Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Melkportaal Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R43, Grashoekplaas, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

De Melkportaal Cottage is 'n knus selfsorgkothuis op 'n werkende melkplaas sowat 19 km vanaf Bredasdorp.

Die kothuis word omring deur gombome en kyk uit oor die Soetmuisberg. Die kothuis is van die rooster af, en word aangedryf deur gas, paraffien, en het 'n houtbrandende donkie vir warm water.

Die kothuis het slaapplek vir 4 volwassenes en 'n kind en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. 'n Dubbelslaapbank is in die leefarea beskikbaar, en 'n bababed is beskikbaar op versoek. Vir gerief word linne en handdoeke voorsien, en gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n gasstoof, 'n gasyskas, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n binnenshuise kaggel, en etes kan by die etenstafel geniet word. Paraffienlampe word ook voorsien.

Glasstapeldeure maak die slaapkamer, leefarea en badkamer oop na 'n dek wat oor die plonspoel en kaggel uitkyk. Die plonspoel kan ook deur die houtbrandende donkie verhit word. Hout, vuuraanstekers en vuurhoutjies word voorsien. Die omtrek is toegemaak en troeteldiere is welkom. Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad na die verblyf lei.

Die plaas bied verskeie doendinge soos stap, bergfietsry, voëlkyk en kanovaart. Gaste kan ook by die melkery inloer om 'n rantsoen vars melk af te haal, en met vooraf reëling kan kinders inskryf vir 'n blitskursus in melkboerdery.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbed vir 1
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir De Melkportaal Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marilize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Langs die R43, Grashoekplaas, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Melkportaal Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R43, Grashoekplaas, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1p3e3Ur6Vac5d2o8dH1U9sW0QKrHHy6LTpInrLbScuG3vwYXMt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense 13 5 1 5 Off the R43 Grashoek Farm 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.553493191163 19.943206953668

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang