Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Molen Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 28 resensies vir De Molen Farm
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Amelia B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia B

Beautiful and peaceful.

De Molen was amazing - such a special place.

Elizabeth C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth C

Lovely stay, would definitely recommend.

Thank you for the lovely weekend. The hosts were a delight and always ready to help if needed. Small and intimate rondawel/cottage, but exactly what we were looking for. We enjoyed our stay a lot and would definitely stay here again.

De Molen Farm se terugvoer

We enjoyed sharing our farm with you and Louis, Elizabeth. Hope to see you again. Kind regards, Brian and Lin.

De Molen Farm
Hannes R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes R

'n Aangename kuier waar ons baie tuis gevoel het. Vriendelike, hulpvaardige gashere.

Ongelukkig is die wifi nie in die kamers beskikbaar nie en moes ons op die plaashuis se stoep gaan sit om enige wifi te kry. In die ysige koue was dit 'n bietjie lastig. Die gasheer het aanbeveel dat ons die rugby gaan kyk in die Golden Gate hotel (ongeveer 9 km van die gastehuis). Dit was 'n aangename ervaring, veral toe die gasheer Brian ook by ons aangesluit het. Ons het soos ou vriende gekuier en dit was 'n lekker ervaring.

Stefan V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan V

Fantastiese uitkyk oor die berge en mooi waterval baie naby.

Mooi groot oop spasie met die mooiste uitkyk oor die berge. Stil, maar tog naby om gou dorp toe te gaan.

De Molen Farm se terugvoer

It was a pleasure to host you and your lovely family. Hope to see you again.
Kind regards, Brian and Lin.

De Molen Farm
Werner S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner S

Rustige wegbreek van die besiger Clarens.

Ons het in die Oak Tree Cottage gebly wat 'n gemaklike rondawel-gevoel het met 'n grasdak wat die kamer koud hou op warm dae. Die kombuisarea is nogals klein, maar was genoeg om kos te maak en skottelgoed te was. Die bar-fridge was ook net groot genoeg om ons paar dae se kos koel te hou. Die badkamer met 'n stort was mooi netjies. Die plaas self is asemrowend met 'n rustige rivier en pragtige wilgerbome waaronder 'n mens kan picnic hou. Ons het 'n paar keer op die plaas gestap en gaan draf in die oggende. Dit het altyd veilig gevoel. Brian en Lin en hul 3 honde (Tessa, Bently en Genius) was baie verwelkomend en het mooi na ons gekyk om seker te maak ons het als wat ons benodig en dat ons weet waar ons op die plaas kan gaan stap en picnic hou. Hulle het ook vir ons voorstelle gemaak van waar ons kan gaan koffie drink en uiteet. Ons sal verseker weer by die De Molen Guestfarm bly as ons weer in Clarens se rigting gaan.

Trischca K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trischca K

Wonderlik!

Heerlike wegkoms van die besige wêreld. Het elke oomblik op die plaas geniet. Heerlike, pragtige staproetes wat ons klein lyfie ook vreeslik geniet het. Thanks Lin it was amazing!

Jane S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jane S

Lin and Brian are wonderful hosts and the farm is absolutely wonderful - a delight to stay there.

There are some issues with maintenance of the cottage which I believe they are sorting out and the WiFi needs to be fixed. Not visible in photos.

Vera B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vera B

'n Rustige kuier naby die natuur.

Ons het a.g.v. 'n dubbelbespreking by De Molen beland. Lynne, en later Brian, was baie verwelkomend, en ons het lekker in die snoesige Oak Tree Cottage gebly. Die staproete na die oorhanggrot en die rivier vir kunsvlieghengel was egter ons hoogtepunt. Ons sal beslis weer 'n draai daar maak.

Gerrit S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gerrit S

Overpriced.

We have toured South Africa for three months and stayed in numerous self catering accommodation. The most expensive we stayed in was the cottage on De Molen Farm at R1500 per night but it was probably the third least luxurious. The decor was very dated. There is a large crack in the wall from ceiling to window that is very ugly. There is no outside seating that is not overlooked. It has no TV. I understand that Clarens has become a tourist hotspot. But we stayed in cottages in Cape Town, Stellenbosch, Franschhoek, Knysna, Plettenberg Bay etc that are in more popular tourist places for less money and far more luxury. The host and hostess were very friendly and helpful.

David L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David L

Beste natuurskoon ooit.

Natuurskoon plek en die beste waterval, als het so skoon gewees met rivier wat afgekom het. Blyplek baie gerieflik en skoon. Beste ontvangs en baie vriendelik baie dankie vir die beste naweek.

Ben O - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben O

Awesome people!

Vriendelik, hulpvaardig en net awesome om mee te praat.

De Molen Farm se terugvoer

Thank you for your kind words Ben & Theresa. Looking forward to your next visit.
Kind regards,
Brian & Lin

De Molen Farm
Tayla J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tayla J

Quiet stay in a beautiful setting, loved the little cottage which had everything we needed. Very lovely place!

Amazing dogs, amazing cottage, friendly owners, the best locations - perfect place to stay when you visit Clarens.

De Molen Farm se terugvoer

Thank you for your review. It is always rewarding for is to share this beautiful farm with guests. Look forward to seeing you again next you are in Clarens.

De Molen Farm
Trevor D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trevor D

Excellent location and wonderful hosts

Excellent stay, all that you would want. No wifi if you need it.

De Molen Farm se terugvoer

It was a pleasure hosting you and your family Trevor.
Pity that you could not get WiFi.
There is connectivity in certain areas. We could sort it out for you.
Kind regards,
Brian & Lin

De Molen Farm
Lilienne V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilienne V

Heerlike familie weg breek!

Heerlik gebly! Pragtige plaas, heerlik gestap, vis gevang en lekker gekuier. Perfekte plek vir families met klein kinders!

Erika O - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika O

Ons het baie tuis gevoel.

Die persoonlike belangstelling deur Lin en Brian in ons as gaste was hartlik. Hulle het moeite gedoen om die interessanthede van die omgewing aan ons bekend te maak.

Hanru P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Hanru P

Brian se buitengewone gasvryheid en advies oor omgewing maak dat ons graag weer daar sal wil kuier!

Sien sterre.

Inke H - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inke H

Very peaceful and relaxing.

Very accommodating owners. Place is very quiet and we had a lovely relaxing weekend.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie rustig en ontspannend.

Baie tegemoetkomende eienaars. Die plek is baie stil en ons het 'n lekker ontspannende naweek gehad.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

De Molen Farm se terugvoer

Thank you. We look forward to seeing you again. And so rewarding for us to know that you enjoyed your weekend.
Regards,
Brian and Lin

De Molen Farm
Hettie R - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie R

A beautiful retreat in the Maloti.

Every need catered for, very spacious and comfortable. A quiet, tranquil farm setting. Ideally situated between Clarens and Golden Gate. Drive straight off the R712. Great walks, hikes and climbs on the property, even has its own cave that can sleep 3000 sheep, running water and all!

De Molen Farm se terugvoer

We so enjoyed hosting you and would love to see you back with your family.
Kind regards,
Brian and Lin

De Molen Farm
Barend G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend G

Baie lekker.

Baie netjies, pragtige omgewing en vriendelike mense. Kort net 'n kaggel.

Anthony B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony B

Stunning. Absolutely stunning.

Such an amazing venue to relax, recharge and renew your spirits. Just outside of town but close enough as well. Lovely people. Lovely venue. Stunning. Absolutely stunning.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ongelooflik. Absoluut ongelooflik.

Dit is so 'n ongelooflike plek om te ontspan, jou batterye te herlaai en rus vir jou siel te kry. Dit is net buite die dorp, maar ook naby genoeg. Lieflike mense. Ongelooflik. Absoluut ongelooflik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

De Molen Farm se terugvoer

Dear Anthony and Karen,Thank you for taking the time to review De Molen. It was a pleasure hosting you and it is rewarding for us to know that you were able recharge on our farm.
Kind regards,
Brian and Lin

De Molen Farm
Riana V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V

One of the places we wish we could stay longer.

Brian and Lin were warm, helpful and friendly. Beautiful setting nestled at the foot of mountains and Golden gate national park. Peaceful with lovely walks.

De Molen Farm se terugvoer

Thank you Riana, it was a pleasure to host you and we look forward to seeing you again.

De Molen Farm
Marna F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna F

Baie mooi plek en sal definitief teruggaan.

Plek is mooi skoon en netjies, mense vriendelik en behulpsaam. Sal definitief die plek aanbeveel vir mense.

Jacqueline C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline C

Heerlik en rustig en baie spasie vir die kinders om te speel.

Wat 'n wonderlike en rustige plaas. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Alles is baie netjies en skoon. Die kinders kan fietsry en gaan stap. Ons sal vir seker weer kom! Dit is lekker naby aan Clarens geleë.

De Molen Farm se terugvoer

Thank you so much Jacqueline.
It was so good to meet you and your delightful family.

De Molen Farm
Frans N - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frans N

Aangename, skoon en netjiese eenheid.

Besondere aangename en vriendelike mense, wat jou onmiddellik tuis laat voel. Hulle het ons ook bekendgestel aan die omgewing en watter plekke jy kan besoek en wat jy alles kan doen.

De Molen Farm se terugvoer

Thank you for your feedback. We would love to host you again next time you visit Clarens.

Regards
Lin

De Molen Farm
Banie B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Banie B

Rustige atmosfeer en vriendelike mense.

Ons was hartlik verwelkom. Mooi, rustige omgewing. Die grot is 'n moet om te sien!

De Molen Farm se terugvoer

Thank you for your kind words. We look forward to hosting you next time you visit Clarens.

De Molen Farm
Alex M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alex M

Heerlike rustige verblyf in 'n pragtige natuurskoon.

Heerlike rustige verblyf in pragtige area, met baie vriendelike mense en lekker staproetes en braaigeriewe met braaihout. Naby Clarens vir restaurante en ander interessante winkels.

Margaret H - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Margaret H

Gerieflik en eenvoudig. 'n Lekker halfpad-stopplek. Stil en rustig.

Maklik om te vind en net 'n klein entjie uit die dorp. Baie stil en rustig, ons het gevoel soos of ons die enigste mense daar was. Ons het laataand arriveer, ons gasvrou was tegemoetkomend en vriendelik. Ons kamer was reeds warm en gereed vir ons om ons moeë lywe neer te lê. Ek beveel De Molen aan vir enige oornag-geleentheid.

De Molen Farm se terugvoer

Thank you for your kind words about De Molen. We trust that we can host you again when you are in the Clarens area.

Kind Regards,
Lin

De Molen Farm
Mia H - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mia H

Was baie aangenaam, lekker rustig, sorgvry.

Baie netjies en skoon. Omgewing baie mooi en rustig.

De Molen Farm se terugvoer

Baie dankie Johan.
Groete,
Lin

De Molen Farm
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas CL09, Golden Gate-weg, R712, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNiMDU2MDUwLTJlMmItNDVmMy1hYzk2LTg5NWIxMmZhMTNiMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 Farm Number CL09 Golden Gate Road, R712 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.519345060002 28.499983549118

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang