Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Oude Kraal Country Estate & Spa

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N1, Tierpoort Plaasdistrik, 35 km vanaf Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R2 620 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

De Oude Kraal Country Estate & Spa bied B&B-verblyf in 'n gastehuis 35 km suid van Bloemfontein langs die N1 in die Vrystaat. Dié B&B is op 'n skaapplaas en bied 'n egte plattelandse ervaring in die Vrystaat.

Verblyf word in 3 verskillende tipes kamers gebied wat smaakvol versier is en koninggrootte-beddens of enkelbeddens het.

Die tuin-eenhede is apart van mekaar geleë, 'n entjie van die hoofhuis af. Elke eenheid het 'n stoep-ingang. Al die kamers is individueel en noukeurig versier met die oog op detail, kaggels en en suite-badkamers met buitestorte.

Gaste kan 'n spa-ervaring en 'n heerlike vyfgangmaaltyd by The Colonial Restaurant op die perseel geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Louis C
Besigheidsreis
5.0
Ons het baie tuis gevoel. Baie lekker kamer, goed ingerig!
Jul 2024
Wiehan S
Saam met vriende
5.0
Baie goeie diens en waarde vir geld. Sien sterre.
Okt 2023
Christelle P
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese plek! Almal was gaaf en behulpsaam en die kamers is vyfster.
Aug 2023
Nicolette S
5.0
Gesellig, vriendelike, persoonlike diens. Skoon, groot kamers. Heerlike kos. Kinder- en hondevriendelik. Baie goeie waarde vir geld.
Jul 2023
Lianiroelofse R
Saam met lewensmaat
5.0
Absolute. Ons was aanvanklik redelik skepties toe ons die bespreking gemaak het. Ons was egter aangenaam verras deur die 4-gang maaltyd - Kos is onver...
Sien meer
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Gerhard & Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Langs die N1, Tierpoort Plaasdistrik, 35 km vanaf Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink De Oude Kraal Country Estate & Spa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vrystaat
Vanaf
Vanaf R2 620
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 620
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N1, Tierpoort Plaasdistrik, 35 km vanaf Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb458a709a47225b4fb502425d235a13b23aa91e80fe7c201e72bc4ec76b1ebfadf2d3579c49be1da78557eecc6d387970d43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 620 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 Off the N1 Farm District Tierpoort 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.38370682269 26.081527878705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang