Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Molen Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Amelia B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Beautiful and peaceful. De Molen was amazing - such a special place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Lovely stay, would definitely recommend. Thank you for the lovely weekend. The hosts were a delight and always ready to help if needed. Small and intimate rondawel/cottage, but exactly what we were looking for. We enjoyed our stay a lot and would definitely stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lin
De Molen Farm
We enjoyed sharing our farm with you and Louis, Elizabeth. Hope to see you again. Kind regards, Brian and Lin.

Hannes R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

'n Aangename kuier waar ons baie tuis gevoel het. Vriendelike, hulpvaardige gashere. Ongelukkig is die wifi nie in die kamers beskikbaar nie en moes ons op die plaashuis se stoep gaan sit om enige wifi te kry. In die ysige koue was dit 'n bietjie lastig. Die gasheer het aanbeveel dat ons die rugby gaan kyk in die Golden Gate hotel (ongeveer 9 km van die gastehuis). Dit was 'n aangename ervaring, veral toe die gasheer Brian ook by ons aangesluit het. Ons het soos ou vriende gekuier en dit was 'n lekker ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stefan V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2023

Fantastiese uitkyk oor die berge en mooi waterval baie naby. Mooi groot oop spasie met die mooiste uitkyk oor die berge. Stil, maar tog naby om gou dorp toe te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lin
De Molen Farm
It was a pleasure to host you and your lovely family. Hope to see you again. Kind regards, Brian and Lin.

Werner S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Rustige wegbreek van die besiger Clarens. Ons het in die Oak Tree Cottage gebly wat 'n gemaklike rondawel-gevoel het met 'n grasdak wat die kamer koud hou op warm dae. Die kombuisarea is nogals klein, maar was genoeg om kos te maak en skottelgoed te was. Die bar-fridge was ook net groot genoeg om ons paar dae se kos koel te hou. Die badkamer met 'n stort was mooi netjies. Die plaas self is asemrowend met 'n rustige rivier en pragtige wilgerbome waaronder 'n mens kan picnic hou. Ons het 'n paar keer op die plaas gestap en gaan draf in die oggende. Dit het altyd veilig gevoel. Brian en Lin en hul 3 honde (Tessa, Bently en Genius) was baie verwelkomend en het mooi na ons gekyk om seker te maak ons het als wat ons benodig en dat ons weet waar ons op die plaas kan gaan stap en picnic hou. Hulle het ook vir ons voorstelle gemaak van waar ons kan gaan koffie drink en uiteet. Ons sal verseker weer by die De Molen Guestfarm bly as ons weer in Clarens se rigting gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trischca K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Wonderlik! Heerlike wegkoms van die besige wêreld. Het elke oomblik op die plaas geniet. Heerlike, pragtige staproetes wat ons klein lyfie ook vreeslik geniet het. Thanks Lin it was amazing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jane S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2022

Lin and Brian are wonderful hosts and the farm is absolutely wonderful - a delight to stay there. There are some issues with maintenance of the cottage which I believe they are sorting out and the WiFi needs to be fixed. Not visible in photos.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Vera B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2022

'n Rustige kuier naby die natuur. Ons het a.g.v. 'n dubbelbespreking by De Molen beland. Lynne, en later Brian, was baie verwelkomend, en ons het lekker in die snoesige Oak Tree Cottage gebly. Die staproete na die oorhanggrot en die rivier vir kunsvlieghengel was egter ons hoogtepunt. Ons sal beslis weer 'n draai daar maak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerrit S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2022

Overpriced. We have toured South Africa for three months and stayed in numerous self catering accommodation. The most expensive we stayed in was the cottage on De Molen Farm at R1500 per night but it was probably the third least luxurious. The decor was very dated. There is a large crack in the wall from ceiling to window that is very ugly. There is no outside seating that is not overlooked. It has no TV. I understand that Clarens has become a tourist hotspot. But we stayed in cottages in Cape Town, Stellenbosch, Franschhoek, Knysna, Plettenberg Bay etc that are in more popular tourist places for less money and far more luxury. The host and hostess were very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

David L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Beste natuurskoon ooit. Natuurskoon plek en die beste waterval, als het so skoon gewees met rivier wat afgekom het. Blyplek baie gerieflik en skoon. Beste ontvangs en baie vriendelik baie dankie vir die beste naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas CL09, Golden Gate-weg, R712, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNiMDU2MDUwLTJlMmItNDVmMy1hYzk2LTg5NWIxMmZhMTNiMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 Farm Number CL09 Golden Gate Road, R712 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.519345060002 28.499983549118

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang