De Minimalist House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Sam Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 109
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Nicole A - Sep 2024
Algehele gradering
Easy and peaceful.
De Minimalist House se terugvoer
Thank you so much for staying with us. You were such great guests.
Christine V - Aug 2024
Algehele gradering
Definitief die geld werd!
Lees meerSorina W - Jul 2024
Algehele gradering
Dit was stil en rustig en baie netjies en skoon.
Liezel J - Jul 2024
Algehele gradering
Baie netjies en baie mooi huis!
Gabriel P - Jun 2024
Algehele gradering
Great!
De Minimalist House se terugvoer
Hi Gabriel, thank you so much for your kind review! We're thrilled to hear that you enjoyed your stay at our guest house. It was a pleasure hosting you, and we hope to welcome you back soon.
Hannes V - Jun 2024
Algehele gradering
Netjies en goeie waarde vir geld.
Rudi W - Mei 2024
Algehele gradering
Gerustellend.
Eleen P - Mei 2024
Algehele gradering
Lovely!
De Minimalist House se terugvoer
Thank you so much for the lovely feedback and for being just you. You were so amazing. Stay safe.
Maricke B - Mrt 2024
Algehele gradering
Blessing of a stay!
Andrew D - Jan 2024
Algehele gradering
Spacious, quiet, 5 mins walk from the town square.
Riaan D - Jan 2024
Algehele gradering
Gerieflik. Netjies. Waarde vir geld.
Mosela M - Jun 2024
Algehele gradering
Awesome.
Dorette J - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie oulike plekkie!
Nicolien G - Aug 2024
Algehele gradering
Lekker naby aan aktiwiteite. Hou van kaggel in leefarea.
Juan J - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker, vriendelik, skoon, netjies, fantasties.
Marlene C - Mei 2024
Algehele gradering
Sal beslis 'n kuier aan Clarens aanbeveel.
Tjaka S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjies en skoon. Basies maar alles wat jy nodig het daar.
Karla D - Des 2023
Algehele gradering
Asemrowend, gemaklik, lieflik!
Karla S - Okt 2023
Algehele gradering
Die huis is modern en pragtig. Die huis en kamers is ruim en mooi.
Lees meerReinhardt S - Sep 2023
Algehele gradering
Baie aangename plekkie.
De Minimalist House se terugvoer
Dankie Reinhardt vir die ondersteuning en die
positiewe resensie.. waardeer dit baie. bly geseënd
Amorette V - Sep 2023
Algehele gradering
Was by lekker, netjies en het so tuis gevoel.
De Minimalist House se terugvoer
Dankie vir die resensie Amorette, en natuurlik welkom enige tyd. bly geseënd
Hilbert V - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtig, met uitmuntende diens!
De Minimalist House se terugvoer
Dankie vir die resensie Hilbert, waardeer dit opreg. Bly geseënd
Koos G - Jul 2023
Algehele gradering
Ons was drie paartjies en het dit geniet aangesien ons die hele huis se gebruik gehad het.
Dawie V - Jun 2023
Algehele gradering
Baie gemaklik en skoon.
Simone R - Jun 2023
Algehele gradering
Bare basics, but affordable and well-kept.
Alta M - Apr 2023
Algehele gradering
Gesellig en voldoende vir een aand se oornag.
Stephanus B - Apr 2023
Algehele gradering
Navorsingstoer.
Hannelie D - Apr 2023
Algehele gradering
Baie rustig en veilig. Sal definitief weer daar bespreek.
Anja B - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker plek.
Janine K - Mrt 2023
Algehele gradering
Prentjiemooi, netjies en vir seker waarde vir geld.
Krissie D - Jan 2023
Algehele gradering
Just what we needed.
De Minimalist House se terugvoer
Thank you Krissie, we appreciate your support and kind words. Stay blessed. Sam and Nkaki
Andre P - Des 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld en gunstige ligging.
Nialize C - Des 2023
Algehele gradering
Die huis is baie gerieflik en netjies. Beslis waarde vir geld!
Lebohang M - Des 2023
Algehele gradering
Peace of mind.
Eileen V - Nov 2023
Algehele gradering
It was very relaxing.
Anja V - Jul 2023
Algehele gradering
The stay was lovely, we were just missing secure parking for motorbikes.
Geoff A - Mei 2023
Algehele gradering
Safe, Clean, Great Views, Close to Town,Comfortable accommodation very spacious.
Karl K - Des 2023
Algehele gradering
Clean, pleasant.
Dandré B - Okt 2023
Algehele gradering
Bekostigbaar en rustig. Verfrissend.
Anja C - Aug 2023
Algehele gradering
Ons het gemaklik gebly.
De Minimalist House se terugvoer
Dankie vir die resensie Anja, ons vra opreg om verskoning vir die water ongerief.. ons sal kyk en seker maak dat dit nie in die toekoms gebeur nie. weereens verskoning.
Mari N - Feb 2023
Algehele gradering
Rustige verblyf, sonder al die fieterjasies.
De Minimalist House se terugvoer
Baie dankie Mari. Ons neem kennis van jou motorafdak-voorstel, ongelukkig probeer ons die koste vir ons gaste laag hou, maar ons sal dit in die toekoms oorweeg.
Bernadine C - Jan 2023
Algehele gradering
Neat and comfortable.
De Minimalist House se terugvoer
We highly appreciate your support and promise to visit us again.
Bernardine.
Lésa-mari H - Aug 2023
Algehele gradering
Perfek vir 'n groot groep mense.
Nyakallo L - Jul 2023
Algehele gradering
Best when you book the whole house.
Lees meerVanessa V - Feb 2023
Algehele gradering
Suited the need from a sleeping perspective.
De Minimalist House se terugvoer
Thanks for your review Vanessa, you are correct, our establishment is ideal for booking the whole house with friends.
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Eana D - Sep 2023
Algehele gradering
Jimny gathering weekend. Ons het lekker gebly en nuwe vriende ontmoet.
Runique R - Jul 2023
Algehele gradering
Baie mooi uitsig.
Willem B - Mrt 2023
Algehele gradering
Om die kombuis te deel met vreemdelinge is nie aanvaarbaar nie.
De Minimalist House se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering, Willem. Ons is bly dat jy darem lekker geslaap het. Met 'n gradering van 3 oor ligging en netheid, is dit jammer dat jy nie meer besonderhede verskaf het nie. Ons ligging is stapafstand vanaf die plein en ongeveer 200 meter vanaf restaurante.
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Carmen G - Des 2022
Algehele gradering
Minimalist, but comfortable and everything you need. Close to the main square so easy walking distance. Will stay there again.
De Minimalist House se terugvoer
Thank you so much Carmen, we really appreciate your support and kind words. We greatly apologize for the water pressure inconvenience brought about by the loadsheding. Stay blessed, Sam & Nkaki
Adriaan J V - Des 2022
Algehele gradering
Verblyf uitstaande. Naby besighede. Net genoeg maar alles wat jy nodig het.
Itumeleng M - Okt 2022
Algehele gradering
The best value for your money guest house with the best view.
Wian G - Aug 2022
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en mooi.
Rika M - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker kaggel waarin jy kan vuurmaak teen die koue. Kry net eie hout. Elektriese komberse op bed. Alle eetgerei daar. Strykyster met strykplank. Klein braaiplek op balkon.
Ernest K - Jul 2022
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Sylvia E - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Letitia M - Mei 2022
Algehele gradering
What a beautiful place, will definitely stay again.
De Minimalist House se terugvoer
Thank you Letitia for the kind words, it's highly appreciated. Hope to see you in the near future. Stay blessed.
Rian P - Apr 2022
Algehele gradering
Beautiful, practical and affordable accommodation.
Michaela S - Apr 2022
Algehele gradering
Home away from home.
De Minimalist House se terugvoer
Thanks Michaela,
We appreciate the fact that even with our minimalistic approach we could still be honoured by your yearly if not quaterly visits and support. Stay safe and stay blessed
Priscilla M - Mrt 2022
Algehele gradering
It was like honeymoon.
Petra N - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlike kuier saam met 'n groep in Clarens.
De Minimalist House se terugvoer
Ons is bly dat u, u verblyf by ons geniet het, ons waardeer u ondersteuning regtig. Ons hou 'n paar breekgoed en eetgerei weg om diefstal te verminder, volgende keer doen asseblief net navraag en ons sal graag voorsien. Dankie vir jou ondersteuning. Bly veilig en bly geseënd.
Loto A - Feb 2022
Algehele gradering
It was lit.
De Minimalist House se terugvoer
Thank you very much Sir, we really appreciate your kind words. Stay safe and stay blessed.
Llse V - Feb 2022
Algehele gradering
Skoon, netjiese verblyf met 'n baie mooi uitsig.
De Minimalist House se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike woorde Ilse. Ons is baie bly dat ons kan aanbiedjy en maak jou verblyf aangenaam. Ons hoop om dinge in die toekoms vir u beter te maak. Bly veilig en bly geseënd.
Josef V - Jan 2022
Algehele gradering
Baie stil, groot huis, skoon en netjies.
Lees meerDe Minimalist House se terugvoer
Josef, ons is uit woorde. Ons kan net dankie sê. Ons neem kennis van die tafelbehoefte in die badkamer vir dames. Bly veilig en bly geseënd
Wessel L - Okt 2022
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Tinus V - Sep 2022
Algehele gradering
Great stay.
Rian P - Apr 2022
Algehele gradering
Excellent accommodation for the minimalist.
De Minimalist House se terugvoer
Thank you Rian for your warm personality and kind words. Hope to see you again in Clarens. Stay blessed.
Michelle N - Mrt 2022
Algehele gradering
Was ongelooflik gewees, baie skoon en netjies.
De Minimalist House se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike woorde Michelle, ons waardeer u ondersteuning regtig. Bly veilig en bly geseënd.
Andrea D - Nov 2022
Algehele gradering
Lekker rustig en netjies.
Alicia-lee S - Okt 2022
Algehele gradering
Lovely, simple stay.
Marelize T - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker gebly en gekuier.
Nanette M - Mei 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Lenell D - Jul 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly. Baie mooi en baie netjies.
Lynn R - Jan 2022
Algehele gradering
Brilliant location.
De Minimalist House se terugvoer
Hi Lynn,
Thank you for the support and honest review. We are in agreement that our establishment is very minimalistic and caters mainly for people who are minimalistic in their approach. We are ourselves aspiring minimalist.
Stay safe and stay blessed
Ester D - Mei 2022
Algehele gradering
Die huis is baie basies, nie minimalisties.
Melande D - Jul 2022
Algehele gradering
Great views and very relaxing atmosphere.
Gert R - Apr 2022
Algehele gradering
Slegs oornag en vroeg weer op pad gewees, het voldoen aan behoefte.
Dona N - Feb 2022
Algehele gradering
Nice view, distance from house to restaurants walking distance. Road to house is bad.
De Minimalist House se terugvoer
Thanks for the kind words and honest review. Our driveway is not suitable for vehicles towing trailers especially if you are not used to it, but we don't think that it can be classified as bad, because we use that driveway daily with our low-profile cars. We apologies for the difficulty you experienced with the driveway with your trailer. Stay safe and stay blessed.
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Pieter R - Sep 2022
Algehele gradering
Alles was reg, sekuriteit en toegang.
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Lindy M - Des 2021
Algehele gradering
It was very nice.
De Minimalist House se terugvoer
Lindy, thanks for your kindness. May the great Lord Bless you.
Zelda F - Nov 2021
Algehele gradering
Awesome once again we love the place very central always go back.
Shabalala N - Sep 2021
Algehele gradering
It was a great and peaceful stay.
Annamarie F - Jun 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier! Sal vir seker weer van hierdie unieke plek gebruik wil maak.
De Minimalist House se terugvoer
Dankie vir 'n pragtige resensie Annamarie, ons waardeer dit baie. u is welkom om ons enige tyd te besoek.
Mag die goeie Here jou en jou famiy seën.
Stepahnie E - Apr 2021
Algehele gradering
Gerieflik maar huis lyk onafgerond.
Claudette B - Apr 2021
Algehele gradering
Moderne en gemaklike verblyf.
De Minimalist House se terugvoer
Baie dankie dat julle ons gastehuis besoek het. Ons waardeur julle ondersteuning and hoop om voortdurend te verbeter in die toekoms.
Elzané S - Mrt 2021
Algehele gradering
De Minimalist House is perfek geleë.
De Minimalist House se terugvoer
Baie dankie dat julle ons gastehuis besoek het. Ons waardeur julle ondersteuning and hoop om voortdurend te verbeter in die toekoms
Michaela S - Mrt 2021
Algehele gradering
A touch of class.
De Minimalist House se terugvoer
Thank you, Michaela. We appreciate your positive feedback.
Stay blessed.
Semakaleng M - Des 2021
Algehele gradering
We were happy about everything.
De Minimalist House se terugvoer
Oh Mary we are out of words, thank you very much for the kind words, We are glad we could make your stay enjoyable.
Stay safe and God bless
Charne D - Okt 2021
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld met 'n goeie ligging!
Zelda F - Sep 2021
Algehele gradering
We had a pleasant stay enjoyed every minute, just need a bigger braai and braai accessories. But great place to stay.
Dinah M - Aug 2021
Algehele gradering
Fabulous.
Kim K - Apr 2021
Algehele gradering
Overnight stop
De Minimalist House se terugvoer
Thanks Kim for the honest review. we belive the now completed fireplace and heaters will provide some warmth in the cold Clarens Village.
Gamied B - Des 2021
Algehele gradering
Lovely, peaceful and serene.
De Minimalist House se terugvoer
We pray God blessings over you and your family. Thank you very much for your continued support its highly appreciated.
Norman B - Des 2021
Algehele gradering
Very minimalistic, but a great idea and a great stay.
De Minimalist House se terugvoer
Thanks Norman. It's highly appreciated.
Ray B - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker naweek in Clarens, soos gewoonlik.
Anja B - Jun 2021
Algehele gradering
Nice, but it could've been better.
De Minimalist House se terugvoer
Hi Anja, we thank you for the feedback and value it.
Eversince your review, we have finished the Fireplace, installed the standing gas heater and a short heater to warm the place.
A new double electric blanket has been placed on the bed.
Chris S - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlik rustig.
De Minimalist House se terugvoer
Dankie Chris. Ons is bly dat jy die plek naby alle gementaliteite gevind het. Bly geseënd en bly veilig.
Jurie S - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Die eienaar se reëlings was baie goed.
De Minimalist House se terugvoer
Hi Jurie, dankie vir die eerlike oorsig. Dit is waar dat ons 'n minimalistiese omgewing is en ons maak hoofsaaklik voorsiening vir mense wat eenvoudige lewe verkies.
Ons naam en prys weerspieël hierdie siening. u is welkom om ons te eniger tyd te besoek.
Ronel B - Sep 2021
Algehele gradering
Very nice.
Louise A - Mrt 2021
Algehele gradering
Value for money
De Minimalist House se terugvoer
Thanks for the beautiful feedback. We hope to be better next time. Stay safe.
Zelda F - Sep 2021
Algehele gradering
Ons het weereens 'n aangename verblyf geniet.
Anli S - Apr 2021
Algehele gradering
Vreemd omdat daar niemand is om jou te ontvang nie.
De Minimalist House se terugvoer
Hi Anil,
Dankie vir die eerlike oorsig. Ons selfdiensaanbod laat gaste toe om gerieflike tyd op te daag. Ons stem saam dat Clarens kan koud wees en los matte sal noodsaaklik wees in die slaapkamer. Ons waardeer jou sienings. Bly veilig en bly geseënd.
Maritza T - Apr 2021
Algehele gradering
Uitsig pragtig.
De Minimalist House se terugvoer
Hi Maritza,
Baie dankie dat julle ons gastehuis besoek het. Ons waardeur julle ondersteuning, alles van die beste.
Wilma V - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker tyd gehad.
Erika V - Mei 2021
Algehele gradering
Dit was die swakste plek wat ek nog ooit gebly het.
Hannatjie S - Apr 2021
Algehele gradering
Teleurstellend.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Roosstraat 281, Clarens, 9700, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang