Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Lusthof Guest Farm

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Lusthof Plaas, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

De Lusthof Guest Farm bied 'n sandsteen-kothuis wat tussen die heuwels geleë is in die Oos-Vrystaat.

Die kothuis bied gemaklike slaapplek vir tot 6 gaste in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed met slaapplek vir 2. Die eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die tweede kamer is lieflik en het 2 enkelbeddens met pragtige linne. Gaste in die kamer maak gebruik van 'n aparte badkamer. Die huis word as 'n geheel bespreek teen 'n tarief per persoon.

Die water kom van 'n fontein af en is koel, suiwer en soet. Dit word omring deur majestueuse berge. Die plaas is enige voetslaner se droom en die bekende Motouleng-grot is op die plaas. Die nagte is gewoonlik verfrissend en oopgetrek, en die sterre is baie helder.

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad van 5 km is om by die plaas uit te kom, dit mag dalk nie geskik wees vir voertuie met 'n lae grondvryhoogte nie.

De Lusthof se beste eienskap is die rustigheid. Dit is net die regte plek as jy op soek is na 'n ware wegbreek in luukse gemak.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xStapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 86 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Maryna S
Gesin met tieners
5.0
Pragtige plek en rustigheid. Baie lekker gekuier. Vriendelike diens.
Jun 2024
Judy Z
Saam met vriende
5.0
'n Fees vir die oog! Die uitsig is asemrowend. Lekker bederfies gekry en lekker gebly. Dalk 'n afdakkie oorweeg by die braai-area vir as dit reën en m...
Sien meer
Mrt 2024
Kirstyn S
Gesin met klein kinders
5.0
Annelie is a superhost. Absolutely stunning to experience a working farm! The view is spectacular and the handmade jam and jars of ever...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Reinhardt H
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Als was uitstekend, Annelie was ontsettend vriendelik en behulpsaam.
Jun 2023
Sonja P
Gesin met tieners
5.0
Rustig met ongerepte skoonheid. Die detail laat jou dadelik tuis voel. Van vars blomme oral in die huis tot tuisgebakte verrassings in die spens. Die ...
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 86

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Die Lusthof Plaas, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink De Lusthof Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Lusthof Plaas, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhjMWEyMGZkLTkwZmEtNDY3Ni04YWNkLTY4OWJkYTI1MzQwZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 86 5 1 5 The farm Lusthof Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.576240805447 28.362795515418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang