Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Oude Stoor Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 113 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Steven James W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Lekker rustige verblyf. Ons het heerlik gebly en geslaap. Pragtige, netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Hoogs aan te beveel. Vriendelike diens en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Japie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Oorgenoeg spasie en 'n lekker stoep vir kuier. Dit was kort maar lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

We enjoyed our stay at De Oude Stoor. It has everything you need for a short stay. We enjoyed our stay at De Oude Stoor. It has everything you need for a short stay and is very close to the falls. Gwen was great in keeping us posted regarding our reservation and was very welcoming and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Klein bietjie henel in aarde. Rustige Noord-Kaapse karakter wat in al ons behoeftes voorsien. Ons het baie lekker gekuier. Pragtige asemrowende mooi ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita K
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Groot bederf! Heerlike plaasatmosfeer! Alles wat jy nodig het met puik diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes F
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Die perfekte plek om te bly. Ons het in huis 7 gebly. Dit het alles wat ons verwag het en meer. Die huis is ruim met drie gerieflike kamers, 'n goed toegeruste kombuis en 'n groot TV kamer. Daar is baie spasie om te kuier binne en buite op die stoep of by die braai. Die eienaars en personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Hierdie is baie goeie waarde vir geld. Ons sal definitief weer by De Oude Stoor woon as ons weer in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Gerieflike netjiese verblyf. Ons het heerlik gebly in 'n baie netjiese en goed toegeruste eenheid. Die ontvangs was vriendelik en ons het tuis gevoel. Goeie waarde vir geld en 'n rustige plaas atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benita C
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Peaceful and tranquil for mind, body and soul. Fresh air. Beautiful and clean. Well taken care of. Everything one would need in a self-catering unit and extras. Friendly reception.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marc N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Brilliant accommodation! Stunning! Beautifully furnished. Great welcome. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cecilia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 113

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R359, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72905981a6b58504436a0559e9ef5551677127d01d7f78b3c3b8104713e595f72a9a01919c5a8b4c53418f6273fb7df48635?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 113 5 1 5 R359 Augrabies 8874 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.651512800362 20.358830094337

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang