Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Oude Kraal Country Estate & Spa

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Adrienne K
1 nag
5.0
Jan 2025

Heerlike Vrystaat plaaskuier! Oude Kraal is vir ons 'n gereëlde stop op pad terug van 'n Desember vakansie af. Ons was nog elke keer gasvry ontvang en dit is lekker om 'n vakansie daar af te sluit. Ons kan die aandete ook beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alwyn C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Amazing plek, kon net een aand oorbly, maar beplan al reeds ons volgende besoek. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronette C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Heerlike oornagverblyf. Heerlike oornagverblyf met kos uit die boonste gehalte. Dit was werklik 'n lekker plek om op pad terug huis toe te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Fantastic. Beautiful environment. Food superb.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Ons het baie tuis gevoel. Baie lekker kamer, goed ingerig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Lovely spot with attentive staff and great food. We really enjoyed the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Robyn Q
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Beautiful place, friendly staff and delicious food. We had a very short but wonderful stay. Beautiful place, friendly staff and amazing food.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2024

Puik verblyf, goeie waarde vir geld! Aangenaam verras, sal beslis weer hier aandoen.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annelise M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2024

Karoo Plaas Stilte. Mooiste Karoo skaapplaas. Stilte en mooiste sonsak. Baie lekker geëet, ons moes net baie lank wag vir kos.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wiehan S
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Baie goeie diens en waarde vir geld. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gerhard & Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 895
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 895
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 46 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N1, Tierpoort Plaasdistrik, 35 km vanaf Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYJEAdV7PG6Mq5K6YV0iKDnaREiwIQTxhCDHPvYgF81oNJJoFOt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 895 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 Off the N1 Farm District Tierpoort 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.38370682269 26.081527878705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang