Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Oude Sleeper Inn

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gerbrand Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 23 resensies vir De Oude Sleeper Inn
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Charne V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne V

Heerlik gebly.

Baie gemaklik en skoon. Was so lekker in die stille area. Sal definitief weer daar bly.

Zama M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zama M

Every body was happy. Thank you Natrisha.

The place was clean and safe. The staff was friendly. Everything was on point.

Freda G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freda G

Rustig, privaat en veilig, skoon en netjies.

Baie lekker privaat en veilig, naby aan waar ek wil wees.

Roux V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roux V

Goed geleë, veilig en privaat.

Netjiese en veilige verblyf. Vriendelik ontvang, kommunikasie 100%. Voorstel: Handdoekhakke in badkamer.

Elizabeth V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth V

Heerlik.

Baie lekker, dankie!

Venita V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venita V

Fantasties, gerieflik.

Die huis kan bestee in opskep lepels, want die plastiekklonte is baie pap. Orfentlike sny-mes, want dit was moeilik om slaai te maak met stomp messse. Verder was alles puik puik puik.

Mandy D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy D

Netjies, skoon, gerieflik, veilig.

Ons verblyf was absoluut wonderlik! Dit was so gerieflik om na 'n baie lang reis van Pretoria af in 'n silwerskoon eenheid aan te kom - die bonus was die volledige kombuis tot ons beskikking. Patricia wat na ons omgesien het, is dierbaar - sy het selfs gehelp met die klere wat ons per ongeluk vergeet het om vir die koerier oor te handig. Aan en span - welgedaan - ek beveel julle plek met die grootste plesier aan!

Greg W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg W

Great.

Very comfortable stay.

Jessica F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica F

Perfek.

My man het net goeie woorde gehad.

Corne K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne K

Fantasties!

Ons het heerlik gebly. Plekkie is netjies, gerieflik en die swembad was 'n wonderlike lafenis! Fantasties ingerig met alles waarvan jy kan droom. Ons sal vir seker terugkeer! Baie dankie Gerbrand! De Oude Sleeper is 'n juweel!

Marissa S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa S

Goed.

Aangenaam verras deur die verblyf. Baie netjies en modern.

Erla R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erla R

Gerieflik, gemaklik.

Dit was prakties, reg oorkant die pad van die skool waar ek moes wees. Die verblyf was gemaklik en het alles gehad wat ek benodig vir 3 aande.

Molalephineas S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Molalephineas S

Good stay.

Good stay, room for improvement.

Duard B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duard B

Baie lekker en sal die plek weer gebruik.

Ons het baie lekker daar gebly. Die ligging was fantasties vir die Wildeklawer naweek. Die verblyf was luuks en lekker. Die enigste probleem was dat die mense voor ons te lank gebly het en die bestuur nie geweet het hulle gaan die dag wat ons aangekom het die plek verlaat het nie, alhoewel ons bespreek het vir aankoms daardie dag. Die skoonmaak dame was toe baie laat in kennis gestel. Sy het 'n baie goeie werk gedoen, maar ons moes 3 uur wag voor ons regtig kon intrek en uitpak.

Tumi G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tumi G

I had a time of my life. It was great to be there.

It was very amazing. Even the house manager was very welcoming. Just the pics they advertised did not do justice. The place is very nice.

Nico D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Nico D

Lekker maar nie weer nie.

Baie lekker plek, maar die kombuis en badkamer wasbak is een. Yskas te klein, wasmasjien? En daar is nie rookreëls nie. Die plek het gevrot van rook. Verder bitter lekker. Patricia was baie hulpvaardig. 10 uit 10.

Dieter B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dieter B

Net 'n paar afdakke dalk vir die karre. Staan heeldag in die son. Dit is alles wat pla.

Het vreeslik lekker gebly. Dit is baie netjies en stil. Sal beslis weer daar gaan bly.

Ansie B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie B

Excellent.

Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is stunning. Baie nice. Swembad klein maar dis reg om net af te koel.

Arnel P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnel P

Lekker gebly.

Rustig en stil. Vriendelike mense en baie behulpsaam.

Michelle S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S

Netjies, skoon en baie goed toegerus.

Ons het heerlik gebly!

Marilyn J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn J

Love and pleasant stay.

I had a wonderful time at the place and it was very warm.

Ruben V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruben V

Baie lekker gebly in skoon en netjiese plek!

Die plek is baie netjies en skoon, vriendelik ontvang en heerlik gekuier. Kan beslis aanbeveel!

Allan D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Allan D

Baie lekker

Plek is nie te ver van als af nie en baie netjies.

Vanaf R750
R750 R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Synagogue-straat, De Oude-kompleks, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5544d20d04b7fc6fd63fce51f2db9a95ce680efef28a96a412bf1295804437492b098a521f4433c0f376a4c2613f2dd6ae1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R600 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 Synagogue Street De Oude Complex 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.748452931995 24.771086836886

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang