Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Oude Kraal Country Estate & Spa

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Louis C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Ons het baie tuis gevoel. Baie lekker kamer, goed ingerig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wiehan S
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Baie goeie diens en waarde vir geld. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Fantastiese plek! Almal was gaaf en behulpsaam en die kamers is vyfster.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robyn Q
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Beautiful place, friendly staff and delicious food. We had a very short but wonderful stay. Beautiful place, friendly staff and amazing food.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette S
1 nag
5.0
Jul 2023

Gesellig, vriendelike, persoonlike diens. Skoon, groot kamers. Heerlike kos. Kinder- en hondevriendelik. Baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lianiroelofse R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Absolute. Ons was aanvanklik redelik skepties toe ons die bespreking gemaak het. Ons was egter aangenaam verras deur die 4-gang maaltyd - Kos is onverbeterlik! Verblyf was skoon en veilig. Sal nou elke keer hier oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan O
1 nag
4.0
Aug 2023

Vriendelikheid en 'n plaasatmosfeer. Vriendelike personeel.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Johan H
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Wow. Wat 'n pragtige, stil, sielsrus oase in die Vrystaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isolde M H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Oornagslaap. Beste aandete en 'n mens voel soos 'n spesiale gas, elkeen behandel jou opreg en daar is niks wat te veel moeite is! Mis uit as jy nie by hulle bly nie! Hou so aan De Oude Kraal, ons sien julle beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan S
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Des 2022

Goeie verblyf en kos. Baie netjiese verblyf en kwaliteit kos. Diens was baie goed. Sal gerus weer terug wees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Gerhard & Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 620
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 620
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N1, Tierpoort Plaasdistrik, 35 km vanaf Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb458a709a47225b4fb502425d235a13b23aa91e80fe7c201e72bc4ec76b1ebfadf2d3579c49be1da78557eecc6d387970d43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 620 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 Off the N1 Farm District Tierpoort 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.38370682269 26.081527878705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang