Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Oude Rus Akkommodasie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jonine M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Uiters netjies en gerieflik. Baie goed ingerig. Gunsteling plek in Brackenfell. Tweede besoek, en sal weer terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth B
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Sien sterre. Silwerskoon, lieflike beddegoed en goed toegerus. Dankie Dora, ons. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dorethea
De Oude Rus Akkommodasie
Dankie vir die resensie. Bly julle het dit geniet, hoop om weer in die toekoms te sien. Groete Dorethea

Trevor M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Lovely. Tranquil and safe surroundings. Awesome. Friendly service. Very considerate with regard to comfort and settling in. All you needed was at your disposal.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annika V
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Sal aanbeveel. Het baie lekker gebly. Sal weer daar gaan bly. Naby winkels geleë. En veilige parkering is 'n pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dorethea
De Oude Rus Akkommodasie
Annika - so bly julle het die verblyf geniet. Hoop om julle weer te kan akkommodeer. Groete - Dorethea

Nigel H
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

A great stay. Quiet and restful. The accommodation was clean and very central. Very quiet with parking off road. Super host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dorethea
De Oude Rus Akkommodasie
Thank you Nigel for the feedback - so glad you have enjoyed your stay. Kind regards Dorethea

Charmaine R
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Uitstekende diens. Was baie lekker gewees en sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Ongelooflik! Baie dankie vir alles, dit was beslis 'n aangename plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nokwanda N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

We enjoyed our stay. We stayed comfortably and well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dorethea
De Oude Rus Akkommodasie
Hello Nokwanda - it was a pleasure hosting you. I'm so glad that you've enjoyed your stay with us. Hope to see you again. Regards, Dorethea

Jonine M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Super netjies en skoon. Baie goed toegerus. Sal vir seker weer daar bly. Hoogs aanbeveel; sal weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dorethea
De Oude Rus Akkommodasie
Dankie Jonine vir jou resensie - ons waardeer dit. Dit was regtig 'n plesier om jou familie hier te kon akkommodeer. Hoop om julle weer te sien. Groete - Dorethea

Alfred T
Kort verblyf
4.8
Nov 2024

Very lekker. No complaints! A nice flatlet with safe parking, I couldn’t ask for more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dorethea
De Oude Rus Akkommodasie
Hi Alfred - so glad you have enjoyed your stay. Hope to see you again. Regards, Dorethea

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dorethea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitenkantstraat 100, Protea Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7d3392022f23d898821e9dc342d16cdec22ddf30e5bd3a42548168755db120380e29cef48f699faace50f2b88a861cd6de1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 100 Buitenkant Street Protea Heights 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.890297 18.694091

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang