Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Oude Stoor Gastehuis

  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R359, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
  • Vanaf R915 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

De Oude Stoor Gastehuis is in Augrabies in die Noord-Kaap geleë. Die Augrabies Waterval en Nasionale Park is slegs 4 km van ons af.

Verblyf word in 3 tipes eenhede gebied, naamlik gesinseenhede, dubbeleenhede en huise. Al die eenhede het sitareas, goed toegeruste kombuise en braaigeriewe. Vyf van die eenhede het sonkrag vir die TV, Wi-Fi en ligte. Elke kamer het ook ‘n herlaaibare waaier.

Die gesinseenheid het 2 slaapkamers wat elk ’n badkamer het, asook 'n sitarea, volledig toegeruste kombuis en braai-area. Die dubbeleenheid het ’n kamer met dubbelbed, 'n en suite-badkamer, kombuis wat volledig toegerus is en sitarea. Huis 6 het 3 slaapkamers, 2 badkamers, kombuis wat volledig toegerus is, sitarea en braai-area. Huis 7 beskik oor 3 kamers, 2 badkamers, kombuis wat volledig toegerus is, sitarea en eetarea.

Besienswaardighede en doendinge in die area sluit Khamkirri Privaat Wildreservaat en Riemvasmaak Warmwaterbronne in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 109 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Liezel B
Gesin met klein kinders
5.0
Klein bietjie henel in aarde. Rustige Noord-Kaapse karakter wat in al ons behoeftes voorsien. Ons het baie lekker gekuier. Pragtige asemrowende mooi l...
Sien meer
Sep 2024
Anita K
Saam met vriende
5.0
Groot bederf! Heerlike plaasatmosfeer! Alles wat jy nodig het met puik diens!
Aug 2024
Paul D
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflike netjiese verblyf. Ons het heerlik gebly in 'n baie netjiese en goed toegeruste eenheid. Die ontvangs was vriendelik en ons het tuis gevoel....
Sien meer
Aug 2024
Johannes F
5.0
Die perfekte plek om te bly. Ons het in huis 7 gebly. Dit het alles wat ons verwag het en meer. Die huis is ruim met drie gerieflike kamers, 'n goed t...
Sien meer
Aug 2024
Benita C
5.0
Peaceful and tranquil for mind, body and soul. Fresh air. Beautiful and clean. Well taken care of. Everything one would need in a self-...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cecilia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 109

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • R359, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
  • Gaste dink De Oude Stoor Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R915
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R915
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 35 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R359, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72905981a6b58504436a0559e9ef5551677127d01d7f78b3c3b8104713e595f72a9a01919c5a8b4c53418f6273fb7df48635?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R915 per nag (plek vir 2) 109 5 1 5 R359 Augrabies 8874 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.651512800362 20.358830094337

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang