Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Oude Kraal Country Estate & Spa

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Gerhard & Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 31 resensies vir De Oude Kraal Country Estate & Spa
Netheid
4.4/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5
Louis C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis C

Ons het baie tuis gevoel.

Baie lekker kamer, goed ingerig!

Wiehan S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiehan S

Baie goeie diens en waarde vir geld.

Sien sterre.

Christelle P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle P

Fantastiese plek!

Almal was gaaf en behulpsaam en die kamers is vyfster.

Robyn Q - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn Q

Beautiful place, friendly staff and delicious food.

We had a very short but wonderful stay. Beautiful place, friendly staff and amazing food.

Nicolette S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette S

Gesellig, vriendelike, persoonlike diens.

Skoon, groot kamers. Heerlike kos. Kinder- en hondevriendelik. Baie goeie waarde vir geld.

Lianiroelofse R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lianiroelofse R

Absolute.

Ons was aanvanklik redelik skepties toe ons die bespreking gemaak het. Ons was egter aangenaam verras deur die 4-gang maaltyd - Kos is onverbeterlik! Verblyf was skoon en veilig. Sal nou elke keer hier oornag.

Jan O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jan O

Vriendelikheid en 'n plaasatmosfeer.

Vriendelike personeel.

Johan H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Wow.

Wat 'n pragtige, stil, sielsrus oase in die Vrystaat.

Isolde M H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isolde M H

Oornagslaap.

Beste aandete en 'n mens voel soos 'n spesiale gas, elkeen behandel jou opreg en daar is niks wat te veel moeite is! Mis uit as jy nie by hulle bly nie! Hou so aan De Oude Kraal, ons sien julle beslis weer!

Christiaan S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan S

Goeie verblyf en kos.

Baie netjiese verblyf en kwaliteit kos. Diens was baie goed. Sal gerus weer terug wees.

Elmarie P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie P

Prag plaas met rustigheid en heerlike etes.

Die akkommodasie was bo verwagtig mooi en die etes was heerlik! Veral die aandete was besonder lekker! Sal beslis aanbeveel en self weer teruggaan.

Derek M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek M

An exceptional five-star experience.

From a warm welcome, through a 3-course culinary masterpiece of a dinner, to a lavish breakfast the next morning, nothing could be faulted. This exceptional guesthouse on a working Free State farm is well worth the drive from the N1 on a gravel road. The rooms are individually decorated in a quirky but most comfortable, even luxurious, style. We can strongly recommend this as a destination for a special event or just a stop-over.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Uitstekende vyfster-ervaring.

Van 'n hartlike welkom tot 'n driegang-meesterstuk van 'n aandete tot 'n lieflike ontbyt die volgende oggend, met niks kan daar fout gevind word nie. Hierdie uitstekende gastehuis op 'n werkende Vrystaat plaas is definitief die grondpadrit van die N1 af werd. Die kamers is individueel versier in 'n unieke maar baie gemaklike en selfs luukse styl. Ons kan dit definitief as 'n bestemming aanbeveel vir 'n spesiale geleentheid of sommer net as 'n oornagstop.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ann And Patrick S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ann And Patrick S

Very good stop on the way to Johannesburg.

Lovely farm to stay at with very nice rooms and comfortable beds. Food was very good as well.

Vuyiswa R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vuyiswa R

Absolutely amazing.

The farm is absolutely amazing and so relaxing, hubby and I always have a good time here.

Mychelle T - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mychelle T

Worth a once-off stay. Staff very friendly.

Appears to be one of the best accommodation facilities available in Bloemfontein. Quiet and not too far off the freeway. Staff makes this stay memorable. The interesting history of this family farm seems to be its drawcard.

Jan O - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan O

Lekker geeet

5 gang maaltyd is heerlik

Pierre T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre T

Werklik 5-ster-ervaring naby Bloemfontein.

De Oude Kraal Country Estate & Spa bied goeie akkommodasie saam met 'n 5-ster-restaurant aan op 'n plaas naby Bloemfontein. Goeie diens, vriendelike personeel en ons hond was ook baie welkom. Die aandete is 'n belewenis en die kamers het als wat nodig is om te oornag.

De Oude Kraal Country Estate & Spa se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering, dit word opreg waardeer en ons hoop om u weer terug te verwelkom met 'n volgende geleentheid.

De Oude Kraal Country Estate & Spa
Patricia F - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patricia F

Beautiful place.

This is a hidden gem. Such beautiful scenery and endless photo opportunities. Friendly helpful staff and lovely gardens made our stay exceed our expectations. Definitely will be back many times in the future.

De Oude Kraal Country Estate & Spa se terugvoer

Thank you so much for your stay and we are glad that you enjoyed your stay with us. Looking forward to seeing you again.

De Oude Kraal Country Estate & Spa
Brendan B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brendan B

Good venue for a quiet stay close to the N1. Excellent food and superb service.

Probably too many lights at night if you’re wanting to see the stars.

Jeannemarie P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jeannemarie P

Goeie oornag, lekker ontbyt.

Ons het oorgeslaap op pad Kaap toe. Ons het in een van die self-catering cottages gebly. Die uitleg is bietjie beknop vir 'n gesin. Daar was 'n paar goedjies wat stukkend was soos die handdoekreling. Die ontbyt by die hoofhuis was baie lekker, die gronde mooi en lekker om rond te loop en diere te sien. Mense hulpvaardig.

Kira M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kira M

Awesome stopover.

Such a beautiful country estate. Loved every minute of our short stopover. The service was excellent, very informative on the history of the establishment. Huge wine selection and the most delicious food. Attention to detail in every aspect. Highly recommended.

Gilbert H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gilbert H

Natuur.

Lekker gebly en veral die aandete geniet. Een fout, die kamer waarin ons was, het 'n baie moderne stort, maar as daar so 'n goeie stort ingebou is, moet die drukking van die water ook sterk genoeg wees, dalk kan die eienaars hieraan aandag gee.

De Oude Kraal Country Estate & Spa se terugvoer

Baie dankie, ons sal dadelik daaraan aandag gee.

De Oude Kraal Country Estate & Spa
Jozua J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jozua J

Aangenaam, lekker en gasvry!

Uitsonderlike gasvryheid vanaf die intrapslag en lekker aangename plaasatmosfeer. Behalwe dat die eienaar en sy vrou persoonlik betrokke is en jou laat tuis voel, is die personeel eweneens baie vriendelik en behulpsaam. Ons het die middagtee met verskeie tuisgebakte koeke terdeë geniet...om nie eens te praat van die uitsonderlike 5-gang maaltyd wat die aand in styl voorgesit is nie...of dit nie genoeg was nie, het die ontbyt uitgestaan! Baie dankie aan die Lombaards vir al julle betrokkenheid...ons sal weer kom kuier en julle gastehuis wyd bekendstel.

De Oude Kraal Country Estate & Spa se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige woorde. Sien uit om julle weer te verwelkom. Voorspoedige 2019 vir julle.

De Oude Kraal Country Estate & Spa
Marilise V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilise V

Heerlik.

Sien sterre.

Elize E - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize E

Luuksheid net buite Bloemfontein.

De Oude Kraal is eenmaal een van die uitsonderlike goeie gastehuise in Bloemfontein. Die kamers is groot, gerieflik en luuks ingerig. Die kos is uitstekend en die diens is besonders.

De Oude Kraal Country Estate & Spa se terugvoer

Beste Elize,

Ons waardeer jou terugvoer opreg en is so bly dat julle die besoek aan De Oude Kraal geniet het.

Beste wense vir die res van die jaar en ons hoop om julle weer een van die dae terug te verwelkom.

Groete,
De Oude Kraal Country Estate & Spa

De Oude Kraal Country Estate & Spa
Pat M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pat M

Simply superb. Dinner was 5 star. Definitely a great place to stop over at.

We had a fantastic stay at De Oude Kraal Country Estate. Staff very friendly, rooms clean and spacious. Pet friendly, beautiful gardens. Our room looked onto eland and sable drinking at a waterhole. The highlight of our stay was our 7 course dinner. Fine dining.

De Oude Kraal Country Estate & Spa se terugvoer

Dear Pat,

Thank you very much for your reply, we greatly appreciate your feedback, it is guests like you that make our work worthwhile.
Wishing you all the best for the year and please come again.

De Oude Kraal Country Estate & Spa
Godfried H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Godfried H

Great halfway to Eastern and Western Cape. Wife loves the 5 course meal! Happy wife happy holiday!

Great food. Friendly service. Rooms are comfortable but still make you feel like you are on a farm! Great experience!

Marike S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marike S

Baie goeie kliëntediens!

Ons het baie lekker gebly en dit baie geniet! Almal is baie vriendelik en het ons tegemoet gekom met ons versoeke.

De Oude Kraal Country Estate & Spa se terugvoer

Beste Marike,

Baie dankie vir jul terugvoer, ons waardeer dit opreg. Hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Die Oude Kraal Country Estate & Spa

De Oude Kraal Country Estate & Spa
Hayward V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayward V

Buitengewoon goed. Veel beter as enige kommersiële hotelle in Bloemfontein en stil omgewing met uitstaande aandetes.

Dit is nou die derde keer dat ons tydens ons gereelde lang reise hier oornag het, maar die eerste keer dat ons in 'n opgeradeerde eenheid geslaap het, wat ongelukkig (teleurstellend) nie vergelykbaar is met die standaard nuwer eenhede nie. Vir die reisigers wat nog die reis die volgende oggend moet voortsit na Gauteng, begin ontbyt ongelukkig 'n bietjie laat, maar is andersins van ewe hoë standaard.

Martin S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin S

Heerlike plaasontapanning.

Ons het baie lekker gebly. Die 5-gang-maal is ‘n wenner! Die staff kan bietjie beter opgelei wees en die kamer kort bietjie onderhoud.

De Oude Kraal Country Estate & Spa se terugvoer

Thank you for the review, we will attend to the problem. Hope to see you again
Marie and Gerhard Lombard

De Oude Kraal Country Estate & Spa
Maria A - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria A

Really pleasant.

Lovely hospitality.

De Oude Kraal Country Estate & Spa se terugvoer

Dear Maria
Thank you very much for your review, it is greatly appreciated , it gladdens our heart that you enjoyed your stay with us.
Wishing you all the best.

De Oude Kraal Country Estate & Spa
Vanaf
Vanaf R2 620
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 620
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N1, Tierpoort Plaasdistrik, 35 km vanaf Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb458a709a47225b4fb502425d235a13b23aa91e80fe7c201e72bc4ec76b1ebfadf2d3579c49be1da78557eecc6d387970d43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 620 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 Off the N1 Farm District Tierpoort 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.38370682269 26.081527878705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang