Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Oude Meul Country Lodge and Restaurant

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 354 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Judith F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Romantic & safe, beautiful, enjoyed the pool. Awesome, relaxed, beautiful scenery, lovely room, friendly staff, very helpful staff, we were helped with what we needed. Safety.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein H
1 nag
5.0
Okt 2024

Ware oase na 'n lang dag se reis. Ons was aangenaam verras met die pragtige en skoon akkommodasie. Van inteken tot met ons vertrek het alles seepglad verloop. Ons sal vir seker De Oude Meul Country Lodge aanbeveel vir groepe en selfs individue of vir gesinne met kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Skiet G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lekker geslaap. Ontbyt baie lekker, maar ongelukkig aan die duur kant. Baie netjies en pragtige omgewing en plek. Die ketel het ongelukkig nie gewerk nie. Het dit gerapporteer, maar geen reaksie gekry nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles U
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Baie lekker en stunning omgewing met rus vir die siel. Stunning plek, benodig net skottelgoedwasplek in eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jason S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Excellent. Excellent, very neat and tidy, beautiful scenery.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benjamin S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Great stay for a young family. Very good stay. New pillows would be an improvement.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Vakansie binne in ʼn vakansie. Ongelooflike mooi plek. Netjies, skoon, puik diens. Baie om te sien. Kinders kon visvang in die bassdam. Baie volstruise. Sal enige tyd weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronél B
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Rustig. Heerlik gebly. WiFi ontvangs by ontvangs en restaurant was nie baie goed nie. Plek was prakties en alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugo B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Vriendelike gasvryheid bobaas. Baie lekker, dankie - waardeer almal se bydraes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delarey L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Gemaklike en netjiese plek met baie rustige atmosfeer. Baie rustig en kinders het gaan visvang. Die dogters was oorals na al die diere toe en mooi groot grasperke om op te speel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mgr/ Bestuurder Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 354

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf R900
R 900 R 630
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R 900 R 630
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op pad na die Cango Grotte, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc033f91af7a5de41308c3aa4a5d0999c3a47a3c89d35ef6c42c50adb74b70f9533909e515d4ac9bf0ee4b161b3d277b4a7e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R630 per nag (plek vir 2) 354 5 1 5 On Route to Cango Caves Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.459694623115 22.253108024597

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang