Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paternoster's De Oude Muragie

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 127 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Hester K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Wonderlike naweek geniet en veral die geskiedenis rondom die ontstaan van huisie. Ons het regtig baie lekker gebly, tuis gevoel en die geriewe en netheid geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aletta D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Wat uitstekend, julle kan gerus weer boek. Ons het baie lekker gebly, was goed ontvang, sal graag weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Wonderful long weekend. Wonderful hospitality and a lovely place near the beach. It was the cheapest in the cost of our stays and much nicer than more expensive places we have been to. Highly recommended. We went to Gaatjie Restaurant as recommended and also highly recommend that.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Paternoster's De Oude Muragie
Elizabeth, From the start, it was wonderful to deal with you. Thank you for your good review. Blessings and please contact me again. Hanlie

Susan V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Onvergeetlik! Pragtige huisie met soveel karakter, als wat jy nodig het vir 'n heerlike kuier! Ons sal beslis weer daar gaan bly as ons Paternoster toe gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Rustig ontspannende naweek. Was 'n baie lekker lang naweek. Het die huisie se atmosfeer geniet, veral die kaggel. Dit was 'n koue naweek. Dankie aan Charlene wat ons so geduldig gewag het, aangesien ons so bietjie laat daar aangekom het. Sal graag weer wil terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Paternoster's De Oude Muragie
Deon Baie baie dankie vir jul goeie terugvoer. Jul is altyd welkom. Ek sal die mooi kompliment aan Charlene oordra. Baie sterkte vir die res van die jaar. Kontak my gerus direk vir verdere navrae. Groete Hanlie

Tersia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Amazing . Absolutely fantastic. Amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Paternoster's De Oude Muragie
Tersia Thank you for your kind review. We really appreciate it. Please call us directly for future bookings. Keep well. Kind regards, Hanlie.

Sophia M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

A quintessential Paternoster stay. Home with a lovely atmosphere and all basic needs are met. Good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Paternoster's De Oude Muragie
Sophia I'm glad that you have enjoyed your stay. Kind regards, Hanlie

Adam E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ons sal vir seker weer terugkom en slegs Paternoster's De Oude Muragie vir ons verblyf kies. Ons het die kuiertjie by die huisie nie net geniet nie, maar dit ons huisie gemaak. Absoluut 'n plesier om in 'n goedversorgde huis te bly en amper niks nodig te hê as net kos en klere. Dankie vir die voorreg om die huis te mag gebruik. Die beste nog van al ons ervarings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Paternoster's De Oude Muragie
Baie baie dankie vir jul mooi terugvoer. Dit is 'n voorreg om ons huisie met mense te deel wat dit waardeer. Ek dra jul boodskap ook oor aan my man en Charlene wat 'n groot deel uitmaak van dit wat vir gaste aangebied word. Mooi bly en kontak gerus weer. Groete Hanlie

Walter O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ons kuier was goed vir die siel. Baie dankie, dit was vir ons 'n groot voorreg om in die mooi huisie te kon bly en ons sal julle later die jaar weer sien. Die naweek het ons gees so goed gedoen. Die gasvrou was 'n gasvrou duisend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Paternoster's De Oude Muragie
Walter Ek is so bly dat julle lekker gekuier het. Ek waardeer julle gunstige terugvoer. Ek neem hierdie af en sal vir Charlene deurstuur. Sy is 'n ster en 'n vrou duisend. Baie dankie, tot weersiens.

René T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Heerlik gekuier, lieflike plek. Van die bespreking tot vertrek was die diens en kommunikasie fantasties. Pragtige, rustige atmosfeer met die mooiste uitsig vanaf die dek met sonsondergang. Lekker gekuier op die voorstoep by die braai. Goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 127

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Malmokstraat 4, Paternoster, Wes-Kaap, 2010, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYe9aRxrqbX1XWhLm8OOYOgbVhrmk9Q3SFNv9qd0xzKPV4miOki?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 4) 127 5 1 5 4 Malmok Street Paternoster 2010 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -32.806951236803 17.897370245369

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang