Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Old Drift Guest Farm

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Nelia L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Uitstekend. Heerlike verblyf, gasvryheid, heerlike etes, rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-ann D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Perfek vir ons gesin. Ons het die naweek weg so geniet. Ons dogtertjie van 2 het haarself om gespeel met die 2 honde, sy het die beeste ook natuurlik baie geniet. Die ete was baie lekker en die vriendelikheid en hulpvaardigheid van die personeel besonders. Ons kom beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolph T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Vir die prys het ek minder verwag. Daar was twee baie oulike honde wat heeltyd by ons kom lê het. Dit was 'n wonderlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco H
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2023

Farm lodge stay. This is more like a family farm stay lodge. Close proximity to Addo. Most direct route from PE is a 35 km, very bumpy tar road. Lots of outdoor activities for children. Our unit was self-catering and was very nice. The lodge is on a working farm inside an electric fence. Heavy burglar proofing further suggested that it's not the best of areas. Everything was very neat but I suppose it lacked the holiday magic. Our shower floor was oily and the drain blocked. Also, the cold water at the basin was not working. The frying pan in the kitchen literally looked like a car drove over it. Fortunately, we've learned to take some of our own utensils even when visiting Self-Catering. One would expect an expensive place like this to give a bit more attention to these details. All in all not bad though. Pleasant stay. Friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Chenice J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Dit was baie rustig en alles was perfek! Die kamers was uitstekend. Die staff was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Luuks, stil en rustig op die plaas, lekker ontbyt, swembad, pragtige huisie en tuine. Ons het baie lekker gebly, lekker gebraai en na 'n dag van 42 grade in die Olifantpark, het ons lekker afgekoel in die swembad. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Dit was 'n lekker naweek op die plaas, met 'n baie luukse atmosfeer. Ek sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juané V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2022

Beste plek om te ontspan. Die area is goed geleë waar daar nie enige steurnis is nie en mens net kan ontspan en die tyd kan geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marielle J
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2022

Relaxing - a perfect stop over. Kids loved the pool and playground the cottage was very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Daniel C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2022

Rustige en private atmosfeer. Goeie plek om te ontspan. Die swembad en parkie het die kinders vir ure besig gehou.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Cornelia B
1 nag Gesin met tieners
3.4
Des 2022

Oornag buite Addo. Ons het oorgeslaap na 'n besoek aan Addo. Dit was baie warm en ons lugversorging in beide kamers het nie gewerk nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Ou Drift-plaas, Langs die R335, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFkZWE4YmY0LWNlMGQtNDM0My04YWUzLTBiZDBiZGQ2MDczNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 De Ou Drift Farm Off the R335 6105 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.572369865348 25.669330358505

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang