Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Minimalist House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosstraat 281, Clarens, 9700, Vrystaat
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

de Minimalist House is 'n bekoorlike gastehuis in Clarens, die Juweel van die Vrystaat. Die huis is stapafstand van die dorpsplein met sy verskeidenheid winkels en kunsgalerye naby.

Die huis is hoofsaaklik van herwinde boumateriaal gebou en dit het 'n hoë plafon in die ingangsportaal en 'n rustieke vloer. Die gepleisterde, ongeteëlde vloer skep 'n industriële gevoel, maar bied tog warm leefruimtes.

Verblyf is beskikbaar in 3 privaat gastekamers, Faith, Hope en Love, wat elk hul eie dubbelbed of koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort het.

Gaste kan van die gemeenskaplike kombuis, eetarea en sitarea gebruik maak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en ketel toegerus. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die sitarea het rusbanke en 'n staanwaaier. Die huis het ook gaserwarmers en ’n kaggel.

Aktiwiteite in die omgewing sluit voetslaanpaaie, fietrypaaie en watervlotvaart in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 108 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Christine V
5.0
Definitief die geld werd! Ons het verskriklik lekker gebly! Die ligging was perfek en die uitsig was net asemrowend. Ons het wel in Augustus daar gebl...
Sien meer
Aug 2024
Sorina W
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was stil en rustig en baie netjies en skoon. Dit was heerlik en ons het dit baie geniet.
Jul 2024
Liezel J
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies en baie mooi huis! Mooiste huis met mooiste kamers!
Jul 2024
Gabriel P
Saam met vriende
5.0
Great! Great! Beautiful home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Hannes V
Saam met vriende
5.0
Netjies en goeie waarde vir geld. Veilig, perfekte ligging, baie netjies en alles wat mens nodig het. Eienaar is baie aangenaam, selfs vir ons plek ge...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sam Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 108

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Roosstraat 281, Clarens, 9700, Vrystaat
  • Gaste dink De Minimalist House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosstraat 281, Clarens, 9700, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf3d42c0b1b5776745b69966d0699bfbf158445ed7ee2ff8467c3d56a383d409134930fd2c2812d22fd85c10e94a2961758a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 108 5 1 5 381 Roos Street Clarens 9700 Vrystaat 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -28.514288074632 28.423128906746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang