Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Oude Meul Country Lodge and Restaurant

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 380 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vera V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Baie netjies, skoon en vriendelike diens. Baie netjiese, skoon plek. Pragtig om te sien. Dankie vir die braaier wat voorsien is. Blitz was net belaglik duur, R100. Hout was billik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rose H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Lovely family friendly resort. Lovely overnight stop, with plenty of activities for kids. Although a short distance from the main town, it was still en route to major tourist attractions. Staff were friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celize E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustig en baie mooi met 'n heerlike restaurant met baie lekker kos. Ons het baie lekker gebly. Alles wat mens nodig het en dit is naby aan die Cango volstruis plaas, Cango grotte en Buffelsdrift game lodge waar mens kan olifante interaksie hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ike L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lekker rustig. Baie mooi! Ons het dit ongelooflik baie geniet! Ons sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Ongelooflik lekker oornag. Wens ons kon langer bly. Dit was ongelooflik lekker. Wens ons kon langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2025

Pragtige omgewing, rustig, skoon. Ons het lekker gebly, was rustig omring deur die koppies/berge. Naby alles.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Thomas M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Heerlik, stil, baie goeie diens. Uitstekende diens, vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clive H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Very enjoyable! Friendly staff and very comfortable rooms. Very peaceful among the hills.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gretha R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Great. Great, lots for kids to do.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mgr/ Bestuurder Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 380

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf R1 080
R 1 080 R 864
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 080
R 1 080 R 864
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op pad na die Cango Grotte, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71d2d1446b7b91afbd41bafe338c68ecdc33b7368936092331fc88d78e8871e8b28a900cf42e2f8f0327c2e97276a9570fde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 080 nouVanaf R864 per nag (plek vir 2) 380 5 1 5 On Route to Cango Caves Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.459694623115 22.253108024597

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang