Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Oude Pastorie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Sophia-maria D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Absolutely wonderful. It was incredible, the hosts were so friendly and welcoming. Breakfast was incredible and the room was beautiful, quiet and so relaxing! 11/10 stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Genotvol om in hierdie goedbewaarde historiese huis oor te slaap. Ons het dit terdeë geniet, heerlike ontbyt (komplimente aan die chef) en goeie geselskap. Die historiese huis word duidelik met liefde onderhou en dit was 'n belewenis om met soveel geskiedenis te deel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Goeie ligging. Mooi! Skoon! Netjies! Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoné
De Oude Pastorie
Dankie Tanya, Dit is super lekker om gawe mense te ontvang en te ontmoet! Groete, Johann & Antoné

Sean B
1 nag
5.0
Apr 2024

Spacious spot, well equipped, complimentary rusks, lovely linen, ensuite rooms. A lovely stay with attention to detail.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoné
De Oude Pastorie
Thank you, Sean! Always a pleasure to host lovely guests.

Janrik O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ou wêreld gemak en genot. Ongelooflike ondervinding. Ons sal beslis weer terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Net 'n heerlike ondervinding om in so 'n besonderse huis te kon slaap! Die besonderse ou-wereld kamer, met eie kaggel, en badkamer was besonders ruim en goed toegerus. Die ontbyt was heerlik. Die gasvrou, en haar man is baie gaaf en staan reg met raad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roger B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Top! We cannot say more that this stay is fantastic! Whenever we pass Swellendam again, we will definitely use it again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
4.0
Aug 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Janine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Absoluut alles wat 'n mens nodig het vir 'n bietjie ontsnap en stil wees. Ek is skaars tuis en ek wil weer die pad vat na De Oude Pastorie. Twee aande was te min om al die mooi te waardeer. Alles was keurig en perfek. Van die verwelkomende ontvangs tot die opregte "kom veilig tuis" totsiens. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anke E
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Uitstekende verblyf. Kommunikasie vanaf Antoné was uitstekend en alles wat regtig uit die boeke. Die ontbyt was heerlik. Pragtige verblyf en mooi omgewing. Sal beslis wil teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoné
De Oude Pastorie
Baie, baie dankie! Die grootste voordeel van die gasvryheids-bedryf is dat ons wonderlike mense soos julle ontmoet!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Antoné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 560
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 560
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekstraat 101, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf80ea78252a982dcdcc79d28102d1b2efddffc6d8a4d1384e2425261e3d6043b20ff875e146c50022de2538d90aaaf77d140?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 560 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 101 Voortrek Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.023677853936 20.4381487

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang