Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Oude Schuur

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 91

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 91 resensies vir De Oude Schuur
Netheid
4.2/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5
Gerrit L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit L

Baie behulpsaam en vriendelik.

Het baie lekker gebly.

De Oude Schuur se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer! Ons sien julle weer binnekort. Vriendelike groete,

De Oude Schuur
Marné S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marné S

Veilig, netjies. Mooi.

Ons het heerlik gebly. Netjiese ruimte, kunstig mooi. Warm stort en skoon beddens. Als wat ons wou hê.

De Oude Schuur se terugvoer

Dear Marné,

Thank you so much! You are most welcome and we are looking forward to hosting you again.

Warm regards!

De Oude Schuur
Colleen H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen H

Heerlik, rustig, veilig en gerieflik.

Heerlik en rustig. Baie gerieflik vir kort verblyf. Veilig vir honde- kinders wat saam moes reis.

De Oude Schuur se terugvoer

Dear Colleen, thank you so much! You are most welcome and we are looking forward to hosting you again. Warm regards

De Oude Schuur
Jaritha V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaritha V

Netjies en skoon. Rustige atmosfeer.

Ons het ons verblyf baie geniet.

De Oude Schuur se terugvoer

Good day Jaritha,

Thank you for your review, we are looking forward to hosting you again!

Warm regards,

De Oude Schuur
Chadwick S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chadwick S

It was quite nice and restful.

The place is central and easy to find. The pool would have been nice since it was hot, but you can swim with aggressive dogs around you.

De Oude Schuur se terugvoer

Good day,
Thank you for your review!
Looking forward to hosting you again.

De Oude Schuur
Krisinta M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Krisinta M

Fantastic service and neat.

Absolutely lovely. So quiet and homely.

De Oude Schuur se terugvoer

Good day Krisinta, thank you so much for your review! We are looking forward to hosting you again.

De Oude Schuur
Joubert R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joubert R

Oulike oornag-slaapplek - het regtig lekker gekuier.

Heerlik gekuier, hulle het spesiaal vir ons hout gebring vir ons braai. Netjies en skoon.

De Oude Schuur se terugvoer

Baie dankie, Joubert!

Sien uit om jou weer te huisves.

Vriendelike groete.

De Oude Schuur
Janet M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janet M

Rustige omgewing.

Ons het baie lekker gebly.

De Oude Schuur se terugvoer

Baie dankie vir jou review, Janet!
Vriendelike groete,

De Oude Schuur
James J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James J

Lekker, ontspannend, aan te beveel.

Interessant, kunstig en beslis nie konvensioneel. Ons het in "Studio" gebly en dit baie geniet. Dankie vir die spesiale aandag. Groot waardering.

De Oude Schuur se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer!
Veilig reis.
Sien julle weer!

De Oude Schuur
Bernard V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard V

Baie gemaklike en mooi verblyf. Absoluut waarde vir geld en baie sentraal.

Baie lekker gebly en sal weer daar wil bly in die toekoms.

De Oude Schuur se terugvoer

Baie dankie, Bernard.

Veilig reis!

De Oude Schuur
Louise C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise C

Gerieflik naby aan die hospitaal om familie te besoek.

Ons het 2 nagte oornag by De Oude Schuur. Ou plekkie met pragtige meubels, maar dit benodig instandhouding en onderhoud!

De Oude Schuur se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Louise.

Ons neem dit ter harte.
Groete!

De Oude Schuur
Driekie U - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Driekie U

Rustige area met vriendelike en behulpsame hosts.

Toegerus met goeie waaiers vir hitte. Beddegoed netjies en skoon. Voldoende vir langer oorslaap.

De Oude Schuur se terugvoer

Baie dankie Driekie!

Ons sien uit daarna om jou weer te huisves.

Vriendelike groete!

De Oude Schuur
Shirley C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shirley C

Comfortable, quirky, loved it!

Comfortable and clean with a lovely shared swimming pool. Great location for visiting wine farms!

De Oude Schuur se terugvoer

Dear Shirley,

Thank you very much!

We are looking forward to hosting you again.

Warm Regards,

De Oude Schuur
Louis U - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis U

Goed gelee naby aan Stellenbosch en ideaal vir slaapplek oornag.

Die kamer is netjies, skoon en was baie goed vir ons omdat ons slegs wou oornag en vroeg die volgende oggend weer ry. Dit mag dalk 'n bietjie knap wees indien jy tyd daar wil deurbring. Ons was vroeg in Januarie daar - lekker warm. Die kamer het nie lugversorging nie - en dit was so bietjie ongemaklik.

De Oude Schuur se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Joubert!

Ons neem kennis.

Sien uit om jou weer te huisves.

Vriendelike groete,

De Oude Schuur
Marion D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marion D

Private and peaceful.

I enjoyed the privacy and the setting of the place.

De Oude Schuur se terugvoer

Dear Marion,

Thank you for your review.

We are looking forward to hosting you again!

Kind Regards,

De Oude Schuur
Heather C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heather C

Convenient location.

Served us very well and we had lots of space for our big crowd. It took a while to find someone to check in with, but apart from that, great.

De Oude Schuur se terugvoer

Good day Heather,

Thank you so much for your review! We are looking forward to hosting you again.

De Oude Schuur
Riaan B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Riaan B

Very hot and uncomfortable, an awful lot of mosquitoes. Had trouble sleeping.

No aircon and the fan does not work properly. Mosquitoes are terrible. Very uncomfortable stay. The fan's front part fell off and in the dark cut my finger.

De Oude Schuur se terugvoer

Good day Riaan,

Thank you so much for your reply! We will be sure to look into it.
Warm wishes,
Zelda

De Oude Schuur
Ludi V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ludi V

Not great.

The stay was okay, but not impressive. The accommodation reeked of the overpowering smell of Jaye's fluid. The bathroom is uncomfortably placed, up on stairs. The electrical plugs were directly behind a heavy bed that was difficult to move. This can easily be changed by adding an electrical extension.

De Oude Schuur se terugvoer

Good day Ludi,
Thank you for your review.
The plugs behind the bed were only for the use of the bedside tables and not meant to be used for other reasons. We do have plenty of plugs throughout the cottage for personal use. We did, however, treat the room with disinfectant, which resulted in the strong smell, and as we are extremely busy and booked, we had to take the opportunity to clean properly in between the stays.
Kind regards.

De Oude Schuur
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Shirley C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shirley C

Great location, very clean, nice and quiet.

Great location and has all you need. We stayed in the Secret Garden, which is a lovely private space to braai and sit for morning coffee.

De Oude Schuur se terugvoer

Good day Shirley, thank you so much for your review! We are looking forward to hosting you again.

De Oude Schuur
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Derick V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick V

Skoon, ruim en lieflik.

Baie dankie vir die pragtige studio en gasvryheid. My hondjie seun het dit toe nie gemaak nie. Maar ek waardeer dat ons 1 laaste aand in jul ruim, netjiese skoon plek kon deurbring.

Simon L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon L

Beautifully quaint and sweet.

It was a beautiful and well-provided-for stay. The tree cottage was the perfect little place for our stay.

Charel D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charel D

Heerlike verblyf.

Rustige verblyf in 'n rustige natuurskone omgewing, omring deur wingerde en skoon lug, en 'n swembad om af te koel. Die temperatuur was 35 grade vir 3 dae. Die gasheer/gasvrou was vriendelik en behulpsaam.

Claude M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claude M

Uitstekend.

Mark en Elmarie het ons so tuis laat voel. Ons kan nie wag om weer daar te gaan oorbly nie. Dit was soos om by "familie" te gaan kuier, maar met jou privaatheid wat gerespekteer word.

Tarita P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarita P

We had a lovely experience and we were upgraded to a bigger place at no extra cost.

Lovely, rustic setting on a farm not far outside Stellenbosch, which was exactly what we needed!

Prof. Kingston S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prof. Kingston S

It was a pleasant stay for us, what l love the most is the location and the quietness. I would really come back there again.

I love the place, nice and quiet, safe, and in a good location.

Cecil V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecil V

Homely atmosphere, comfortable, great Location, friendly staff.

Both my boys are at varsity in the Western Cape and it was great to find this home away from home where we could spend quality time together. This will definitely be our home base when we plan on visiting them again. The staff were very helpful in assisting us to get us settled and making sure we were comfortable.

Hilda J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda J

Always great and relaxing.

Picturesque as always. Braai tongs at the venue would be great, please.

Carole I - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carole I

Amazing.

Dit het my en my man goed gedoen, ons het lekker gerus, wil nie huis toe gegaan het nie.

Andre V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Goeie waarde vir geld.

Vriendelike diens en goeie waarde vir geld. Outydse huisvesting wat heeltemal voldoende is.

Izanne S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izanne S

Perfek,

Veilig, rustig en home away from home.

Leonie V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie V

Uitmuntend.

Presies wat ons gesoek het.

Candice M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice M

Rustigheid en hemelsmooi.

Die plek is een vir die boeke. Ons het elke oomblik geniet. Net die feit dat ek die mooiheid kan aanskou het dit my genoeg tyd gegee om baie drome te droom. Ek en my man het so 'n waardevolle, genotvolle tyd gehad.

David S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David S

Great place - was a pleasure.

Just what I needed - could work between appointments, quiet! Thanks again - will see you in the near future.

Nicole R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole R

Lovely place.

Hubby and I enjoyed our stay. Was very nice. Loved the secret garden. Will definitely book again.

Clive A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive A

Great, convenient location. Privacy of secret garden a huge plus!

Friendly host! The secret garden was ready, neat and easy to settle in. The privacy of the unit was highly appreciated. All basic necessities are in the unit. Then the host, Elmarie, recommended Val De Vine, an awesome venue for a good meal, a great setting, in very close proximity, and quality friendly service. Every reason to return at some point.

Eddie S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie S

Baie rustig en die bed het baie lekker geslaap.

Lekker plaas atmosfeer.

Chantal E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chantal E

Lovely. Close to restaurants.

Downside, walls a little thin as I could hear the gentleman next door. The same people next door were very loud till past midnight although it's stipulated to respect other guests.

Tymen N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tymen N

Styl en ligging is goed.

Ek hou van die karakter van die plek met die klassieke meubels, ruim areas (behalwe die "stalle" kamers), en die ligging pas my uitstekend (moet by Technopark uitkom).

George S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
George S

Dit was heerlik. Baie stil en ontspannend.

Sal langer wou bly maar, sal definitief met familie kom kuier en oorbly.

Tersia D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tersia D

Baie geniet.

Naby alles, sal enige tyd weer kom kuier.

Abigail P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Abigail P

Good location, short stay.

I had a short stay with my bestie as we were traveling to explore Stellenbosch. De Oude Schuur was satisfactory as we needed very little. However, we did have a few snags. There was an indication of scented plastic baggies for feminine products to be disposed of but it was not in the room (one of us coincidentally needed it). We were staying in the Stable Room, and although there is a nice little outside seating area and trees, in the back the room it was quite dark and poorly lit if we did not switch on the lights. Also had a trip with electricity before loadshedding. All is understandable due to our use of the provided two-plate stove that was faulty in the end. Liberty however came to the rescue more than once to reassure us and help us put on the backup light during loadshedding. Great service with him and would be the reason I would go back. Overall satisfactory and close range to a mall for all your needs. About a 5 min drive. Thank you for having us.

Johan V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Waarde vir geld in Stellenbosch. Moet net nie 'n 5-ster oord verwag nie.

As jy nie te vol fiemies is oor klein dinge nie, is dit 'n goeie plek om oor te slaap.

Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Marguerite M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Marguerite M

Not the best stay.

Felt very dark and dingy with there only being one source of light which is the sliding door as you enter the unit. When you are in the room in the back, you need to switch on the lights to see. It also gives the place an old smell like you are in an antique store. The place was not cleaned on time of our arrival, we had to wait and even after that, it was still not up to scratch. There were still rusk crumbs on the dining table from the previous guests. There was no welcoming from the owners whatsoever, you never see them with an eye. When we had an issue, we had to go looking for them to have it sorted. They were not very interested in sorting out the issue, and we had to call an agent to get it sorted. Wifi is an issue, especially when loadshedding switches on and off, we didn’t have wifi for up to 45 min at a time when they switch over. The pool was also never set up with pillows and opened gazebo/umbrellas as promised by the grounds caretaker, the pool was also not super clean (we sat there every morning and afternoon, never did we see a cleaned pool). Safe to say we will not be booking accommodation here again.

Theunis S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Theunis S

Kon skoner.

Nie na wense skoon nie.

Marleen C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Marleen C

Naby R44, motors se geraas is hoorbaar.

Ekt gedog dis op 'n plaas, maar dit is nie. Plek het slegs 2 kamers, elk met 'n dubbelbed en ander 4 beddens is in leefarea. Slegs 1 badkamer en moet deur badkamer na enigste toilet gaan. Antieke styl, slordige vloere en plafonne.

Noeline W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Noeline W

Teleustellend.

Toe ons aanmeld, was ons bespreking nie op die host se skedule nie. Sy het gesê dat webtuiste 'n week vat om te bevestig en in te betaal en dis die rede sy ons nie in gehad het vir die dag nie. Ons gaan toe na die tuinhuis toe en die sleutels word vir ons gegee met die hek se kode mondeliks. Dit lyk nie ordentelik binne nie en glad nie nuut opgedoen nie. Die gordyne maak nie eers die venster en deur toe nie. Die aand kon almal binne sien. Ons handdoek het vuil merke opgehad. Toe daar loadshedding was, was daar nie eens water deur die toilet nie (was nie vir ons genoem nie). Dit was glad nie plesierig vir die bedrag wat betaal was vir die aand nie.

Eloise P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Eloise P

Ek het die cottage ingestap en dadelik die ou en muf reuk opgetel. Die meubels is regtig afgeleef. Die badkamer het my laat gril, veral die stortgordyn.

Die ontvangs was nie hartlik nie. Ek moes bel om die gasvrou se aandag te kry aangesien ek geen klokkie by die hekkie kon vind nie. Die hele area is onnet. Die foto's is glad nie die ware weergawe van hoe dit werklik lyk nie. Tuine is ook nie netjies nie. Ek sal die plek glad nie aanbeveel nie. Ek het onveilig gevoel, in my motor geklim en in 'n hotel gaan inboek.

Annaretha D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annaretha D

Presies wat ons wou hê van 'n oornagplek!

Pragtige tuinkothuis met karakter! Binneversiering so mooi en interessant, oud en modern saamgevoeg! Sal beslis weer daar wil bly! Enigste aanbeveling: vervang stortgordyn met glasdeur.

Stephanie W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie W

Well placed, central, from which you can go exploring. A great overnight option if coming from far early in the morning is not an option.

We needed a place to stay overnight to be in Stellenbosch early the next morning. De Oude Schuur was welcoming, the hosts made sure our rooms were all warm when we arrived and we slept so well. All the amenities are impeccable, the design is interesting and still feels like home. Will definitely recommend.

Maxine T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxine T

Amazing.

Such great service, and value for money. The house was very neat, and the staff very helpful and friendly.

Hilda J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda J

Always cosy and neat.

My favourite is the Tree Cottage, however, the Beloved unit has also become a favourite. Great location and value for money.

Nicelle F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicelle F

Vriendelik, gasvry en behulpsaam!

Die De Oude Schuur span was baie gasvry teenoor ons! Ons het heerlik gerus!

Danela V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danela V

Heerlik en baie rustig.

Ons was hartlik ontvang met die aankoms. Als was baie mooi en netjies. Niks nodig gehad wat daar gekort het nie. Was baie aangenaam. Sal beslis weer van hulle gebruik maak in die toekoms.

Ben V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V

Fantastiese ligging op 'n plaas naby alles.

Sien sterre.

Andrew H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew H

Nice and quiet place to relax with a nice little walk up to the main road.

We arrived and were met by the host and shown to our room. We were shown all that was to offer and also shown the pool that we could use. Nice facilities, big kitchen, but a little warm in the room. Luckily we were supplied with fans which was great.

Koos D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos D

Sien sterre.

Sien sterre.

SJ T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
SJ T

Lekker man lekker.

Heerlik, begroeide braaiplek. Lekke bed. TV sit bietjie hoog en vêr. Heerlike stort. Restaurant naby.

Martlie J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Martlie J

Rustig, privaat en 'n lekker buite-kuier.

Keurig gemeubileer, maar wanneer jy bly, kom jy agter die wasbak is hopeloos te klein om skottelgoed te was en daar is geen venster in die vertrek nie - net die skuifdeur sonder traliewerk. Nogal benouderig saans.

Alida K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alida K

Lekker kuier in Stellenbosch.

Netjiese verblyf, ruim hoofkamer, daar is alles wat nodig is. Vriendelike en gasvrye eienaars.

Leon J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Leon J

Swak

As die krag af gaan, is daar geen maar geen water nie. Uiters swak dat daar nie lig is nie. 3 keer sonder water middag, aand en oggend.

Christel W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Christel W

No friendly welcome. Place was smelly and not ready for quests.

No one was available to welcome us. A general worker showed us to the accommodation. The room had an unpleasant smell. No crockery or utensils, the pool was not available for use as the owners was using it with their visitors and we had to ask for the braai facilities. In the cupboard was dirt pillows if we needed extras. I was disappointed as I did not get what I saw in the pictures.

Johan N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Johan N

Baie basies.

Die eenheid kort aandag met onderhoud. Stort is baie ongemaklik met slegs 'n plastiekmateriaal "deur" waarop die stortkop direk spuit. Die werf is vol ou vervalle items wat nie 'n lekker atmosfeer skep nie. Daar was wel 'n braaier, maar dit was geroes en ook maar in 'n gehawende toestand. Gelukkig hoef ons dit nie te gebruik het nie.

Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Sasha C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sasha C

Alles in een.

Skoon, netjies. Hoofslaapkamer se bed is 'n wenner! Enkelbed apart van kamer is geskik vir 'n kind of alleen reisiger. Teegeriewe was voorsien en die beskuit was 'n lekker bederfie!

Seth V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seth V

Beautiful and rustic.

Ended up seeing a stand-up comedy at the restaurant right next door, great people and a great evening.

Herman H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman H

Alles en meer wat ons verwag het.

Gemaklik en wel geleë vir wat ons wou doen.

Hilda J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda J

Short but so sweet!

The place is value for money, spacious and elegantly rustic.

Ricardo W - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo W

What a lovely place. Enjoyed ourselves. Time flies when you're having fun.

Peace and serenity everyday.

Zunita P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zunita P

Homey.

Pragtige sig. Sentraal geleë. Ons het so lekker gekuier.

Cheryl H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl H

Good.

Only issue we had was, we arrived at 6:00 Saturday evening and it was rather chilly, we then realised there was only 1 blanket which was used for the sleeper couch. We asked a guy who seemed to stay there and he called what I think was a security guy who didn't really understand what we were needing.

Wim N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wim N

Ontvangs wat baie onpersoonlik.

Ontvangs was baie onpersoonlik, die man wat ons ontvang het was vriendelik en behulpsaam met ons aankoms maar was ook laaste sien van hom of enige van die mense daar.

Rina J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rina J

Last gearriveer en baie vroeg gery.

Kon glad nie die TV kry om te werk nie. Die afstandbeheerder het nie batterye nie.

Louise W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Louise W

So jammer om te noem, maar dit was werklik 'n slegte ervaring.

Geen ontvangs, geen kliëntediens of gasvryheid nie. Die foto's weerspieël nie die werklikheid nie. Al die eenhede sit aan die voorkant van 'n scrapyard, met stukke afval en wasgoed in jou gesig. Die Stable was nie skoon nie. Ou, verinneweerde mat in slaapgedeelte, die beddegoed was oud en opgewas. Die stort was goed en effektief.

Antoinette L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette L

N Gesellige blyplek.

N Goedtoegeruste huisie. Silwerskoon en goed beplan. Baie goed geleë en maklik om van daar af al die besoekpunte te bereik

Rene K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene K

We had an awesome time, memories well made.

We had a wedding and a birthday (the groom) on Saturday. The photographer and make up artist was there and so was family that wanted to take pics before we left to the venue. De Oude Schuur did not complain once and even left the gate open for us. We came back late from the venue. Staff was helpful. Loved the calm and peaceful environment.

Priscilla B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla B

Gerieflik, netjies, pragtig en baie goeie waarde vir geld!

Wat 'n wonderlike plekkie om te kuier, heerlike plaasatmosfeer, rustig met geen tekortkominge nie!

Joanie P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joanie P

Baie goed geleë.

Baie lekker oorgebly hier.

Helma V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Helma V

Shabby chic en run-down is nie dieselfde ding nie.

Die opsigter was baie vriendelik en hulpvaardig, maar die eienaar het net van haar laat weet om ons verkeerdelik daarvan te beskuldig dat ons gery het voor ons betaal het. Ek was teleurgesteld - die toilet was verstop, die beddegoed het gate in gehad en dit het gevoel of die bank en russtoele van 'n sypaadjie gered is.

Kobus V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

Rustig en netjies.

Die Studio waar ons tuisgegaan het, is baie netjies. Beddegoed en kombuisware baie skoon. Ons is baie vriendelik verwelkom met aankoms. Omgewing is baie rustig en veilig; sal definitief weer daar gaan bly.

Robert C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert C

De Oude Schuur, the perfect over-nighter.

Accommodation was excellent, very comfortable, clean, great location - very welcoming. Highly recommended!

Janine P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Janine P

Great. Baie dankie.

Unieke plekkie. Baie mooi skoon. Kan sien daar is baie moeite gedoen in die plekkie. Dankie.

Martie L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Martie L

Rustig en naby als.

Baie netjies en naby die Kaap. Omgewing ook rustig en netjies.

Madelein G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madelein G

Skoon, rustig en gemaklik.

Verblyf baie aangenaam, skoon, veilig en stil in die aand.

Karien V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karien V

Baie lekker gebly vir twee aande by die instansie.

Baie goed geleë in die Stellenbosch-area. Die huisvesting is goed ingerig. Ons het drie van die huisies gehuur en dit was moontlik om oor en weer kos te maak.

Roxanne A - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Roxanne A

It was an okay stay. Nice and quiet.

It is a nice, quiet escape from the hustle and bustle. Just not much to see or do on the premises. There was a mix up with our rooms and others were booked in my room, not much apology or any courtesy offered for the wait. That was disappointing.

De Oude Schuur se terugvoer

Dear Roxanne,

Thank you for your email.

According to Mrs. Elmarie Nel, you did sleep in the correct cottage. It is the Tree Cottage and her husband, Mr. Mark Nel, checked you in. According to Mark, your partner and he had a wonderful chat and he was very happy with where he was placed.

I am sorry if you were not happy, you should have taken this up with Elmarie at the time and she would have assisted you in anything you may have needed.

Warm Regards,
Tanja

De Oude Schuur
Cordes V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Cordes V

Verblyf was OK, maar...

Geen skoonmaak van kamer, geen skoon handdoeke die volgende dag nie, slegs koffie en melk vir een dag. Jammer, maar vir dit wat 'n mens betaal verwag jy dat jou plek skoongemaak word die volgende oggend, skoon handdoeke en darem koffie vir die volgende oggend.

De Oude Schuur se terugvoer

Eerstens wil ek u bedank vir u verblyf. Geen koffie, tee, melk, water of beskuit is nodig om uitgesit te word nie, dis hoekom dit selfsorg genoem word. Dit word van gaste verwag om dit self te bring en so ook hulle kos ens. Ek is regtig jammer dat julle voel ons moes ekstra koffie vir die volgende oggend bring, maar dit is nie standaard nie. Ons sit hierdie nodighede uit want ons verstaan hoe gaste voel na n lang ry, hulle graag net eers bietjie koffie drink en ontspan en dit is hoekom ons dit uitsit vir die ontvangs van ons gaste.
As dit kom by skoon handoeke, ons sal gaste wat 3 dae en langer hulle kamers kom skoonmaak en vars handoeke verskaf, ons sal selfs hulle wasgoed was en droogmaak as hulle vra. Ons is nie in die hotel of gastehuis bedryf nie. Julle was 3 volwasse mense in 'n Cottage en as jy uitwerk wat julle per persoon vir die 2 aande betaal het sal u besef dit was eintlik baie goedkoop. U kan ook dan gerus rondkyk in die area en U sal sien dat ons ook dan die goedkoopste is. Self-catering beteken dan ook dat u self kook en u beddens moet opmaak na u die aand geslaap het... Ons doen dit nie.
Groete
De Oude Schuur span

De Oude Schuur
Anonieme gas - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Liezel J - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Liezel J

Baie teleurstellend!

Ons het ongelukkig in die aand daar aangekom en dit was baie moeilik om die ingang te sien. 'n Lig by die naambord word definitief aanbeveel. Daar is geen ontvangsbordjie nie en daar was geen antwoord op die kontaknommer nie. Nie een van die foto's op die webblad wys dat die hout mure/verdelings van die badkamer nie tot bo teen die dak gaan nie. Die stort se glasdeur kom net driekwart so die water loop op die vloer uit. Die badkamerdeur maak ook net bietjie meer as halfpad toe. Dit lyk rêrig of die plekkie binne net aanmekaargeflans is met 'n paar houtverdelers. Die elektriese kombers was die enigste hoogtepunt.

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Drie Lande Plaas, R44, Strandweg, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e94cc430e24752e2e530926cce1b88d606aad805cd866557ab7b21f88e8014b011b9ed9ad71df1d405fab3cc6f3529c3346?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 91 5 1 5 Drie Lande Farm R44, Strand Road 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -33.982875818266 18.833734095096

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang