Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Oude Pastorie Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 332 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Sinazo N
1 nag
5.0
Des 2024

Comfortable and safe. I have enjoyed my stay and the owner was welcoming. The room is clean and tidy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Karoo stilte rus vir die siel. Baie dankie vir 'n skoon kamer met egte Karoo gasvryheid. Ons gasvrou het ons ontvang asof ons familie is. Karoo blessings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sumarie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Gemaklik en rustig. Ons het heerlik gebly by De Oude Pastorie. Die gasvrou het ons baie tuis laat voel. Alles is skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronelle F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

A welcoming and interesting hostess added to the value for money stay. Yes - very pleasant stop.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre & Amanda R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Waarde vir geld en perfekte oornagplek! Ons is baie vriendelik ontvang en het vinnig tuis gevoel. Perfekte oornag slaapplek tussen Johannesburg en Kaapstad. Regte egte Plattelandse verblyf soos ons dit ken van ons grootouers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Victor O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekker bly. Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Seugnet D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie lekker. Dit was 'n aangename oorbly. Lekker warm beddens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roseline M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

It was fantastic. It was a wonderful experience and a very nice environment. We loved the atmosphere and the welcome was a "you're at home".

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maggie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Elize, die eienares van die plekkie, is baie gasvry en vriendlik. Dit was verskriklik baie lekker. Ek sal dit enige tyd aanbeveel. Die eienares kan jou baie vertel oor die oude pastorie se geskiedenis en selfs oor die dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosa K
1 nag
5.0
Jul 2024

Het gevoel soos familie by wie ek tuisgaan. Baie gasvry en gesellig. Ek het lekker gebly, baie dankie. Ek is vriendelik ontvang en alles was reg en netjies. Ek het 6 uur die volgende oggend vertrek en het die gasvrou vroeër opgestaan om vir my louwater aan te dra om die vensters van my motor wat toegeryp het, ontdooi te kry. Ek het nou nie van die etes gebruik gemaak nie, maar was die spyskaart beskikbaar en het heerlik gelyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Rhonnie & Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 332

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 575
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 575
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cypress-straat 1, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0356dd9e4a3380c995d5f8f809415c514ee7def4aa567339ca05c5e36cbea28abfde5cdffa8ee8d5e07464c3b6fad324db1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R575 per nag, vir 2 mense 332 5 1 5 1 Cypress Street Victoria-West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -31.40371281385 23.10666063691

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang