Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Meule Farmstay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Christina De Witt-straat 5, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 650 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

De Meule Farmstay is naby die einde van Prins Albert, langs 'n natuurreservaat geleë. Die eiendom van 17 hektaar is 'n unieke plaasverblyf wat gaste die beste van twee wêrelde bied. Die eiendom sluit ook 'n nasionale monument in, een van Suid-Afrika se oudste meule.

Die huis het 5 groot slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het albei 'n koninggrootte-bed en en suite-badkamers met 'n bad en 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die vierde en vyfde slaapkamers het koningingrootte-beddens en deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die ruim leefarea beskik oor gemaklike rusbanke en 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek.

Die buite-areas, wat 'n patio-eetarea en 'n groot ingeboude braai wat uitkyk oor die sonverhitte swembad insluit, is die gewildste. Gaste kan vanuit die tuin uitsigte oor die veld geniet, wat ook 'n boord en 'n groentetuin insluit. Daar is 'n dam wat ideaal is vir swem en visvang, asook natuurwandelings vir diegene wat belangstel om voëls te kyk en ons vriendelike skilpaaie of die meer ontwykende ystervarke, bosbokke en dassies te sien.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 4

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 4 resensies vir De Meule Farmstay
Netheid
3.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Christina De Witt-straat 5, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Meule Farmstay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 650
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R4 650
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Christina De Witt-straat 5, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96bb1d00b603a2dab0debfa82941d5be383498edfa8f322814dfc0ef23b3c5eb989a66983391efaf1808c81311d8f12ead30?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 650 per nag (plek vir 10) 4 5 1 5 5 Christina De Witt Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.244075083813 22.034107451948

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang