Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Oude Pastorie Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 348 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Petrus Coenraad B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Aangenaam. Baie veilig en stil. Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan D
1 nag
5.0
Jan 2025

Rustig. Baie netjiese plek en vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tjaart D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Heerlik en te kort! Heerlike outydse gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicholas W
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Lovely stay in a historic guesthouse. Elize is great and very helpful. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Betsie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heerlik. Baie lekker gebly en perfekte verblyf vir ons behoeftes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bjorn C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Goeie diens en netjies. Waarde vir geld en uitstekende oornagplekkie vir verder reis. Hartlik verwelkom in netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus Coenraad B
1 nag
5.0
Jan 2025

Verbasend aangenaam. Ek en my seun het met geluk verblyf gekry by De Oude Pastorie en ons aand daar geniet. Die eienaar het ons met 'n breë glimlag ontmoet en so gerieflik moontlik gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Althea V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Baie vriendelike mense, net te warm. Was heerlik, dis net dodelik warm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Retha M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Aangenaam. Ons het net een aand oorgeslaap. Kamer was netjies met alles wat ons nodig gehad het. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louwtjie H
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Netjies, stil en rustig as oornag gerief. Vriendelike ontvangs al was ek uur vroeg. Die kamer is groot en gemaklik en besonder koel vir die Karoo-dorp. Daar is geen winkels, eetplekke of take away juis na ure en naweke nie, en jy moet dit weet om te beplan daarvoor. Miskien kan TV/radio in kamers geplaas word aangesien die dorp niks het om te bied na ure/naweke nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rhonnie & Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 348

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 575
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 575
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cypress-straat 1, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0356dd9e4a3380c995d5f8f809415c514ee7def4aa567339ca05c5e36cbea28abfde5cdffa8ee8d5e07464c3b6fad324db1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R575 per nag, vir 2 mense 348 5 1 5 1 Cypress Street Victoria-West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -31.40371281385 23.10666063691

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang