Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Oude Schuur

  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Drie Lande Plaas, R44, Strandweg, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

De Oude Schuur skuil op ’n prentjiemooi plaas in die buitewyke van Stellenbosch, ’n historiese dorp in die Wes-Kaap, omring deur ’n amfiteater en bergreekse. De Oude Schuur is net 5 minute se ry van die beste wynplase in die land af, naamlik Webersburg Wine, Rust en Vrede Wines, Ernie Els Wines, Peter Falke Wines en Guardian Peak Wines & Grill.

Verblyf is beskikbaar in 5 kothuise wat elkeen 'n dubbelbed het. 2 van die kothuise het ook elkeen 'n enkelbed. Elke eenheid het 'n kombuisie wat goed toegerus is vir selfsorg en 'n privaat braai-area is buite elke eenheid beskikbaar.

Gaste kan afkoel in die gemeenskaplike swembad en het toegang tot WiFi, ’n restaurant op die perseel, veilige parkeerplek en My Giga waarop flieks gestroom kan word. Al die eenhede het elektriese komberse.

Stellenbosch bied ’n rits doendinge soos gholf, wynproe, kanovaart, staproetes, 4x4-roetes, abseil en bergfietsry.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.9
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Gerrit L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie behulpsaam en vriendelik. Het baie lekker gebly.
Aug 2024
Marné S
Gesin met tieners
5.0
Veilig, netjies. Mooi. Ons het heerlik gebly. Netjiese ruimte, kunstig mooi. Warm stort en skoon beddens. Als wat ons wou hê.
Mrt 2024
Colleen H
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, rustig, veilig en gerieflik. Heerlik en rustig. Baie gerieflik vir kort verblyf. Veilig vir honde- kinders wat saam moes reis.
Apr 2024
Jaritha V
5.0
Netjies en skoon. Rustige atmosfeer. Ons het ons verblyf baie geniet.
Mrt 2024
Chadwick S
Saam met lewensmaat
5.0
It was quite nice and restful. The place is central and easy to find. The pool would have been nice since it was hot, but you can swim ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Drie Lande Plaas, R44, Strandweg, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Oude Schuur het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Drie Lande Plaas, R44, Strandweg, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e94cc430e24752e2e530926cce1b88d606aad805cd866557ab7b21f88e8014b011b9ed9ad71df1d405fab3cc6f3529c3346?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 90 5 1 5 Drie Lande Farm R44, Strand Road 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -33.982875818266 18.833734095096

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang