Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Oude Herberg B&B

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gibbon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 24 resensies vir De Oude Herberg B&B
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Carolina T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolina T

Alles was perfek, 'n baie mooi, netjies, skoon en rustige b&b.

Baie lekker gebly, alles was baie netjies en skoon. Ook baie mooi verwelkom. Dankie vir die kuier, sal beslis aanbeveel vir ander reisigers.

Marelize M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize M

Fantastiese blyplek en goeie diens.

Pragtige kamer, heerlike ontbyt en vriendelik, behulpsame personeel.

De Oude Herberg B&B se terugvoer

Dankie Marelize vir die mooi boodskap. Groete. Lynette

De Oude Herberg B&B
Karien C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karien C

Gerieflike verblyf na 'n familie troue.

Die ontbyt was baie lekker! Dit word in buffet-styl bedien en dit was moontlik om dus rustig te eet. Ons het vir een nag by De Oude Herberg oorgebly ná ons 'n familie-troue in die omgewing bygewwon het. Ons het die "geen probleem" antwoord waardeer toe ons gevra het of on vroeër kon arriveer om reg te maak vir die troue. Ons groep het my bejaarde moeder en bejaarde oom ingesluit. Dit was lekker om 'n plek te kon bespreek met drie grondvloer eenhede, asook 'n kamer met 'n stort en 'n bad om toeganklik te wees vir die ouer mense in die groep. Anna het ons tuis laat voel! Ek dink die "detail" wat ek die meeste waardeer het, was die ekstra koffie en tee wat in die eetkamer beskikbaar was, om die enkel porsies in die kamer mee aan te vul. Al die kamers was toegerus met 'n ketel, koppies en pierings, glase, water en 'n klein yskassie. Hoogs aanbeveel as die perfkekte "troue oorbly" waar ons laat die aand kon terugkeer, na die onthaal, en niemand hoef te verontrief om vir ons oop te sluit nie.

Hannelie L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie L

Bevestig bespreking voor jy betaal.

Die verblyf was goed. Maak net doodseker dat jy die kamer bespreek wat jy wil hê. Ons het die kamer bespreek met 'n bad en klein tuintjie omdat ons 2 klein kinders het wat moes gebad word en nie kan stort nie. Nadat die bespreking aanvaar is en betaal is, is ons meegedeel dat die kamer verkeerd gelys is en ons 'n kamer op die 1ste verdieping gekry het met 'n stort. Dit was dus glad nie 'n goeie plek vir ons met 'n 1 en 3 jarige nie.

Erika G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika G

Is 'n pragtige plek, baie gawe en behulpsame mense. Vriendelik en gaan die ekstra myl om gaste tegemoet te kom.

Anna is 'n ster, 'n blink ster, sy het my so bygestaan. Ek loop met krukke, sy het alles gedoen vir my. Dankie Anna. Ontbyt was baie lekker. Dankie vir 'n lekker nag se rus. Kragopwekker gedurende loadshedding was 'n bonus. Beveel hierdie gastehuis met vrymoedigheid aan. Wonderlike plek. Vriendelike, behulpsame eienaars. Ontbyt was heerlik. Skoon, netjiese verblyf. Rustige atmosfeer. Dankie Anna.

De Oude Herberg B&B se terugvoer

Goeie middag Erika, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons deel ook graag alle terugvoer met ons personeel aangesien dit deel uitmaak van ons kwaliteit bestuurstelsel. Ons is baie bly dat jy jou verblyf hier by De Oude Herberg geniet het, en sien uit daarna om jou weer as gewaardeerde Gas te ontvang. Jou terugvoer is ook so aan die res van die personeel oorgedra met groot waardering daarvoor. Vriendelike groete, Gibbon and Lynette.

De Oude Herberg B&B
Vinita F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vinita F

Gemaklik, vriendelikheid, veiligheid.

My kuier was baie lekker. Anna, asook die gasheer en gasvrou, het my welkom laat voel en seker gemaak ek is te alle tye tevrede. Kamers is netjies en skoon. Ontbyt is heerlik. Ek sal enige tyd De Oude Herberg aanbeveel.

Johané V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johané V

Mal oor De oude Herberg!

Ek sal enige tyd terug gaan. Puik diens, en die dame Anna wat die ontbyt maak se kos is uit die boonste rakke!

Ronelle W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle W

Heerlik, vreedsaam en baie netjies.

Gasvrou het gesien ek en my dogter gaan oorslaap en het vir ons 'n addissionele kamer gegee sodat beide gerieflik kan slaap. Ontbyt heerlik en voedsaam.

Alex J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex J

Baie netjies, elegant, skitterende diens en ontbyt was perfek.

Sien sterre.

Lynette L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette L

Rustig, veilig, baie lekker ontbyt en baie gasvry.

Hulle het voldoen aan al ons verwagtinge.

Lizelle V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle V

Baie gesellig en netjies. Vriendelike diens, sal beslis weer van hulle gebruik maak.

Sien sterre.

Marzanne K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marzanne K

Skoon, netjies en ‘n heerlike ontbyt!

Sien sterre.

Christopher C - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher C

Superb. Check-in with a smile to a beautifully laid out room.

I will be staying at this BnB for the rest of my trips to the area! Enough said. Great value for money. Beautifully clean. Breakfast was great! The staff were friendly. It was quite very quiet at night.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekend. Inklok met 'n glimlag na 'n pragtig-ingerigte kamer.

Ek sal by hierdie B&B bly vir die res van my reise na die omgewing! Genoeg gesê. Goeie waarde vir geld. Pragtig skoon. Ontbyt was goed! Die personeel was vriendelik. Dit was nogal baie stil snags.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Brian S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brian S

Very reasonably priced and good value for money.

A place I have stayed at twice now and will continue to use in the future. Welcoming hosts and a good breakfast.

Leonard V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard V

Baie netjies!

Baie netjies, vriendelike diens. Baie dankie!

William H - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William H

Baie gemaklik en netjies.

Ek sal weer na hierdie gastehuis terugkeer. Die personeel is vriendelik en goed opgelei. Die eienaar het 'n besliste passie vir die sukses van sy onderneming en daarom gee hy sy beste aan die gaste. Die ontbyt was keurig voorgesit en heerlik. Die omgewing is stil. Ek was net een nag daar, maar dit is die tipe gastehuis wat selfs vir langer verblyf geskik en gemaklik sal wees.

Jacob Hoogendam H - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob Hoogendam H

Grote gastvrijheid, een heerllijk bed en lekker ontbijt.

Baie dankie vir die skoon plaassie. Ons het baie geniet en lekke slaap.

Frederick N - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick N

Rustig en gerieflik.

Baie goed en beter as 'n hotel!

Bernard D - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard D

A very pleasant stay.

We enjoyed out stay. Was close to the function we attended. Will definitely recomend it to friends and family.

Yvonne D - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne D

Skoon, vriendelik, gasvry, rustige omgewing, veilig, hulpvaardig.

Sal B&B aanbeveel. Baie aangename verblyf!

Johan En Elzette B - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan En Elzette B

Baie lekker gewees.

Baie dankie vir goeie diens en vriendelikheid.

Aliska V - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Aliska V

Tevrede met die diens en uitleg van die gastehuis.

Sien die sterre hieronder.

Ronel W - Mrt 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel W

Most beautiful place with excellent service and friendliness from the host, Gibbon!

It is such a beautiful place. It is safe and close to a shopping center. Rooms were perfectly clean and in an immaculate condition. Gibbon was the perfect host and the food was great! I will definitely recommend it to everyone!

Linda D - Nov 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda D

Nice

Comfortable stay in secure setting.

Vanaf
Vanaf R1 360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 360
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clanwilliam-straat 22, Eldoraigne X18, Centurion, 0046, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRiYTY5M2UxLTgyMGQtNDg2Ni1iMDEwLTYxYjM1M2IyYjkyYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 360 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 22 Clanwilliam Street Eldoraigne X18 0046 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.870475 28.156772222222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang