp om die bruggie oor te steek deur ons met hulle Landcruiser deur te tou. Ons is heerlik verras met die lieflike en ruim sandsteenhuis. Die uitsig lyk soos 'n Pierneef-skildery. Die rustige gewei van melkbeeste het ons dadelik laat tuis voel. In die yskas was twee koue liters plaasmelk en vir die eerste keer in 'n baie lang tyd het ons vars plaasmelk gedrink. Al die koekieblikke was vol tuisgebakte beskuit en koekies. Muesli en ontbytgraan is ook tot ons beskikking gestel. 'n Mens het deurgaans die teenwoordigheid van 'n knap gasvrou aangevoel. Die volgende dag het haar man en werkers dadelik aan die plaaspad gewerk om te verhoed dat ons sou vassit en dit begaanbaar gemaak as ons dorp toe sou wou gaan. Dit het baie gehelp dat ons met twee Isizu-bakkies gegaan het. Om die teerpad te bereik neem ongeveer 15 minute en tot in Clarens 'n verdere 10 minute. Die pad tot in die dorp het nooit te lank gevoel nie, aangesien hierdie deel van die Vrystaat asemrowend mooi is. Ons het baie gestap met die twee honde. Aanvanklik het die plaasdiere hulle ontstel, maar hulle het die plaas en oopte baie geniet. Die kinders het elke oggend fietsgery en met elke asemteug die vars plaaslug ervaar. As ons weer hierdie deel van ons land wil besoek, sal ons definitief net hier wil vertoef en geen ander plek nie. En dit moet ook vir langer wees as net 4 nagte! (Ten minste 7).

Annelene D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelene D

Rus en vrede vir die siel

Pragtige skoon huis met die lekkerste beskuit denkbaar.

Michael E - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael E

Peaceful and relaxing venue.

What an awesome stay. It was really peaceful. The accommodation was clean. I used the opportunity to photograph the milky way. Unfortunately, there was no internet or cellular connection for my apps so I could plan more for night photography. But the point of getting away and relaxing worked like a treat.

Ria N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria N

Pragtige historiese huis met moderne geriewe. Linne is besonder goed en uiters skoon. Pragtige natuurskoon en baie stapplek.

Aandag word aan detail gegee, soos vars blomme in verskeie vertrekke, heerlike beskuit, plaasmelk en ontbytkosse word verskaf. Mens voel baie welkom.

Leon W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon W

Pragtige natuur en gerieflike verblyf.

Het die verblyf baie geniet in die pragtige omgewing.en werkende plaas. Het die vars melk geniet wat ons gekry het met ons aankoms, asook die huis was baie gerieflik met pragtige uitsig. Sal vir seker weer daar bly.

Rex A - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rex A

A most pleasent stay in absolute tranquility.

Our stay was a most pleasent stay on a working farm with all the necessities being provided. We also enjoyed the outside adventures on the farm. Heavy rains prevented us going to the historic caves. We will be back to see the caves.

Fanie V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie V

Rustig, netjies en mooi uitsigte!

Maak seker jou voertuig kan 'n grondpad hanteer. Huisie staan reg langs ander mense se huisies en daar is skaars selfoonsein. Mooiste uitsig en baie mooi staproetes. Huisie is groot met baie kuier spasie. Huisie was netjies en Anneli het vir ons baie lekker beskuit, melk en pap gelos. Ons het lekker ontspan en vars plaaslug geniet! Dankie!

Roy M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy M

Peaceful, beautiful, relaxing. A perfect getaway from the city.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustig, mooi, ontspannend. 'n Perfekte wegbreek uit die stad.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Louwrian V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwrian V

Pragtige omgewing. Rustigheid van 'n plaas.

Was my tweede keer by De Lusthof. Heerlike, rustige plaasatmosfeer. Skoon en netjiese huis met komplimentêre plaasmelk en beskuit. Selfoon-ontvangs is baie swak tussen die berge, maar dit maak dit juis die perfekte wegbreekplek!

Francois V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Dit is ideaal vir die siel om te rus en weer perspektief op die daaglikse gejaag te kry.

Die plaashuis met sy koolstoof het die nostalgie na eenvoudiger dae aangewakker. Alles was netjies en op sy plek. Die plaasmelk heerlik en die eetgoed uit die boonste rakke. Die gebrek aan TV was hemels en het ons liewers na die sterre laat kyk en laat praat oor dinge wat nie voor die TV gepraat word nie. Ons was glad nie lus om te ry nie. Baie dankie, Annelie - ons kom gou weer.

De Lusthof Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige terugvoer, dit maak dit vir ons weer die moeite werd om aan te hou met die gastehuisie. Daar is tye wat dit so stil is dan weet ek nie of ek moet aangaan nie, maar dit is vir mense soos julle, sal ek dit beslis doen. Baie dankie.
Vriendekike groete,
Annelie

De Lusthof Guest Farm
Gert S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert S

Heerlik gerus op die plaas.

Verblyf was netjies en skoon met 'n lieflike plaasnatuurskoon.

Lasea B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lasea B

Asemrowende uitsig!

De Lusthof is die perfekte wegbreek naby Clarens. Die ligging is onverbeterlik! Omdat dit weg is van die gedruis van die dorp, vind 'n mens ware rus hier.

Thinus P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus P

Ons het heerlik gebly!

Die pragtige ligging, netjiese, gerieflike verblyf teen 'n baie billike prys en vriendelike diens maak dat ons weer en weer op De Lusthof sal wil gaan oorbly. Baie dankie vir 'n aangename week.

Nico D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico D

Lekker plekkie vir 'n naweek. Huisie is stylvol en baie netjies.

Ons het die kort kuiertjie baie geniet, een dag gestap tot bo op die berg - uitsig was asemrowend. Werkers bly wel naby die huisie maar dit het glad nie gepla nie.

Johannes E - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes E

Rus en vrede afgesny van die wêreld se probleme.

Dis baie geskik vir die van ons wat uit die stad will vlug!

Yvonne B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne B

Awesome.

Oulike plek, sal weer gaan.

Anel V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel V

Ideale wegbreek.

De Lusthof Guest Farm is ideaal geleë op 'n werkende plaas, tussen die berge. Alles was baie mooi skoon en netjies. Daar is baie stap-/fietsryplek sodat dit nie nodig is om iewers heen te ry nie. Ons het met ons aankoms vars plaasmelk gekry, wat vir die stadsjapies 'n aangename verrassing was. Ons sal vir seker wil teruggaan.

De Lusthof Guest Farm se terugvoer

Anel,
Baie dankie vir die mooi terugvoer wat jy gestuur het, ek waardeer dit opreg.
Jammer ons kon julle nie ontmoet die naweek nie, dit was net bietjie dol hier by ons,

Vriendelike groete van die plaas.

Annelie

De Lusthof Guest Farm
Alexandra S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexandra S

Stunning location.

We loved our stay at the farm, the accommodation is very neat, clean and comfortable. We appreciated the long walks in peaceful surroundings and beautiful views. There is very limited mobile phone signal available and responses from the owner maybe delayed as a result of this.

Jason B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason B

Beautiful and relaxing.

We really enjoyed our stay at Die Lusthof Guest Farm. The surroundings are beautiful and so peaceful. The children loved it. Really nice touch was the fresh milk, rusks, jam and a variety of cereals. Accommodation really comfortable and clean. We will be back soon.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Mooi en ontspannend.

Ons het dit regtig geniet by De Lusthof Guest Farm. Die omgewing is mooi en so rustig. Die kinders was mal daaroor. 'n Oulike ekstra was die vars melk, beskuit, konfyt en 'n verskeidenheid graankosse. Verblyf is regtig gerieflik en skoon. Ons sal binnekort terug wees.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Chignet M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chignet M

Rustig, privaat en pragtig.

Uitstekende plek om te ontspan en weg te kom van als. Pragtige uitsig, wonderlike gasvrou en diere oral om jou.

Sintiche M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sintiche M

Beautiful, peaceful and relaxing.

We had a wonderful stay! Beautiful setting and the kids loved all the farm animals. Definitely recommend it to anyone.

Rouve M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rouve M

Absoluut fantasties. Rustig.

Wat 'n aangename plek. Ver van die stad se lawaai. Niks wat pla nie. Natuur skoon en veilig. Sal weer daar gaan bly. Mooi huisie met alles wat mens benodig. Koolstoof was die beste vir die koue. Baie dankie Annelie, plekkie is pragtig.

De Lusthof Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Rouve, ek wardeer die terugvoer, ons is so bly as die gaste gelukkig is. Hoop ons kan julle ontmoet as julle mootlik weer kom, was bietjie deurmekaar hier by ons gewees die naweek, wou julle graag sien.

Groete,
Annelie

De Lusthof Guest Farm
Eddie E - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie E

Pragtige uitsig en heerlike stilte. Jou siel word verryk deur die skepping van onse Here!

Dankie vir die rustige atmosfeer wat ons kon beleef. Dankie vir die vars melk, beskuit en konfyt uit die boonste rakke. Dankie ook vir die pragtige blomme wat elke vertrek asook buite die huis versier. Julle is puik.

Chris P - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris P

Heerlike rustigheid in 'n pragtige omgewing.

Pragtige huisie wat goed toegerus is. As jy in pragtige natuurskoon wil ontspan, is dit die plek vir jou.

Elmie F - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmie F

De Lusthof is 'n asemrowende mooi en netjiese plaas waar mens kan tuis voel en tot sielerus kan kom.

Ideale ontsnapping vir die plaaskind wat deur die stadslewe vasgedruk word.

Angela R - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Angela R

Amazing place to stay. Will definitely go again.

Peaceful, perfect break away. Stunning views and beautiful cottage in a lovely area. Everything was just perfect.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ongelooflike plek om by te bly. Sal definitief weer gaan.

Vreedsaam, perfekte wegbreekplek. Asemrowende uitsigte en 'n pragtige kothuis in 'n lieflike omgewing. Alles was net perfek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Johan En Rika V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan En Rika V

Geen TV, geen selfoon-ontvangs - Hemel op aarde!

Op die dag wat ons sou arriveer is ons gebel en gevra of ons dalk voor twee in die kamer wil ingaan. Alhoewel ons eers na twee daar aangekom het was dit 'n verrassing om die oproep te ontvang. Die huis het slaapplek (beddens) vir 6 mense in twee kamers. Daar is 'n lekker braaiplek buite en 'n groot tafel om etes onder die bome te geniet. As jy net wil chill is De Lusthof net die plek. Ek wens ons kon ten minste 'n week daar vertoef.

De Lusthof Guest Farm se terugvoer

Johan

Baie dankie vir die terugvoering, ek wardeer dit baie. As die gaste gelukkig is, is almal op die plaas ook gelukkig.

Groete
Annelie

De Lusthof Guest Farm
Heinrich H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich H

Asemrowende uitsig met die geluide van 'n plaas wat karakter gee.

Aankoms en verwelkoming was uitstekend. Baie ekstra gasvryheid d.m.v. ontbyt en melk wat verskaf is. Die naweek en uitsig was asemrowend en natuur onbeskryflik.

Annatjie V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie V

Onbeskryflik mooi

Dit was die heerlikste naweek ooit. Die uitsig is fantasties en die plek was besonders mooi skoon. Dit het dadelik 'n indruk gemaak. Ek sal die plek vir enige iemand aanbeveel. Ek sal net aanbeveel dat daar 'n TV beskikbaar sal wees as daar gaste kom, maar ja, die stilte was iets anders.

Cornel D - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel D

Rustige atmosfeer, pragtige uitsig, kan ver sien en lekker stap.

Pragtige, netjiese en skoon kothuis. Ten volle toegerus met 'n uitsig wat jou siel laat rus. Ons is lekker bederf met vars plaasmelk. Ons sal beslis weer hierdie plekkie besoek.

Owen D - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Owen D

Mooi rustige omgewing.

Die eerste indrukke met die werkshuise reg langs jou laat mens wonder of dit so rustig gaan wees. Behalwe die kinders wat speel in die dag, was daar geen steurnis nie. Mens moet onthou dit bly 'n werkende plaas. Gaan verseker terug. Dalk net vir die gaste voor die tyd sê waar hulle mag en nie mag loop nie.

Thinus B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus B

Dankie. Heerlik gekuier. Omgewing pragtig.

Dankie vir die vars melk, heerlike beskuit en ontbytgraankosse. Die mense langs die gastehuis was baie luidrugtig.

Andre S - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S

Heerlik met onverwagte bederf met allerlei heerlike eetgoed en vars melk.

Die mooiste uitsig vanaf die huis en 'n ongelooflike mooi omgewing. Sal enige tyd weer hier bly.

Leon S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon S

Baie geniet.

Mooi geleë tussen die berge op 'n aktiewe plaas. Die melk is die beste. Selfoonontvangs is 'n probleem, so maak net seker alles is gereël. Ons het na donker arriveer en kon nie die opsigteroom opspoor nie. Maar ons het later reggekom en verder lekker gebly. Grondpad kan pla as jy 'heilig' is op jou motor. Kan dit vir enigeen aanbeveel.

De Lusthof Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die mooi kommentaar wat julle gestuur het, ons is jammer or die ongerief met aankoms.
Groete
Annelie

De Lusthof Guest Farm
Estelle N - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle N

Baie lekker en rustige plekkie ─ heerlik ontspan.

'n Baie lekker plaas om op te kuier. Die verblyf is baie goed toegerus met 'n baie mooi uitsig. Die enigste nadeel is die werkers wat baie naby bly en wel luidrugtig is, maar die feit dat jy op die mooi plaas kan stap maak op daarvoor.

Gretha K - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gretha K

Die uitsig is verstommend mooi.

Die huisie is netjies en gerieflik ingerig. 'n Mens kan hier waarlik ontspan. Bethlehem is nie ver as by dalk iets nodig het.

Leane D - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leane D

Ontspannend!

Heerlik gekuier. Sal volgende keer langer bly. Uitsig is pragtig.

Chantanie S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantanie S

Ongelooflik mooi!

Baie mooi plek! Herinneringe wat ons nie sommer gou sal vergeet nie! Die plaaswerkers raas ongelukkig net so bietjies te veel in die aande. Die beste uitsig en verskriklik netjies! Tannie Annelie was baie gasvry en die koekies, beskuit en melk was een van die toppunte! Sal beslis weer besoek!

De Lusthof Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir julle vriedelike en goeie terugvoer, ek wardeer dit opreg en gee ons weer nuwe moed vir meer uitdagings!

Groete
Annelie

De Lusthof Guest Farm
Theuns V - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns V

Rustige omgewing, maar naby genoeg aan Clarens om vinnig by restaurante en winkels uit te kom.

Die huis is toegerus met alles wat nodig is en die natuur is asemrowend mooi. My verwagting was ver oortref. Uitstekende waarde vir geld.

Jessica V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica V

Ons het die rustigheid en die natuurskoon vreeslik geniet. Baie dankie aan die eienaars dat hulle die plaas met gaste deel.

Wat 'n wonderlike ervaring. Ons sal dit beslis by almal aanbeveel. Die rustigheid en die natuur is fantasties. Alhoewel ons meeste van ons tyd in die dag buite spandeer het, is die huis binne baie goed toegerus en netjies met baie spasie. Die ekstra moeite wat gedoen word deur vars melk, beskuit, konfyt, ontbytgraan en vars blomme in die huis te sit, maak dit baie spesiaal. Omrede daar geen TV is nie, het ons 'n klein radio saamgevat om rugby te luister. Ons het gestap en baie tyd op die grasperk spandeer om na die skape se doen en late te kyk.

Audrey B - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey B

Awesome!

DeLusthof had an amazing view, it is peaceful. Very good for the soul! Lovely place to stay with friendly owners and staff. I will recommend it if you want to get away from it all. Amazing hikes! We will definitely be back.

Didi B - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Didi B

Heerlike wegbreek in die mooiste landelike natuur. Netjiese woning, goed toegerus.

Warm ontvangs met aankoms. Dit was'n heerlike wegbreek naweek om te geniet in die natuur. Annelie het aan elke klein detail gedink om haar plaashuis in iets besonders te omskep vir elkeen wat daar tuisgaan en ek kon sommer verlang na my eie kinderdae op my ouers se plaas. Volgende keer verken ons die staproetes!

Herman S - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman S

Heavenly views. Great climate. Best day hike ever.

The only let-down was the littering at the heritage sight, but it is not the farm owners' fault. The local residents could be asked to be a bit quieter.

Willem V - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Beste plekkie nog!

Sien die sterre.

Petro B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petro B

Baie lekker, netjies en soo rustig en baie gul ontvangs.

Heerlik gebly en baie vriendelike diens ervaar.

Charlotte Z - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
4/5
Charlotte Z

Stunning view!

See the stars.

Karien V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Karien V

Pragtige omgewing, ruim huis, goed ingerig.

My man was baie ongelukkig oor die visvang wat geadverteer is. Ek het gebel om seker te maak dat daar wel kunsvlieghengel in die rivier is en dit is bevestig. Wat toe nie die geval is nie. Die poele waar daar gewoonlik gevang kan word, is te vlak hierdie tyd van die jaar. 'n Beplande vlieghengel-naweek was 'n reuse frustrasie vir hom. Die res van die gesin het die dorp en omgewing baie geniet.

Esme G - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme G

Ongelooflike vakansie!

Fantastiese verblyf wat sterk aanbeveel kan word - mooiste natuurskoon met gerieflike verblyf!

Eddie W - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie W

Stunning place with warm welcome and lovely "plaas melk". Will go back any time!

This is an amazing place, great views and a very warm welcome. Peace and quiet and very well appointed with all one needs for a visit of rest and relaxation.

Herman V - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V

Baie oulik!

Ons het die melk en die beskuit vreeslik baie geniet! Die stap in die berge was asemrowend en die koeie is baie oulik! Pragtige plekkie en pragtige omgewing. Sal definitief weer kom!

Maria Johanna L - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria Johanna L

Pragtige plek met 'n netjiese en gerieflike huis.

Baie dankie aan Annelie vir hul vriendelike ontvangs, asook die heerlike plaasprodukte en al die bederfies wat ons in die huis ingewag het. Dit was 'n heerlike verrassing. Huis in mooiste omgewing met berge rondom. Heerlik gewees om met voëlgesang wakker te word. Dankie ook aan Arend vir heerlike vars melk en sy hulp en sy interessante vertelling van die melkery, ens. Sal beslis weer daarheen gaan indien moontlik.

Rentia P - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia P

Warm verblyf tydens 'n koue en winderige naweek!

'n Lieflike uitsig, stil, rustig en genoeg tyd om my siel kans te gee om op te vang. Baie dankie vir alles. Die huis was reg vir gaste met vars beesmelk, tuisgebakte beskuit en konfyt. Die beste was die koolstoof wat 100% werk en alles lekker warm gemaak het. Ons sal graag weer hier wil bly!

Mariette V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette V

Heerlik en rustig - net soos ons gehoop het dit sou wees!

Sien die sterre hieronder.

Cecile R - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile R

Kan dit vir enigiemand aanbeveel.

Sien die sterre hieronder.

Simone H - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone H

It is a window looking into paradise

The silence and beauty of nature and freedom - of being able to walk straight from the spacious and cosy cottage in all directions - gave us 8 days of bliss!

Tina R - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina R

Lekkerder as lekker!

Ek kan die plek aanbeveel. Dit was van die begin tot einde net een groot plesier. Die plek was netjies en skoon. Ons is bederf deur die eienaars (Anneli en Neels) met blomme, beskuit en vars appels, en het sommer lekker saam gekuier en alles gesien op hulle plaas ... Heerlik gestap en net die rustigheid geniet en die pragtige natuur!

Julene B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julene B

Dis 'n pragtige omgewing. Baie netjiese huis. Ons was vriendelik ontvang en kon gaan kyk hoe word die koeie gemelk word.

Ons het baie lekker gebly. Die skape met hulle lammertjies was te oulik om dop te hou. Ons was gewys hoe die koeie gemelk word. In die aand het ons speletjies gespeel, want daar is nie TV of opvangs vir 'n laptop nie. Dit is 'n ideale plek om te "bond" en uit te rus. Daar was heelwat beurtkrag, maar die huis is toegerus met 'n gasstoof en braaigeriewe so ons kon nog steeds kos maak. Ons het heerlike ontbytpap, vars plaasmelk, beskuit en konfyt gekry. Dit was heerlik. Pragtige omgewing en staproetes.

Willem N - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem N

Baie lekker!

Ons het dit geniet. Versorging van die eienaars is baie goed.

Chantelle D - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle D

'n Fantastiese uitsig! Dit was baie lekker en snoesig teen die koue!

Die blyplek was baie netjies en skoon. Ons was mal oor die vars beesmelk, en die heerlike beskuit! Die uitsig is fantasties, en die huisie is ingerig vir die koue weer. Ons sal beslis weer by De Lusthof bly.

Willie S - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S

As ek ooit in huisares geplaas word, sal ek vra vir De Lusthof!

Beeldskone natuur teen baie billike prys.

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Lusthof Plaas, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhjMWEyMGZkLTkwZmEtNDY3Ni04YWNkLTY4OWJkYTI1MzQwZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 86 5 1 5 The farm Lusthof Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.576240805447 28.362795515418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang