Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Oude Sleeper Inn

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Charne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik gebly. Baie gemaklik en skoon. Was so lekker in die stille area. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zama M
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Every body was happy. Thank you Natrisha. The place was clean and safe. The staff was friendly. Everything was on point.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freda G
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Rustig, privaat en veilig, skoon en netjies. Baie lekker privaat en veilig, naby aan waar ek wil wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roux V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Goed geleë, veilig en privaat. Netjiese en veilige verblyf. Vriendelik ontvang, kommunikasie 100%. Voorstel: Handdoekhakke in badkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Heerlik. Baie lekker, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Venita V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Fantasties, gerieflik. Die huis kan bestee in opskep lepels, want die plastiekklonte is baie pap. Orfentlike sny-mes, want dit was moeilik om slaai te maak met stomp messse. Verder was alles puik puik puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Netjies, skoon, gerieflik, veilig. Ons verblyf was absoluut wonderlik! Dit was so gerieflik om na 'n baie lang reis van Pretoria af in 'n silwerskoon eenheid aan te kom - die bonus was die volledige kombuis tot ons beskikking. Patricia wat na ons omgesien het, is dierbaar - sy het selfs gehelp met die klere wat ons per ongeluk vergeet het om vir die koerier oor te handig. Aan en span - welgedaan - ek beveel julle plek met die grootste plesier aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Greg W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Great. Very comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Perfek. My man het net goeie woorde gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Fantasties! Ons het heerlik gebly. Plekkie is netjies, gerieflik en die swembad was 'n wonderlike lafenis! Fantasties ingerig met alles waarvan jy kan droom. Ons sal vir seker terugkeer! Baie dankie Gerbrand! De Oude Sleeper is 'n juweel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gerbrand Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R750
R750 R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Synagogue-straat, De Oude-kompleks, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5544d20d04b7fc6fd63fce51f2db9a95ce680efef28a96a412bf1295804437492b098a521f4433c0f376a4c2613f2dd6ae1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R600 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 Synagogue Street De Oude Complex 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.748452931995 24.771086836886

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang