Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Oude Meul Country Lodge and Restaurant

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 337 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Shanitha Iris P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

The ostrich chicks topped it all! Friendly welcome on our arrival and the staff explained everything in detail. Stunning views with captivating rolling gardens with minimal boundaries. 1 night was too short to appreciate the grounds and facilities. Thank you, staff!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska P
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Kan ons maar nie langer bly nie? Dit was so 'n lekker bly. Ek wens so ons kon langer bly en al die geriewe behoorlik geniet. 'n Paradys vir kinders!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter Johannes B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Was awesome en baie rustig. Awesome plek, sal definitief weer daar gaan bly. Sal die kinders saamvat volgende keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Rus tussen die berge. Pragtige omgewing, skoon en gemaklike akkommodasie en baie goeie diens. Kon ongelukkig nie die omgewing en wandelroetes verken nie weens tydtekort nie, maar sal terugkom daarvoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqui S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Beautiful setting and great for kids. The setting is beautiful - although it was cold in June. Easy for Cango Caves and attractions around Oudtshoorn. The animals and kids' play area were really appreciated by a 6-year-old. The accommodation was quite basic but had everything we needed, space for a little person to play, and was clean. Fresh drinking water was provided each day. The restaurant is cosy and offered a reasonable selection of good home-cooked food. There was plenty of food for breakfast, but arrive early or it is all a bit tired. Helpful staff made fresh bacon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Relaxing. Beautiful working farm setting, with ostriches, bucks, calves. Beautiful walking trails and friendly, well-trained staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Baie rustige omgewing, weg van die gedruis van die dorp. Dit is altyd lekker by De Oude Meul. Baie goeie diens gekry van die personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liandre V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Highly recommended. We loved the place. The restaurant was fantastic, there was so much to see and experience, the location was absolutely beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustig, wonderskoon en die personeel is baie behulpsaam. Ons tweede kuier, hierdie keer ongelukkig net een nag gewees. Ons is baie vriendelik ontvang en die personeel het ons onmiddellik tuis laat voel, lekker om so professioneel en gasvry ingeboek te word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Pragtig, skoon en rustig. Ek het hierdie instansie geboek vir my skoonouers, hulle was so gelukkig met 'n netjiese kamer en gasvryheid. Hulle kon ook nie uitgepraat raak oor hoe lekker die restaurant se kos was nie. Baie dankie vir 'n lekker ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mgr/ Bestuurder Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 337

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf R900
R900 R630
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R900 R630
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op pad na die Cango Grotte, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc033f91af7a5de41308c3aa4a5d0999c3a47a3c89d35ef6c42c50adb74b70f9533909e515d4ac9bf0ee4b161b3d277b4a7e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R630 per nag (plek vir 2) 337 5 1 5 On Route to Cango Caves Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.459694623115 22.253108024597

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang