De Oude Schuur
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Drie Lande Plaas, R44, Strandweg, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Vanaf R1 010 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
De Oude Schuur skuil op ’n prentjiemooi plaas aan die buitewyke van Stellenbosch, ’n historiese dorp in die Wes-Kaap, omring deur ’n amfiteater en bergreekse. De Oude Schuur is net 5 minute se ry van die beste wynplase in die land af, naamlik Webersburg Wine, Rust en Vrede Wines, Ernie Els Wines, Peter Falke Wines en Guardian Peak Wines & Grill.
Verblyf is beskikbaar in 5 kothuise wat elkeen 'n dubbelbed het. 2 van die kothuise het ook elkeen 'n enkelbed. Elke eenheid het 'n kombuisie wat goed toegerus is vir selfsorg en 'n privaat braai-area is buite elke eenheid beskikbaar.
Gaste kan afkoel in die gemeenskaplike swembad en het toegang tot WiFi, ’n restaurant op die perseel, veilige parkeerplek en My Giga waarop flieks gestroom kan word. Al die eenhede het elektriese komberse.
Stellenbosch bied ’n rits doendinge soos gholf, wynproe, kanovaart, staproetes, 4x4-roetes, abseil en bergfietsry.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 96
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Drie Lande Plaas, R44, Strandweg, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Gaste dink De Oude Schuur het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Drie Lande Plaas, R44, Strandweg, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang