Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Oude Stoor Gastehuis

  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R359, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

De Oude Stoor Gastehuis is in Augrabies in die Noord-Kaap geleë. Die Augrabies Waterval en Nasionale Park is slegs 4 km van ons af.

Verblyf word in 3 tipes eenhede gebied, naamlik gesinseenhede, dubbeleenhede en huise. Al die eenhede het sitareas, goed toegeruste kombuise en braaigeriewe. Vyf van die eenhede het sonkrag vir die TV, Wi-Fi en ligte. Elke kamer het ook ‘n herlaaibare waaier.

Die gesinseenheid het 2 slaapkamers wat elk ’n badkamer het, asook 'n sitarea, volledig toegeruste kombuis en braai-area. Die dubbeleenheid het ’n kamer met dubbelbed, 'n en suite-badkamer, kombuis wat volledig toegerus is en sitarea. Huis 6 het 3 slaapkamers, 2 badkamers, kombuis wat volledig toegerus is, sitarea en braai-area. Huis 7 beskik oor 3 kamers, 2 badkamers, kombuis wat volledig toegerus is, sitarea en eetarea.

Besienswaardighede en doendinge in die area sluit Khamkirri Privaat Wildreservaat en Riemvasmaak Warmwaterbronne in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 118 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Adriaan D
Gesin met klein kinders
5.0
Stil rustig. Dit is 'n baie lekker plek om te bly. Die eenhede se stoep/deur is dalk net te op mekaar. Anders goed geleë naby Augrabies. Baie stil, mo...
Sien meer
Des 2024
Lynette J
Gesin met tieners
5.0
Pure bliss. Epic, exceptional wow.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Marelize N
5.0
Ideaal om die Augrabies watervalle en omgewing te verken. Baie oulike en gerieflike plekke.
Des 2024
Steven James W
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker rustige verblyf. Ons het heerlik gebly en geslaap. Pragtige, netjiese plek.
Des 2024
Koos H
Saam met lewensmaat
5.0
Hoogs aan te beveel. Vriendelike diens en baie netjies.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cecilia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 118

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • R359, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
  • Gaste dink De Oude Stoor Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 35 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R359, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72905981a6b58504436a0559e9ef5551677127d01d7f78b3c3b8104713e595f72a9a01919c5a8b4c53418f6273fb7df48635?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 118 5 1 5 R359 Augrabies 8874 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.651512800362 20.358830094337

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang