De Oude Meul Country Lodge and Restaurant
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Mgr/ Bestuurder Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 342
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Delarey L - Sep 2024
Algehele gradering
Gemaklike en netjiese plek met baie rustige atmosfeer.
Liza T - Sep 2024
Algehele gradering
Fabulous.
Russel C - Sep 2024
Algehele gradering
Kon nie beter akkommodasie voor gevra het nie.
Shanitha Iris P - Aug 2024
Algehele gradering
The ostrich chicks topped it all!
Mariska P - Sep 2024
Algehele gradering
Kan ons maar nie langer bly nie?
Pieter Johannes B - Aug 2024
Algehele gradering
Was awesome en baie rustig.
Barend G - Jul 2024
Algehele gradering
Rus tussen die berge.
Jacqui S - Jun 2024
Algehele gradering
Beautiful setting and great for kids.
Lees meerAnnelie H - Jun 2024
Algehele gradering
Relaxing.
Pieter L - Mei 2024
Algehele gradering
Baie rustige omgewing, weg van die gedruis van die dorp.
Liandre V - Mei 2024
Algehele gradering
Highly recommended.
Elmarie S - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig, wonderskoon en die personeel is baie behulpsaam.
Cindy D - Apr 2024
Algehele gradering
Pragtig, skoon en rustig.
Annetjie C - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly.
Retha K - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit is net 'n awesome plek om na toe te kom.
Reta L - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Caitlin S - Feb 2024
Algehele gradering
It was a peaceful stay, surrounded by nature and animals.
Lees meerMike V - Feb 2024
Algehele gradering
Herlaai in duie rustigheid van De Oude Meul Country Lodge and Restaurant.
Charl C - Jan 2024
Algehele gradering
Great stop over in between destinations.
Pieter G - Jan 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Rynier Van Der Watt L - Jan 2024
Algehele gradering
Asemrowend en prentjie mooi.
Elize L - Sep 2024
Algehele gradering
Dit het soos kuier by familie op 'n plaas gevoel.
Lees meerArina V - Aug 2024
Algehele gradering
De Oude Meul bied baie vir gaste en is sentraal geleë.
Pharen F - Jul 2024
Algehele gradering
Comfortable!
Kim D - Jan 2024
Algehele gradering
Very comfortable and clean.
Barney B - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons sal beslis weer hier oornag! Baie dankie!
Zenda Z - Jul 2024
Algehele gradering
Peaceful, friendly staff and good breakfast.
Marie V - Feb 2024
Algehele gradering
Baie mooi omgewing.
Willem M - Feb 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Lianie E - Mrt 2024
Algehele gradering
Skoon, uitstekende kos in die aand!
Lees meerCynthia T - Apr 2024
Algehele gradering
Was aangenaam dankie.
Daleen V - Feb 2024
Algehele gradering
Goed.
Denise B - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker.
Karen P - Aug 2024
Algehele gradering
Ons het lekker geslaap, maar die eenheid was koud en onvriendelik.
Brett B - Jan 2024
Algehele gradering
Not satisfactory.
Geraldine L - Jun 2024
Algehele gradering
Ontbyt was heerlik, maar ek wil ten minste 'n mikrogolf en 'n wasbak hê.
Albie L - Apr 2024
Algehele gradering
Aanvaarbaar maar nie gasvry genoeg nie.
Eldre G - Feb 2024
Algehele gradering
Duur.
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Shade K - Apr 2024
Algehele gradering
Used to be a great place to stay, hopefully they pull up their socks.
Lees meerChris K - Sep 2024
Algehele gradering
Sien kommentaar hierbo.
Liana N - Apr 2024
Algehele gradering
Het meer verwag van 'n 4-ster verblyf. Was baie teleurgesteld.
Susan D - Jan 2024
Algehele gradering
Onbevredigend.
Johanna C - Des 2023
Algehele gradering
Veilig en netjies met goeie kliente diens.
Elsabe P - Des 2023
Algehele gradering
Baie rustig en pragtige omgewing.
Hugo B - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Frederick James M - Des 2023
Algehele gradering
Manjifiek ons sal definitief weer daar kom slaap.
Reinet En Gerhard G - Des 2023
Algehele gradering
Werklik 'n baie netjiese oord. Die omgewing is rustig.
Sushilla G - Des 2023
Algehele gradering
Relaxed and comfortable.
Tossie V - Nov 2023
Algehele gradering
Ouskool majestieuse sorg en prag.
Chris S - Nov 2023
Algehele gradering
Kwaliteit en baie bekostigbare verblyf.
Johan O - Nov 2023
Algehele gradering
Beslis die moeite werd! Uitstekende diens.
Schanel K - Okt 2023
Algehele gradering
10/10 would recommend.
Andrew B - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Sune G - Okt 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Liza H - Sep 2023
Algehele gradering
Outstanding!
Berna B - Aug 2023
Algehele gradering
Stil plekkie met die mooiste uitsig.
Jerry V - Aug 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Pieter S - Jul 2023
Algehele gradering
Het ons verwagtinge oortref. Alles wat nodig is op een plek.
Estie M - Jul 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies, veilig, rustig.
Nico L - Mei 2023
Algehele gradering
Dit was beslis een van die lekkerste plekke waar ons nog gebly het.
Anne-marie J - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtige oord, heerlik gekuier met vriende.
Leoni B - Apr 2023
Algehele gradering
Lieflike weggesteekte juweel.
Gabri V - Apr 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon, vriendelike diens.
Marinel L - Apr 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Maryna D - Apr 2023
Algehele gradering
KKNK-oornagplekkie.
James H - Feb 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Natalia B - Feb 2023
Algehele gradering
Stilte vir die siel.
Yolande V - Feb 2023
Algehele gradering
Tranquility meets stunning views.
Lees meerRuth L - Jan 2023
Algehele gradering
Had a fantastic stay.
Salwa M - Jan 2023
Algehele gradering
Lots of fun.
Desmond K - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker plek!
Nadia M - Nov 2023
Algehele gradering
Asemrowend.
Gerrie S - Okt 2023
Algehele gradering
'n Baie netjiese en goed versorgde oord met uitstekende en vriendelike diens.
Magdel P - Sep 2023
Algehele gradering
Eienaars het regtig prakties gedink met die inrig van die eenhede. Wonderlik dat dit dierevriendelik is.
Rickus N - Jul 2023
Algehele gradering
Uitstekende ligging!
Frans L - Mei 2023
Algehele gradering
Baie goed geleë in die bergarea. Lodge is netjies en rustig op werkende volstruisplaas.
Anli T - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het lekker gekuier, maar die dubbelbedmatras in Blok A 5 is baie hard. Swaar geslaap.
Christiaan C - Apr 2023
Algehele gradering
Rustigheid.
Karin K - Apr 2023
Algehele gradering
Ontspannend, sorgeloos.
Eben R - Mrt 2023
Algehele gradering
Was baie rustig en mooi.
Izak C - Feb 2023
Algehele gradering
Puik.
Gail W - Jan 2023
Algehele gradering
It was awesome.
Karen J - Nov 2023
Algehele gradering
Peaceful and relaxing, value for money. Stunning natural surroundings!
Lonton P - Nov 2023
Algehele gradering
We absolutely loved the accommodation. Close to the pool for the kids.
Allan M - Aug 2023
Algehele gradering
Good, clean, comfortable.
Peter L - Sep 2023
Algehele gradering
Great stay but poor TV selection.
Gerald B - Aug 2023
Algehele gradering
Nice restaurant.
Nicolet P - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflike oornagting.
Esbe M - Jul 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Ryno P - Jul 2023
Algehele gradering
Rustige, stil verblyf teen billike prys.
Marius V - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
David V - Apr 2023
Algehele gradering
Baie netjies. Die maaltye was asemrowend.
Enricko L - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige plek en omgewing. Kamers baie netjies. Sal die plek beslis aanbeveel.
Lizelle F - Apr 2023
Algehele gradering
Baie ontspannend en rustig.
Martin J - Mrt 2023
Algehele gradering
Goeie akkommodasie.
Lee-anne F - Feb 2023
Algehele gradering
Gemaklik maar kort attention to detail.
Collene E - Des 2023
Algehele gradering
Sielskos, rustig, pragtig!
Inus M - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker gebly en in die restaurant geëet. Hulle is wel baie duur.
Chrizelle B - Des 2023
Algehele gradering
Nie goeie kliënte diens nie. Onvriendelike personeel.
Bennie V - Apr 2023
Algehele gradering
Plek is netjies, maar geen moeite vir akkommodering nie.
Lees meerPeter J - Feb 2023
Algehele gradering
Rooms in need of upgrade, bathrooms, shower, kitchenette very basic.
Robin H - Feb 2023
Algehele gradering
Clean and Comfortable farm stay.
Robyn S - Nov 2023
Algehele gradering
Clean and basic.
Pieter P - Sep 2023
Algehele gradering
It was very welcoming.
Marinda S - Sep 2023
Algehele gradering
Rustige plekkie. Weg van alles.
Schalk B - Sep 2023
Algehele gradering
Bed bugs!
Andre L - Jun 2023
Algehele gradering
Het beter verwag.
Lees meerJean K - Jul 2023
Algehele gradering
Nie wat ons gedink het nie.
Riana N - Mei 2023
Algehele gradering
Parkering is ver van huisie af, baie trappe wat dit moeilik maak met klein kinders. Kamer het nie wasbak vir skottelgoedwas nie.
Divan B - Des 2022
Algehele gradering
Een van die mooiste plekke in Oudshoorn-omgewing. Pragtige berge en mooi groen grasperke. Verblyf eenheid baie skoon en netjies.
Louise H - Des 2022
Algehele gradering
Ons het net een nag oorgebly, maar was tevrede.
Maryke M - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker verblyf.
Jan B - Des 2022
Algehele gradering
Ons was baie verras met die ligging en die mooi omgewing. Great plek om te wees.
Theunis L - Des 2022
Algehele gradering
Net 1 woord - Rustig!
Andre F - Nov 2022
Algehele gradering
Asemrowend en rustig.
Leandre T - Nov 2022
Algehele gradering
Baie mooi akkomodasie en pragtige omgewing.
Eddie W - Okt 2022
Algehele gradering
Old Mill Lodge is 'n goedversorgde instansie met uitstekende waarde vir geld.
Ane K - Okt 2022
Algehele gradering
Perfect, pleasant and amazing.
Gg D - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was 'n huweliksherdenking geskenk aan vriende. Hulle was meer as net tevrede met die verblyf, ontbyt en omgewing.
Karlie D - Okt 2022
Algehele gradering
Absoluut bo ons verwagtinge gewees!
Danie C - Sep 2022
Algehele gradering
Alle verwagtinge oortref.
Zelda H - Sep 2022
Algehele gradering
De Oude Meul is in so mooi deel van Schoemanspoort geleë. Ons het die verblyf baie geniet.
Kanna W - Aug 2022
Algehele gradering
Maksimum.
Johan H - Aug 2022
Algehele gradering
Aangename kuier ondervind.
Lees meerAdele V - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlike wegbreek by 'n pragtige plek!
Juandre L - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlike atmosfeer. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Dit is net 'n jammerte ons het in die winter gekom, want die swembad het baie lekker gelyk.
Annelie V - Jun 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier. Lekker gestap en die mooi omgewing geniet.
Cilmie G - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtig!
Ben V - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker geslaap asook lekker geëet by die restaurant.
Jan D - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlike, gerieflike verblyf.
Lynette V - Apr 2022
Algehele gradering
Ons was aangenaam verras om te vind dat jy nie regtig nodig het om dorp toe te gaan nie, jy kan net ontspan en by die restaurant gaan eet.
Lees meerRoland D - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantasties. Idilliese, natuurskoon-omgewing.
Roana N - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik ontspan na 'n lang pad.
Helena I - Mrt 2022
Algehele gradering
Sou graag langer wou bly! Pragtige omgewing, vriendelike diens.
Gerrie L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netjies, pragtige vallei.
Lees meerJeanmari J - Mrt 2022
Algehele gradering
Wow, wow, wow!
Yaacov Francois H - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik ontspan in die pragtige natuurskoon.
Jackie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Ongelooflik waardevolle uitsig.
Eurika O - Feb 2022
Algehele gradering
Asemrowende uitsig.
Melanie E - Feb 2022
Algehele gradering
Absoluut hemel om aarde!
Lynn S - Jan 2022
Algehele gradering
Baie mooi en rustig.
Louise E - Jan 2022
Algehele gradering
Onbeskryflik.
Jackie P - Jan 2022
Algehele gradering
Units were perfect for what we needed as self catering but wonderful food and menu available at the restaurant on site.
Christille B - Jul 2022
Algehele gradering
Mooiste omgewing en baie om te doen met jong kinders.
Sipho R - Apr 2022
Algehele gradering
Wow, wow, wow! Netjies, pragtige vallei en so 'n rustige plaasatmosfeer.
Lees meerJacobus D - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike en rustige tyd wat ons daar spandeer het.
Louise W - Des 2022
Algehele gradering
Great family accommodation.
Tirsa V - Nov 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon en fantasties onderhou.
Anthony B - Okt 2022
Algehele gradering
Excellent place.
Rene W - Aug 2022
Algehele gradering
Great restaurant.
Lorelle H - Apr 2022
Algehele gradering
Lovely.
Ulrica N - Apr 2022
Algehele gradering
Aangename ondervinding in Schoemanskloof se natuurskoon. Ongelukkig net oorgeslaap en kon nie alles inneem nie. Sal beslis weer gaan.
Christo F - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker, netjies, skoon. Kamer was baie goeie waarde vir geld. Sal dit aanbeveel.
Herman D - Des 2022
Algehele gradering
Verras, ons het minder verwag maar was baie beïndruk.
Nanindi S - Sep 2022
Algehele gradering
Lovely setting and location, very clean and safe for children.
Arnold C - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker gekuier, baie sentraal geleë. Staf baie hulpvaardig.
Theo S - Aug 2022
Algehele gradering
Slegs oornag: Baie aangename omgewing, netjies en 'n baie goedversorgde oord. Baie vriendelike en behulpsame personeel.
Nell W - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker gekuier. My bed se matras sal binnekort vervang moet word.
Tersia B - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige plekkie. Ongelooflik rustig en 'n plek waar jy baie na aan God kan wees!
Therina V - Nov 2022
Algehele gradering
Rustig en baie netjies.
Pieter F - Jan 2022
Algehele gradering
Baie mooi plek.
Alexander V - Jun 2022
Algehele gradering
Wat 'n heerlike plek waar ons oornag het, nou wil ons terugkom om die plek ten volle te geniet en waardeer.
Annelie W - Mrt 2022
Algehele gradering
Mooi ongewing.
Ina A - Apr 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Dewald W - Jan 2022
Algehele gradering
Mooi plek, restaurant vuil. Kamer vuil.
Hugo F - Apr 2022
Algehele gradering
Geen dienste.
Cora M - Des 2021
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Charmaine D - Des 2021
Algehele gradering
We stayed over one night en route to the Western Cape. Beautiful place with stunning surrounds and lovely hosts.
Gerrit V - Des 2021
Algehele gradering
Uistekende verblyfopsie. Goeie diens, goeie afwerking en goed toegerus.
Hugo B - Des 2021
Algehele gradering
Puik
Pierre B - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker blyplek met baie om te doen vir kinders en pragtige grasperke vir hulle om op te speel.
Morne B - Des 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Hennie G - Des 2021
Algehele gradering
Oasis of calm, will definitely be back and recommend to everyone.
Crispen M - Des 2021
Algehele gradering
Fantastic, worth the travel from Cape Town.
Simon S - Des 2021
Algehele gradering
Very pleasant accomodation and lovely location.
Frik K - Nov 2021
Algehele gradering
Rustige atmosfeer, moet meer as een nag spandeer om dit werklik te waardeer.
Relda M - Nov 2021
Algehele gradering
Baie mooi en netjies.
Johan J - Nov 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang, baie behulpsaam en alles is in plek.
Richard K - Okt 2021
Algehele gradering
Awesome experience.
Simon K - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker.
Santie B - Sep 2021
Algehele gradering
Amazing
Lynette D - Aug 2021
Algehele gradering
A pleasant peaceful place to stay.
Levern A - Jul 2021
Algehele gradering
Stunning venue. Friendly staff.
Johan V - Jul 2021
Algehele gradering
Puik.
Debbie B - Jul 2021
Algehele gradering
Beautiful setting.
Debbie B - Jul 2021
Algehele gradering
Ons gunsteling blyplek in Oudtshoorn.
Johan M - Mei 2021
Algehele gradering
Pragtige, stil omgewing met 'n mooi uitsig.
De Oude Meul Country Lodge and Restaurant se terugvoer
Goeie dag Baie dankie vir jul besoek.
Groete,
Oumie
Manie V - Apr 2021
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Sone F - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlik rustig - in ’n ander wêreld.
Donovan C - Apr 2021
Algehele gradering
Dit was vir ons 'n fantastiese avontuur.
Marinda P - Apr 2021
Algehele gradering
Ons kuier was baie lekker, ons sal definitief weer daar bly.
Hennie B - Mrt 2021
Algehele gradering
Bo verwagting, baie gasvrye verblyf.
De Oude Meul Country Lodge and Restaurant se terugvoer
Hi, ons is baie bly om te hoor dat julle die kuier by De Oude Meul geniet het en ons hoop om julle weer binnekort te sien. Dit was ons plesier om julle te huisves en baie dankie vir die aanbevelings.
Groete,
Anthony.
Truter C - Mrt 2021
Algehele gradering
Rustig, mooi, stil, vriendelik.
Attie L - Mrt 2021
Algehele gradering
Uitstekend!
Charmaine C - Jan 2021
Algehele gradering
Rustig, skoon en huislik.
Marius D - Jan 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
De Oude Meul Country Lodge and Restaurant se terugvoer
Ons is baie bly om te hoor dat julle die kuier by De Oude Meul geniet het en ons hoop om julle weer binnekort te sien.
Terry L - Des 2021
Algehele gradering
Very enjoyable.
Lynette R - Des 2021
Algehele gradering
Kindervriendelik.
Bianca V - Des 2021
Algehele gradering
Sien julle weer.
Sarah L - Jul 2021
Algehele gradering
Dit was ons tweede keer by Oude Meul en beslis nie ons laaste keer nie.
Koos J - Apr 2021
Algehele gradering
Bekostigbare selfsorg-eenheid met al die nodige geriewe.
Lloyd S - Apr 2021
Algehele gradering
Very pleasant stay.
Philip D - Jan 2021
Algehele gradering
Flippen lekker.
Danie B - Des 2021
Algehele gradering
Baie goed.
Brenda F - Des 2021
Algehele gradering
Netjies, blok B baie vlieë en te klein vir gesin.
Johan M - Nov 2021
Algehele gradering
Pragtige omgewing, vriendelike diens, skoon en netjiese verblyf.
Elna M - Aug 2021
Algehele gradering
Lieflike omgewing.
Louis D - Feb 2021
Algehele gradering
Rustige, vreedsame omgewing om skoene uit te skop en die natuur te bewonder.
De Oude Meul Country Lodge and Restaurant se terugvoer
Baie baie dankie. Groot waardering vir jul waardering! Maak dat ons nog harder probeer.
Boy Spies eienaar.
Attie D - Des 2021
Algehele gradering
Goeie ligging, netjiese oord maar teleurstellende kamer.
Samantha V - Sep 2021
Algehele gradering
I really enjoyed stay at the accommodation and the scenery was perfect.
Freddie V - Mei 2021
Algehele gradering
Te kort. Was daar vir 'n begrafnis en het eintlik net daar geslaap.
Beatrix R - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier. Baie mooi omgewing. Sal dit definitief aanbeveel.
Eugene P - Apr 2021
Algehele gradering
Dis 'n oase met bergstrome, diere en ’n wonderlike berg-uitsig.
Carolyn W - Des 2021
Algehele gradering
Excellent location to visit Cango Caves and Oudtshoorn.
Lees meerJacki F - Des 2021
Algehele gradering
Average.
Anelle L - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlike verblyf en wonderlike diens.
Lees meerFrancis B - Mei 2021
Algehele gradering
Brief one-night stop-over en route to the coast.
Johan H - Apr 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en baie netjiese fasiliteit in 'n stil omgewing.
Adri G - Feb 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Jan D - Jan 2021
Algehele gradering
The room was okay, but was not charged at the rate advertised.
Annzel J - Des 2020
Algehele gradering
Basic value for money accommodation, close to the Cango Caves.
Pollie S - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Henry W - Okt 2020
Algehele gradering
Soos altyd fantasties
Betty D - Okt 2020
Algehele gradering
Lekker stop over
De Oude Meul Country Lodge and Restaurant se terugvoer
Betty,
Baie dankie vir die vriendelike terugvoering. Ons hoop om jul gou weer te sien.
Vriendelike groete
Jennifer
Nicolene O - Aug 2020
Algehele gradering
Ek sal definitief weer by De Oude Meul Game Farm oorbly!
Jacques V - Mrt 2020
Algehele gradering
Awesome, beautiful place.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Awesome, pragtige plek.
Dit is 'n wonderlike plek en die mense is baie behulpsaam. Jy kan net die natuur geniet en ontspan. Dit sal goed wees vir die siel!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Corrie D - Feb 2020
Algehele gradering
De Oude Meul was 'n puik oornagplek. Dit het aan al ons verwagtinge voldoen.
Lees meerLinda R - Jan 2020
Algehele gradering
Friendly, helpful staff.
Leana L - Jan 2020
Algehele gradering
Lekker rustig, baie mooi en netjies.
Lorenzo P - Jan 2020
Algehele gradering
Ons verblyf was baie aangenaam.
George W - Mrt 2020
Algehele gradering
Heerlik onspan in die pragtige omgewing met die rustige atmosfeer.
Cecilia V - Des 2020
Algehele gradering
Gemaklike verblyf en vriendelike diens
Lees meerLize E - Sep 2020
Algehele gradering
Vreeslik geniet.
Doreen M - Feb 2020
Algehele gradering
Ons het net oornag. Wens ons kon nog so 1 slapie gebly het.
Jan Hendrik P - Des 2020
Algehele gradering
Hopeloos te min tyd hier spandeer.
Philip B - Okt 2020
Algehele gradering
Die tyd was net te kort.
De Oude Meul Country Lodge and Restaurant se terugvoer
Hi,
Julle sal weer vir ons moet kom kuier en bly volgende keer n paar dae langer :)
Dit was ons plesier om julle by De Oude Meul te huisves.
Esther B - Feb 2020
Algehele gradering
Die beddens is uitstekend. Ons was ongelukkig min by die plaas. Het 'n sportgeleentheid op Oudtshoorn bygewoon.
De Oude Meul Country Lodge and Restaurant se terugvoer
Baie dankie altyd 'n plesier om ons gaste gelukkig te hou. Kom kuier weer.
Herman D - Nov 2020
Algehele gradering
Lekker rustig.
Lees meerErtjies S - Des 2019
Algehele gradering
Hierdie is 'n fantastiese plek om te bly. Die verblyf is uit die boonste rakke, modern en skoon. Baie veilig met 'n wonderlike uitsig oor die berge.
Sandra V - Des 2019
Algehele gradering
Ons het slaapplek nodig na die lang pad van Gauteng af.
Nichole S - Des 2019
Algehele gradering
Beautiful restful place.
Maryke C - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Lee K - Des 2019
Algehele gradering
The entire experience was made even better by the warmth and friendliness of the hostess Oumie!
Francois J - Des 2019
Algehele gradering
Gasvry en netjies!
Andre L - Okt 2019
Algehele gradering
Lushof, 'n ware oase!
Riaan V - Sep 2019
Algehele gradering
Topgehalte verblyf en gasvryheid asook natuurskoon en stilte is kos vir die siel.
Reinette C - Jul 2019
Algehele gradering
Die beste oornagplek vir 'n moeë reisiger.
Lisa H - Jul 2019
Algehele gradering
Absolutely fantastic.
Marlien P - Jun 2019
Algehele gradering
'n Baie aangename en verrassende ervaring.
Lees meerRiana D - Mei 2019
Algehele gradering
Vreeslik awesome.
Hans V - Mrt 2019
Algehele gradering
Very nice lodge in a beautiful area.
De Oude Meul Country Lodge and Restaurant se terugvoer
A thousand thanks, glad that you have enjoyed your stay.
Rina V - Mrt 2019
Algehele gradering
Ontspannend.
De Oude Meul Country Lodge and Restaurant se terugvoer
Baie, baie dankie, ons het groot waardering.
Groete,
Boy Spies (eienaar)
Annatjie B - Mrt 2019
Algehele gradering
Pragtige plek en wonderlike ervaring.
Alicia F - Jan 2019
Algehele gradering
Dit was rustig, skoon en gemaklik.
De Oude Meul Country Lodge and Restaurant se terugvoer
Baie dankie, grooot waardering.
Boy Spies
Whilmedene R - Des 2019
Algehele gradering
Children friendly and such tranquility.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Kindervriendelik en sulke rustigheid.
Vriendelikste personeel en baie behulpsaam. Het soos die huis gevoel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hanri C - Okt 2019
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en veilig.
David L - Des 2019
Algehele gradering
Baie tevrede met verblyf, maar met een tekortkoming.
Lees meerDe Oude Meul Country Lodge and Restaurant se terugvoer
Goeiedag Dave,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer en resensie. Ons het wel heelwat aandag gegee aan punte uitgewys deur julle, baie dankie daarvoor! Ek wil net asseblief onder julle aandag bring dat hierdie eenhede word nie as selfsorg bemark nie, daarom is daar nie volle selfsorg fasiliteite nie.
Hoop om julle gou weer terug te verwelkom by ons.
Vriendelike groete
Andre Joubert
Elizma V - Jun 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Dalene B - Feb 2019
Algehele gradering
Beste naweek ooit.
De Oude Meul Country Lodge and Restaurant se terugvoer
Baie dankie Dalene. Ons waardeer jou goeie resensie. Ons probeer ons beste om goeie diens te lewer. Bly jul het dit geniet.
Boy Spies.
Johan H - Des 2019
Algehele gradering
Werklik goed, goeie waarde.
Anika V - Jul 2019
Algehele gradering
Akkommodasie was goed en die ontbyt heerlik.
Anton J - Des 2019
Algehele gradering
Teleurgesteld maar gelukkig het die omgewing van die plek opgemaak vir dit. Baie kindervriendelik.
Lees meerJacques D - Aug 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
Jonathan F - Mei 2019
Algehele gradering
Terdeë geniet en sal dit enige tyd weer besoek.
Rayno V - Jun 2019
Algehele gradering
Gehalte het Baie verswak.
Chris S - Nov 2018
Algehele gradering
Oasis in die warm wêreld van Oudtshoorn.
Adre S - Okt 2018
Algehele gradering
In die natuur en stilte.
Lené V - Okt 2018
Algehele gradering
Ontspannend, gerieflik en waarde vir geld.
Lees meerKaren S - Sep 2018
Algehele gradering
Pragtige skoon en veilige plek. Eienaars baie vriendelik.
Louis D - Mrt 2018
Algehele gradering
Ons ervaring van 'n heerlike, gerieflike, goed versorgde wegbreek in 'n prentjiemooi omgewing.
Lees meerPetrus R - Feb 2018
Algehele gradering
The place is wonderful .
Hansie V - Jan 2018
Algehele gradering
Baie sentraal geleë.
Melanie M - Jan 2018
Algehele gradering
A very comfortable stop over in Oudtshoorn.
Lees meerMarette D - Okt 2018
Algehele gradering
Karoo se stilte!
William D - Apr 2018
Algehele gradering
Sielsverkwikkend.
Bruce F - Mrt 2018
Algehele gradering
Fantastic, very pretty scenery and beautifully landscaped.
Deon G - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was landelike en almal is spontaan.
Phillip V - Okt 2018
Algehele gradering
Lovely peaceful place to stay, with great hospitality.
Dravid J - Des 2017
Algehele gradering
An excellent place to stay with kids.
Gerhardus S - Des 2017
Algehele gradering
Dit was 'n aangename verrassing wat al my verwagtinge oorskry het.
He Bothma B - Okt 2017
Algehele gradering
Rustig en goed toegerus.
Eddie G - Apr 2017
Algehele gradering
Wat 'n wonderlikke ervaring! Baie dankie.
De Oude Meul Country Lodge and Restaurant se terugvoer
Baie dankie vir hierdie baie mooi en gewaardeerde kompliment dit is altyd vir ons n voorreg en n uitstaande lekkerte om gasvry teenoor ons gaste en medemens te wees. Sien uit om jul weer hier te ontvang en weereens n heerlike kuier te kan saam te kan geniet. God' s rykste seen toe gebid vir jul van dag tot dag. Vriendelike warm groete De Oude Meul Personeeel.
Pieter E - Jan 2017
Algehele gradering
Wonderlike verblyf.
Jc M - Nov 2017
Algehele gradering
Eenvoudig idillies om daar te kon wittebrood hou!
Tims S - Okt 2017
Algehele gradering
Alles omtrent die ervaring was positief.
Elreze P - Des 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Dale H - Jul 2017
Algehele gradering
Vriendelik en gasvry. Sien uit na volgende kuier.
Naomi P - Des 2017
Algehele gradering
Rustige, veilige omgewing met alle dienste beskikbaar om die gerief vir een nag se oorslaap te verseker.
Morne A - Des 2017
Algehele gradering
Gelukkig met die verblyf.
Sakkie V - Des 2016
Algehele gradering
Dit was puik.
Frans F - Des 2016
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike ervaring en het dit werklik geniet.
Elsa P - Des 2016
Algehele gradering
Dit was 'n ondervinding in 'n paradys. Onvergeetlik.
Lees meerLucia Conradie C - Jul 2016
Algehele gradering
Pragtig, netjies, skoon en kindervriendelik.
Frans L - Mei 2016
Algehele gradering
Was uitstekende waarde vir geld.
Manie M - Mrt 2016
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Lizett C - Mrt 2016
Algehele gradering
Uitstekend, sal beslis weer hier tuisgaan.
Koos M - Mrt 2016
Algehele gradering
'n Plek waarna jy net weer wil gaan!
Louwrens E - Jan 2016
Algehele gradering
Ongelooflik rustig.
Ferdie V - Des 2016
Algehele gradering
Lekker gekuier, jammer dit was net vir een aand.
De Oude Meul Country Lodge and Restaurant se terugvoer
Wat n wonderlike voorreg was dit nie om jul hier in ons midde te he en jul lekker te kon bederf. Hoop ons sien jul binnekort weer vir langer. Vriendelike warm groete De Oude Meul Personeel.
Willem S - Jun 2016
Algehele gradering
'n Wonderlike ervaring!
Koos M - Okt 2016
Algehele gradering
Soos met ons vorige verblyf was hierdie keer ook 'n belewenis!
Ilze D - Jan 2016
Algehele gradering
Dis reg geleë vir die besoeker aan Oudtshoorn en omgewing en vir 'n gesin wat die Kangogrotte wil besoek.
Susan B - Apr 2015
Algehele gradering
It was really most enjoyable.
Diane G - Apr 2015
Algehele gradering
Wonderful time.
Viv D - Apr 2015
Algehele gradering
Alles netjies en goed georganiseerd.
Jannes M - Apr 2015
Algehele gradering
Vyfster plattelandse gerief.
Denise C - Jan 2015
Algehele gradering
Uitstekende verblyf!
Corne V - Jan 2015
Algehele gradering
Ons het die ruim, netjiese, skoon kamers geniet met personeel wat jou laat tuis voel soos ou vriende. Vars lug en plaas-atmosfeer was 'n tonikum!
Liezil P - Des 2015
Algehele gradering
Rustig.
Lehanne R - Aug 2015
Algehele gradering
De Oude Meul het van verwagtinge oortref.
Soekie E - Des 2014
Algehele gradering
Baie vriendelike, behulpsame mense. Ons het tuis gevoel en sal beslis weer daar bly as ons Oudtshoorn besoek.
Elaine W - Okt 2014
Algehele gradering
Die personeel was baie vriendelik.
Liesl B - Aug 2014
Algehele gradering
Perfek!
Herman B - Jul 2014
Algehele gradering
Nommerpas vir jong kinders!
Belinda S - Jun 2014
Algehele gradering
Baie lekker onspan, en die plek is netjies.
Martie G - Apr 2014
Algehele gradering
'n Pragtige omgewing; baie goeie diens.
Maritha D - Apr 2014
Algehele gradering
We loved every moment of our stay at this beautiful and comfortable lodge.
Lees meerGary T - Feb 2014
Algehele gradering
Lekke!
Piet S - Apr 2014
Algehele gradering
Heerlik rustig, omring met die mooi berge om jou.
Tinus C - Jun 2014
Algehele gradering
Pragtige plaas en huisie, baie goed toegerus!
Egbert D - Jul 2014
Algehele gradering
'n Pragtige omgewing! Silwerskoon verblyf! Uitstekende waarde vir geld!
Marc Michiels T - Mrt 2014
Algehele gradering
Heerlijk verblijf in een rustige omgeving.
Annemarie M - Apr 2014
Algehele gradering
'n Baie goeie ligging naby alles wat ons wou sien.
Robert W - Des 2014
Algehele gradering
Pragtige omgewing.
Zonnique A - Des 2014
Algehele gradering
1 aand se verblyf en ons sal nooit weer terug gaan nie.
Hannelie H - Des 2013
Algehele gradering
It was a great for stop over !
Cornel J - Des 2013
Algehele gradering
Vriendelik! Alles kraakvars!
Gert G - Aug 2013
Algehele gradering
Dit was fantasties personeel en eienaar uitsteekend. Word hoogs aanbeveel
Fox W - Aug 2013
Algehele gradering
Aangenaam met baie aangename mense. Het baie lekker hier gebly.
Andre P - Jun 2013
Algehele gradering
Baie aangenaam, net jammer dit was te kort!
Talitha B - Jun 2013
Algehele gradering
Heerlike rustige verblyf in veilige, gerieflike opset met vriendelike personeel
De Oude Meul Country Lodge and Restaurant se terugvoer
Baie, baie dankie. Dis 'n riem onder hart vir ons. Gee ons krag vir elke dag.
Groete,
Boy Spies (eienaar)
Michelle L - Apr 2013
Algehele gradering
Fantasties!
Rene L - Okt 2013
Algehele gradering
Baie mooi, skoon en rustig.
Charne S - Sep 2013
Algehele gradering
Cozy
Ronel J - Des 2013
Algehele gradering
'n Pragtige plek.
Marinda P - Des 2013
Algehele gradering
Baie netjiese en rustige opset.
Gerda N - Mrt 2013
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs met 'n netjiese kamer na 'n lang reis was baie aangenaam!
Chris D - Aug 2013
Algehele gradering
Die akkommodasie was gemaklik en skoon.
Willemien N - Aug 2012
Algehele gradering
Baie aangename en professionele personeel, netjies, skoon, veilig, rustig, stil.
Claire H - Des 2011
Algehele gradering
Peaceful location near Cango caves with an interesting restaurant menu and friendly owners
De Oude Meul Country Lodge and Restaurant se terugvoer
1000de dankies. Boy Spies.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 23 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Op pad na die Cango Grotte, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang