Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Oude Pastorie Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 351 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Anonieme gas
1 nag
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marna N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lekker gebly in baie interessante en geskiedkundige huis! Net 1 nag oornag, maar sou meer van omgewing wou sien en sal weer gaan. De Oude Pastorie het baie interessante geskiedenis en was baie vriendelik en behulpsaam. Heerlike proesel beskuit gekry saam ons koffie in die kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugh V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustige en veilige omgewing. Goed uitgerus vir die verdere reis na Klerksdorp. Goeie ontvangs gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus Coenraad B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Aangenaam. Baie veilig en stil. Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan D
1 nag
5.0
Jan 2025

Rustig. Baie netjiese plek en vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tjaart D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Heerlik en te kort! Heerlike outydse gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicholas W
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Lovely stay in a historic guesthouse. Elize is great and very helpful. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Betsie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heerlik. Baie lekker gebly en perfekte verblyf vir ons behoeftes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bjorn C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Goeie diens en netjies. Waarde vir geld en uitstekende oornagplekkie vir verder reis. Hartlik verwelkom in netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus Coenraad B
1 nag
5.0
Jan 2025

Verbasend aangenaam. Ek en my seun het met geluk verblyf gekry by De Oude Pastorie en ons aand daar geniet. Die eienaar het ons met 'n breë glimlag ontmoet en so gerieflik moontlik gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rhonnie & Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 351

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 575
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 575
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cypress-straat 1, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0356dd9e4a3380c995d5f8f809415c514ee7def4aa567339ca05c5e36cbea28abfde5cdffa8ee8d5e07464c3b6fad324db1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R575 per nag, vir 2 mense 351 5 1 5 1 Cypress Street Victoria-West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -31.40371281385 23.10666063691

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang