Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Molen Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Christy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 22 resensies vir De Molen Guest House
Netheid
4.2/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.9/5
Gia Maria K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gia Maria K

Made our families trip extra special.

Loved the rooms, location and staff were so warm and friendly.

Sonia V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia V

Sal De Molen definitief aanbeveel!

Was 'n heerlike ervaring! Absoluut pragtige geleë! Gasvroue is baie vriendelik en behulpsaam.

Shawn E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn E

Uitstekend.

Dit was 'n baie aangename en lekker verblyf met baie netjiese kamers.

John D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John D

Great place to stay.

Fantastic place. Our fourth but not our last stay. The place to stay in that area.

Jano D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jano D

Ek, my vrou en ons 19 maande oue seuntjie het 2 aande in die premier kamer by De Molen Guest House gebly.

Ons het baie lekker gebly. Die uitsig is pragtig. Die ontbyt kan verbeter word, maar dis 'n wonderlike plek om by te bly.

Rihettha S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rihettha S

Gastehuis is goed geleë en het 'n mooi uitsig.

Dit is in 'n rustige omgewing en die uitsig wat ons gehad het oor berg en see was uitsonderlik.

Peter K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter K

Baie mooi plek.

Die uitsig van die kamer was onbeskryfbaar.

Lonnika R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lonnika R

Lovely! Great view and friendly greetings.

Would definitely recommend.

David F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
David F

Room for improvement.

Most of the drinks in the Honesty Bar had expired - The tonic water expired in 2018. The breakfast was of very poor standard. The cold meats and cheeses had already started melting and curling by the time it arrived at our table. The waitress that was left to run the kitchen on Sunday morning did not manage on her own.

Bert N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bert N

Slegs slaapplek vir een nag.

De Molen as vir ons die ideale oornagplek vir 'n besigheidsbesoek aan Kaapstad. Goeie waarde vir geld.

Betsie R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Betsie R

Staf vriendelik en area netjies. Lekker slaapgeriewe.

Die toegang in die estate na waar jy bly is per motor amper onmoontlik. Smal pad waarin jy nie kan omdraai nie en veral vir ouer mense is dit baie swak. Van die geriewe soos die koffiemaker is stukkend en die yskas was afgesit, wat nie help as jy net een nag bly en van jou voedsel bederfbaar is nie. Waterdruk swak.

Roger M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roger M

Aangename verblyf met voldoende geriewe en persoonlike aandag.

Die gastehuisbestuurders het die ekstra myl gegaan om ons behoorlik te ontvang, al was ons aankoms na-ure. Die kamers was netjies en gerieflik, en het ondervloerse verhitting. Ek sal weer hier wil bly.

Etienne B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne B

Fantasties!

Goeie kos, goeie diens. Wanneer ek weer Kaap toe kom sal ek beslis weer by De Molen bly. Wat 'n fantastiese tyd.

Louise O - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Louise O

Duur vir dit wat ons gekry het.

Hulle was nie bewus van ons bespreking nie en ons het nie die akkommodasie gekry wat ons bespreek het nie.

Renell V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Renell V

Onaangename ervaring.

Moet asb nie De Molen gebruik nie. Hulle het 'n 4-ster-gradering, maar dit was baie swak. Die plek is aan 'n huishulp oorgelaat en nie net was sy onvriendelik nie, maar ook onwillig om te help. Die sogenaamde selfsorg-kothuis waarvoor ons R1200 vir die nag betaal het was ou huishulpkamer. Dit was nuwerig en vuil en ek het asma gekry. Die beddegoed en handdoeke was baie vuil en grillerig. Regtig 'n onaangename ervaring.

Heinrich K - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich K

Goeie verblyf in 'n baie goeie gastehuis.

Goeie ontvangs en fasilitiete. Sal weer gebruik in die toekoms.

Sharon T - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon T

We would come back here and can confidently recommend it.

We were warmly greeted and treated as friends by the staff. They were highly service-oriented and both the manager, Lisa, and Lizzy, were outstanding hosts. Breakfasts were good and we loved our room.

Alta G - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Alta G

'n Beeldskone plek met baie potensiaal, maar word ontsettend min benut.

Ons verblyf was heel aangenaam maar 'n hele paar goed het gekort: Daar was filterkoffie sonder 'n filterpapier vir die masjien, super patetiese waterdruk, 'n absoluut aaklige stort ervaring beleef. Die DStv het glad nie gewerk nie. Die TV het gesê "Your account is in arrears". Die lig in die sit-/kombuisarea was los en die lig het nie gewerk nie.

Annemarie G - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie G

'n Baie gesellige atmosfeer in 'n pragtige omgewing. Ons het baie lekker gebly!

Vriendelike ontvangs, baie goed toegeruste kamers en kombuis, uitsig oor gevestigde tuin wat baie goed versorg word, langs reservaat. Veilige omheinde area, sentraal geleë. Sal baie graag weer hier oorbly! Baie dankie!

Christa P - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa P

Baie rustige en outydse sjarme!

Vriendelike ontvangs. Baie ruim kamer en badkamer silwerskoon. Netjiese linne en nuwe handdoeke. Goeie verskeidenheid by ontbyt. Rustige omgewing net veldgeluide. 'n Juweel vir sielsrus.

Eureka V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eureka V

Die gastehuis is rustig, ongelooflike oorsig en vriendelike diens.

Ons het ons verblyf by De Molen ongelooflik baie geniet. Die ontvangs was hartlik, vriendelik en baie aangenaam.

Leon V - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon V

Home away from home :)

Truly a home away from home :)

Vanaf
Vanaf R1 020
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 62 Silverboomkloof Pad, , Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA032391d4079ef268af20fd913485dd2b7f250c5af980a950f4f208191c827fddf3799dc7483f9f39ccb02a250685546b1a98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 020 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 62 Silverboomkloof Road Spanish Farm 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.054157219883 18.856602609158

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang