Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Melkportaal Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Francois N
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Baie rustige bestemming. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthys D
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

To repeat this visit as often as possible! An incredible experience! In the middle of nature, no traffic, long walks and fresh air. Somewhere to stay for as long as you can! Stunningly private and incredibly well-kept property.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riette C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Die swembadjie en die views. Wow! Asemrowende kombinasie. So lekker gekuier daar dat ons sommer nog een aand ekstra gebly het. Die bottel wyn, beskuit en plaasvars melk was groot bederf. Ons hondjie het die grasperk verskriklik geniet ook. Gaan beslis weer daar boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gayle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Relaxing stay to unwind and recharge. Well appointed, spotlessly clean, comfortable and quiet! We had a very relaxing few days soaking up the views, the rhythm of the farm and the tranquility. Highly recommended to restore your batteries.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Roaan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Familie wegbreek. Dit is 'n lieflike chalet met pragtige uitsig vanuit jou bed of bad / stort. Geen krag, paraffien lampies en vuur is al wat jy hier benodig, baie lekker. Keuse vir binne of buite braai.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Perfect & relaxing. The cottage was exactly what we wanted - everything one needed (lots of wood) and a lovely stoep with a view. The host was also great - friendly & responsive. We loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mighael S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Idyllic. Dit was baie ontspannend om weg te breek van die stad se gewoel en die rustigheid en stilte sonder elektrisiteit was idillies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Selvyn E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Lekker en rustig. Die plaas is lekker en die kinders het dit baie geniet. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dries V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Relaxing, awesome and comfortable. Everything we needed was there. Kids had a great time getting away from all screens. Due to rain, the dirt road was challenging in our non-offroad car for daily in/out trips however no issues in the end. Truly great location and setup. Friends that visited while there were as impressed as us, highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Net wat ons wou hê. Perfekte plek om jou batterye te herlaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marilize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R43, Grashoekplaas, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1p3e3Ur6Vac5d2o8dH1U9sW0QKrHHy6LTpInrLbScuG3vwYXMt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense 15 5 1 5 Off the R43 Grashoek Farm 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.553493191163 19.943206953668

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang