De Oude Rus Akkommodasie
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buitenkantstraat 100, Protea Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
De Oude Rus Akkommodasie is sentraal geleë in die stil woonbuurt Proteahoogte in Brackenfell.
Verblyf word in 4 selfsorg-eenhede gebied, naamlik Lily, Protea, Strelitzia en Clivia. Lily en Protea het elkeen slaapplek vir 2 gaste, en Strelitzia en Clivia het elkeen slaapplek vir 5 gaste.
Lily en Protea beskik elkeen oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Clivia en Strelitzia het elkeen 2 slaapkamers, een met 'n dubbelbed en een met 2 enkelbeddens, en 'n badkamer met 'n stort.
Elke eenheid het 'n kombuis wat met verhit-en-eet-geriewe soos 'n tweeplaatstoof, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n sitarea met 'n TV, gratis WiFi en privaat braaigeriewe.
De Oude Rus is naby Brackenfell Nywerheidsgebied, Cape Gate Mall, Cape Gate Mediclinic en Netcare Hospitaal in Kuilsriver geleë. Die bekende Stellenbosch Wynlande en gholfbane is net 'n entjie se ry ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Dorethea Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Buitenkantstraat 100, Protea Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
- Gaste dink De Oude Rus Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buitenkantstraat 100, Protea Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap