Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Molen Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 62 Silverboomkloof Pad, , Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 020 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Welkom by De Molen Gastehuis wat luukse verblyf op 'n rustige plattelandse landgoed met 'n rustige en veilige omgewing bied. Die gastehuis is in die luukse woonbuurt Spanish Farm, Somerset-Wes op die grens van Stellenbosch in die Wes-Kaapse wynarea geleë. Dit is ideaal geleë teen die hange van die Helderberg met inspirerende uitsigte oor die dorpie Somerset-Wes, Valsbaai, Hottentot Hollandberge en die wingerde van Vergelegen en Lourensford.

Terwyl De Molen Gastehuis 'n magdom moderne geriewe bied, behou dit sy ouwêreldse sjarme en karakter. Elkeen van die 8 kamers en 3 kothuise is individueel versier en is ontwerp om die oorspronklike argitektoniese styl te behou met teakraamvensters, outentieke balkeplafonne en 'n grasdak. Heerlike ontbyt word bedien op jou eie privaat panoramiese balkon, die ontbytkamer of op die sonnige stoep wat oor die pragtige tuin en swembad uitkyk.

De Molen Gastehuis het 'n pragtige, goed versorgde tuin van 1,5 hektaar, en is net 10 minute vanaf die strand en 30 minute vanaf Kaapstad, en word omring deur gholfbane en Suid-Afrika se top restaurante. Nederlandse eienaars, Joris en Christy Christiaans, doen baie moeite om jou tuis te laat voel, en De Molen Gastehuis is die perfekte basis om die ontelbare besienswaardighede wat die Wes-Kaap bied te verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Frans
  • Duits
  • Portugees

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 22 resensies vir De Molen Guest House
Netheid
4.2/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Christy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 62 Silverboomkloof Pad, , Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Molen Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 020
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 020
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 62 Silverboomkloof Pad, , Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA032391d4079ef268af20fd913485dd2b7f250c5af980a950f4f208191c827fddf3799dc7483f9f39ccb02a250685546b1a98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 020 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 62 Silverboomkloof Road Spanish Farm 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.054157219883 18.856602609158

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang