Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Molen Farm

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas CL09, Golden Gate-weg, R712, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

De Molen Farm is in die Rooiberge tussen Clarens en Golden Gate Hoogland Nasionale Park, sowat 150 m vanaf die skilderagtige R712-roete, geleë. Ons bied gemaklike selfsorgverblyf in 4 rustieke sandsteenkothuise. Die boerdery bied berguitsigte, en dit het 'n Nguni-stoet en skape.

Die 4 rustieke kothuise sluit Fisherman’s Cottage, Oak Tree Cottage, The Milkshed en Hideaway Cottage. in. Die kothuise bied romantiese kaggels en elektriese komberse vir koue aande. Dit is ook volledig gemeubileer en linne en handdoeke word voorsien. Die kothuise word daagliks skoongemaak. Fisherman’s Cottage bied slaapplek vir 4 tot 5 mense in 2 slaapkamers. Hideaway en Oak Tree Cottage is geskik vir paartjies. The Milkshed bied slaapplek aan 6 gaste

Die plaas bied 300 hektaar se oop ruimtes en gaste kan voetslaanroetes, bergfiets en voëlkyk geniet. Gaste kan ook rivierhengel op 'n vang-en-vrylaat-basis teen 'n addisionele koste. Verder is daar ook piekniekareas op die plaas en gaste kan 7 km van die Little Caledon-rivier en grotte gaan verken. Clarens is 9 km weg en bied restaurante, kroeë, kunsgalerye en koffiewinkels. Ander besienswaardighede sluit die Kersiefees en aspersie-plaastoere in Ficksburg, Boesman-rotstekeninge, Clarens Gholfbaan en die Golden Gate Hoogland Nasionale Park in. Aktiwiteite in die omgewing sluit abseiling, witwatervlotvaart, perdry en vierwielfietsry in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Letitia C
5.0
Baie lekker gebly. Héérlik rustig. Vriendelike mense. Netjiese en skoon verblyf. Baie paadjies om te stap op die plaas. Pragtige natuur.
Des 2024
Amelia B
Gesin met tieners
5.0
Beautiful and peaceful. De Molen was amazing - such a special place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Elizabeth C
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely stay, would definitely recommend. Thank you for the lovely weekend. The hosts were a delight and always ready to help if needed....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023
Hannes R
Saam met lewensmaat
4.8
'n Aangename kuier waar ons baie tuis gevoel het. Vriendelike, hulpvaardige gashere. Ongelukkig is die wifi nie in die kamers beskikbaar nie en moes o...
Sien meer
Jul 2023
Stefan V
Gesin met tieners
4.8
Fantastiese uitkyk oor die berge en mooi waterval baie naby. Mooi groot oop spasie met die mooiste uitkyk oor die berge. Stil, maar tog naby om gou do...
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Plaas CL09, Golden Gate-weg, R712, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink De Molen Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas CL09, Golden Gate-weg, R712, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNiMDU2MDUwLTJlMmItNDVmMy1hYzk2LTg5NWIxMmZhMTNiMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 Farm Number CL09 Golden Gate Road, R712 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.519345060002 28.499983549118

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang