Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Old Drift Guest Farm

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Ou Drift-plaas, Langs die R335, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

De Old Drift Guest Farm bied B&B en selfsorgverblyf op 'n klein werkende sitrusplaas net 'n entjie van die bekende Addo Olifant Nasionale Park af. Die plaas bied 'n rustige toevlugsoord waar gaste 'n perfekte mengsel van warm Oos-Kaapse gasvryheid, skilderagtige tuine, heerlike tuisgemaakte maaltye en uniek versierde en gerieflike kamers sal vind.

Verblyf by De Old Drift Guest Farm wissel van gerieflike en ruim B&B-suites tot gesinseenhede en goed toegeruste selfsorgkothuise. Al die kamers het lugversorgers, platskerm-TV's met sekere DStv-kanale, gratis WiFi-toegang in openbare areas, en privaat stoepe, waar gaste die skouspelagtige uitsigte oor die berge, tuine en sitrusboorde kan geniet.

Die lapa is bedags oop vir middagete en of aandete in die aand, vra asseblief vir die spyskaart met inklok. Gaste kan 'n heerlike heilsame ontbyt geniet wat bedien word in die grasdak-lapa wat oor die swembad-area uitkyk, of verlustig in Suid-Afrikaanse braaigeure. gekombineer met warm tuisgemaakte brood en heerlike slaaie; gevolg deur De Old Drift na-ete likeur onder die sterre.

Gaste het die opsie om op 'n begeleide toer na Addo Olifantpark of die naburige wildreservate te spring om die sagte reuse van Addo te besigtig. Daar is ook begeleide toere in die Addo Park op 'n oopdak-voertuig, op versoek. Addo is 'n wonderlike bestemming vir wildkyk, voetslaan, voëlkyk en om bloot die natuurlike omgewing van die bosveld en die plaaslewe in die omgewing te waardeer.

Alternatiewelik kan gaste net lekker by die swembad rondlê met 'n kraakvars glas wyn en 'n goeie boek van die boekwissel-biblioteek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • De Ou Drift-plaas, Langs die R335, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Gaste dink De Old Drift Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Addo-olifantpark Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Ou Drift-plaas, Langs die R335, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFkZWE4YmY0LWNlMGQtNDM0My04YWUzLTBiZDBiZGQ2MDczNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 De Ou Drift Farm Off the R335 6105 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.572369865348 25.669330358505

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang