Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Oude Schuur

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.9
Veiligheid
4.4
Gerrit L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie behulpsaam en vriendelik. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
De Oude Schuur
Baie dankie vir julle terugvoer! Ons sien julle weer binnekort. Vriendelike groete,

Marné S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Veilig, netjies. Mooi. Ons het heerlik gebly. Netjiese ruimte, kunstig mooi. Warm stort en skoon beddens. Als wat ons wou hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
De Oude Schuur
Dear Marné, Thank you so much! You are most welcome and we are looking forward to hosting you again. Warm regards!

Colleen H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Heerlik, rustig, veilig en gerieflik. Heerlik en rustig. Baie gerieflik vir kort verblyf. Veilig vir honde- kinders wat saam moes reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
De Oude Schuur
Dear Colleen, thank you so much! You are most welcome and we are looking forward to hosting you again. Warm regards

Jaritha V
1 nag
5.0
Mrt 2024

Netjies en skoon. Rustige atmosfeer. Ons het ons verblyf baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
De Oude Schuur
Good day Jaritha, Thank you for your review, we are looking forward to hosting you again! Warm regards,

Chadwick S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

It was quite nice and restful. The place is central and easy to find. The pool would have been nice since it was hot, but you can swim with aggressive dogs around you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
De Oude Schuur
Good day, Thank you for your review! Looking forward to hosting you again.

Krisinta M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Fantastic service and neat. Absolutely lovely. So quiet and homely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
De Oude Schuur
Good day Krisinta, thank you so much for your review! We are looking forward to hosting you again.

Joubert R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Oulike oornag-slaapplek - het regtig lekker gekuier. Heerlik gekuier, hulle het spesiaal vir ons hout gebring vir ons braai. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
De Oude Schuur
Baie dankie, Joubert! Sien uit om jou weer te huisves. Vriendelike groete.

Janet M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Apr 2024

Rustige omgewing. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elmarie
De Oude Schuur
Baie dankie vir jou review, Janet! Vriendelike groete,

James J
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jun 2024

Lekker, ontspannend, aan te beveel. Interessant, kunstig en beslis nie konvensioneel. Ons het in "Studio" gebly en dit baie geniet. Dankie vir die spesiale aandag. Groot waardering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
De Oude Schuur
Baie dankie vir julle terugvoer! Veilig reis. Sien julle weer!

Bernard V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Baie gemaklike en mooi verblyf. Absoluut waarde vir geld en baie sentraal. Baie lekker gebly en sal weer daar wil bly in die toekoms.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
De Oude Schuur
Baie dankie, Bernard. Veilig reis!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Drie Lande Plaas, R44, Strandweg, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e94cc430e24752e2e530926cce1b88d606aad805cd866557ab7b21f88e8014b011b9ed9ad71df1d405fab3cc6f3529c3346?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 90 5 1 5 Drie Lande Farm R44, Strand Road 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -33.982875818266 18.833734095096

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang