Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Minimalist House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 108 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Christine V
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Definitief die geld werd! Ons het verskriklik lekker gebly! Die ligging was perfek en die uitsig was net asemrowend. Ons het wel in Augustus daar gebly, so die gras was maar droog, maar ons sal graag in die lente of somer weer daar wil bly om die groenerigheid te ervaar van daardie prentjie mooi uitsig. Clarens Xtreme is basies oorkant die verblyf, so ons het lekker gesit en kyk hoe zipline die mense wat ons uiteindelik ook oortuig het om dit te gaan doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sorina W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Dit was stil en rustig en baie netjies en skoon. Dit was heerlik en ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie netjies en baie mooi huis! Mooiste huis met mooiste kamers!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gabriel P
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Great! Great! Beautiful home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sam
De Minimalist House
Hi Gabriel, thank you so much for your kind review! We're thrilled to hear that you enjoyed your stay at our guest house. It was a pleasure hosting you, and we hope to welcome you back soon.

Hannes V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Netjies en goeie waarde vir geld. Veilig, perfekte ligging, baie netjies en alles wat mens nodig het. Eienaar is baie aangenaam, selfs vir ons plek gemaak om motorfietse te stoor in die motorhuis vir die aand. Sal die de Minimalist House sterk aanbeveel. Beste waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Gerustellend. Was baie lekker en gemaklik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eleen P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Lovely! As a last minute booking, this was a very pleasant surprise, and we appreciate the friendly welcome. Very beautiful space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sam
De Minimalist House
Thank you so much for the lovely feedback and for being just you. You were so amazing. Stay safe.

Maricke B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Blessing of a stay! The hosts were an absolute blessing to meet, they were so welcoming. The house has an amazing view of the mountain range and is within walking distance to the lovely restaurants!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Spacious, quiet, 5 mins walk from the town square. This was our second stay at Sam's place. When we left, my wife and I agreed: next time in the beautiful town of Clarens, we'll book there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Gerieflik. Netjies. Waarde vir geld. Baie gerieflik. Skoon en netjies. Loop afstand van hoofstraat. Lieflike kaggel en mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sam Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 108

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosstraat 281, Clarens, 9700, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf3d42c0b1b5776745b69966d0699bfbf158445ed7ee2ff8467c3d56a383d409134930fd2c2812d22fd85c10e94a2961758a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 108 5 1 5 381 Roos Street Clarens 9700 Vrystaat 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -28.514288074632 28.423128906746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang