Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Molen Guest House

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
4.6
Gia Maria K
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Made our families trip extra special. Loved the rooms, location and staff were so warm and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Sal De Molen definitief aanbeveel! Was 'n heerlike ervaring! Absoluut pragtige geleë! Gasvroue is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shawn E
1 nag
5.0
Mei 2023

Uitstekend. Dit was 'n baie aangename en lekker verblyf met baie netjiese kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Great place to stay. Fantastic place. Our fourth but not our last stay. The place to stay in that area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jano D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2024

Ek, my vrou en ons 19 maande oue seuntjie het 2 aande in die premier kamer by De Molen Guest House gebly. Ons het baie lekker gebly. Die uitsig is pragtig. Die ontbyt kan verbeter word, maar dis 'n wonderlike plek om by te bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rihettha S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2023

Gastehuis is goed geleë en het 'n mooi uitsig. Dit is in 'n rustige omgewing en die uitsig wat ons gehad het oor berg en see was uitsonderlik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Peter K
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Baie mooi plek. Die uitsig van die kamer was onbeskryfbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lonnika R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Lovely! Great view and friendly greetings. Would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Jan 2022

Room for improvement. Most of the drinks in the Honesty Bar had expired - The tonic water expired in 2018. The breakfast was of very poor standard. The cold meats and cheeses had already started melting and curling by the time it arrived at our table. The waitress that was left to run the kitchen on Sunday morning did not manage on her own.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Bert N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2021

Slegs slaapplek vir een nag. De Molen as vir ons die ideale oornagplek vir 'n besigheidsbesoek aan Kaapstad. Goeie waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Christy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 320
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 320
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 62 Silverboomkloof Pad, , Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA032391d4079ef268af20fd913485dd2b7f250c5af980a950f4f208191c827fddf3799dc7483f9f39ccb02a250685546b1a98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 62 Silverboomkloof Road Spanish Farm 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.054157219883 18.856602609158

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang