Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Oude Wes

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marijke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 76 resensies vir De Oude Wes
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Stefan C - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan C

Baie netjies.

Het baie lekker gebly.

Asanda N - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Asanda N

We had an awesome time.

A spacious, beautiful house. Nice and quiet area. It felt like home away from home.

Carla D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla D

Mooiste huis met alles wat jy nodig het. Veilig, skoon en lieflike braai area.

Dit was een van die lekkerste naweke. Alles was so mooi skoon en goed ingerig. Van vol DStv tot WiFi. Baie spasie en die kinders het dit baie geniet. Lekker braai area met hout.

Jethro C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jethro C

Neat, clean, modern, safe, beautiful.

Absolutely fantastic. The owner went out of their way to make us feel at home and comfortable.

Elmarie V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V

Skoon, ruim en gerieflik! 'n Pragtige huis.

Ons het heerlik gebly en sal graag volgende keer langer wil bly om die omgewing te verken.

Raylene S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raylene S

Absolutely amazing!

We had a lovely time at De Oude Wes. The house is very big and spacious; we didn't even use half of the rooms. The owner is very friendly and helpful. I would definitely go back.

Quinette W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinette W

Dit het gevoel soos huis!

Pragtige plek en baie goed toegerus. Ons sal definitief weer daar gaan bly.

Bennie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie V

Baie rustig.

Baie netjies en skoon, motors was ook veilig al moes van hulle in die straat staan. Sal weer by De Oude Wes oorbly.

Irene G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene G

Net een nag oorgeslaap maar alles was perfek!

Heerlike, gerieflike huis met alles wat jy nodig het.

Tessa S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa S

Gerieflik, netjies, baie spasie.

Ons het vreeslik lekker gebly.

Gideon James J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon James J

Baie bly ons gesin het hier oorgebly - net goeie herinneringe wat ons saamneem.

Heerlik uitgerus in hierdie pragtige ruim huis met baie slaapplek. Die kombuis is goed toegerus. Die stilte in die agtertuin in die oggend bedaar jou sielsmens. Ons sal weer hier oorbly.

Toinette D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toinette D

Onvergeetlik lekker.

Ongelooflik lekker ruim huis.

Yolande K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande K

Fabulous, quality and value for money!

Most beautiful house and quality bedding, such a treat, I could stay 2 weeks!

Clarissa H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarissa H

Sal weer daar oorslaap.

Skoon, netjiese en ruim huis.

Mitchelle S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mitchelle S

Comfortable.

It was fantastic. Loved it.

Landie D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Landie D

'n Lafenis vir 'n groot groep moeë mense.

Ons het heerlik gebly. Ons was 2 paartjies met 5 kinders en het genoeg spasie gehad. Die huis is pragtig en 'n ware lafenis! Ons was bekommerd oor veilige parkering, maar ons het 2 groot voertuie op die sypaadjie parkeer en dit was stil en veilig. Ons waentjie was in die motorhuis waar 'n deur ons direk in die huis gebring het - so gerieflik. Die Superspar is binne stapafstand. Ons beveel De Oude Wes sterk aan!

A.e. V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
A.e. V

Waarde vir geld en netjies.

Het baie lekker gebly. Absoluut die geld werd.

Sanet L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet L

Pragtige huis waar jy onmiddellik tuis voel.

Dit is ons derde oorslaap by De Oude Wes. Uitstekende waarde vir geld. Ons lekkerste oorslaap in Graaff-Reinet. Kan dit regtig aan enigiemand aanbeveel.

Stewart S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stewart S

Great value, great stay, fantastic.

De Oude Wes was a fantastic family home to stay over. Ideal for a night or a week. Full of charm and character. Will be back and will recommend to family and friends.

Amanda E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda E

Baie lekker gekuier, mooiste huis.

Baie lekker gebly, mooiste huis.

Gustav K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav K

Gemaklik, klassiek en goeie waarde.

Dit was heerlik en ons het baie spasie gehad. Die plek is regtig mooi en goed onderhou, en ons sal beslis weer wil terugkom.

Jacques F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques F

Lekker Karoo kuier in 'n skoon en netjiese huis.

So 'n ruim huis met baie slaapplek en lekker kuierareas. Die plek is skoon en netjies. Ons sal definitief die huis kan aanbeveel.

Liandi R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liandi R

Netjies, gemaklik en alles wat jy moontlik kan nodig kry.

De Oude Wes is 'n pragtige, gerieflike huis met baie spasie - veral vir kinders. Ons bly altyd baie lekker by hulle en sal weer terugkeer.

Henriette J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette J

Beste besluit ooit!

Ongelooflik pragtige, gerieflike blyplek.

Amanda E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda E

Waarde vir geld.

Tien uit tien!

Elsa V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa V

Pragtige, groot huis ideaal vir 'n groep mense.

Ons het baie lekker gebly en sal beslis die huis weer bespreek. Baie netjies, met alles wat jy nodig het, lekker warm komberse, skoon en lieflike linne op beddens.

Elizna V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna V

Ons het lekker gebly, die garage is te klein vir 'n dubbelkajuitbakkie, maar die straat was veilig.

Ons het lekker gebly, jy laat jouself in by die deur en los die sleutel daar as jy loop. Die WhatsApp-boodskap met instruksies van hoe alles werk was voldoende.

Joelene M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joelene M

Baie netjies en skoon.

Huis is baie lekker as jy 'n groep mense is en die geld werd.

Lizl P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizl P

Pragtige huis, goed geleë in Graaff Reinet.

Pragtige ou huis, maar toegrus met moderne gemak. Beddens en beddegoed was baie gemaklik, huis goed toegerus, baie warm water vir groot groep. Slegs enkelgarage, maar motor in straat was die norm vir baie huise. Diens van gasvrou uitstekend.

Michelle B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

Dit is 'n snoesige kuierhuis wat die lekkerste halfpad-merk is vir fietswedrenne.

Gee verseker die tuis by die huis gevoel. Bekostigbaar, lekker en net wat mens nodig het, niks meer nie. Sal hom enige tyd aanbeveel en julle gaan ons verseker weer sien!

Divan B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Divan B

Skoon, netjies, alles is daar en die beste waarde vir geld ooit!

Die plekkie is fantasties. Ongelooflike goeie waarde vir die geld. Skoon en netjies. Sal definitief weer daar slaap vir 2 of 3 aande om meer te doen en sien in Graaff-Reinet.

Sarnel K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarnel K

Baie skoon en netjies.

Baie dankie vir alles. Sal weer daar kom bly en dit aanbeveel.

Sandra L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra L

Fantastic spot!

We loved our stay! Marijke was wonderful - so helpful and kind. We could walk almost anywhere from our comfortable base of De Oude Wes. Excellent value for money, highly recommend.

Christelle C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle C

Heerlik, skoon en netjies!

Sien sterre.

Petra E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra E

Stunning.

Huislik, maar stunning. Alles is pragtig ontspanne, nogtans luuks.

Ulrica S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulrica S

Home away from home.

Everything was great, huge house, great location, very comfortable and clean. Provisions are made for when there is loadshedding. Very friendly staff.

Jenice V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenice V

Bekostigbare oorslaapplek vir groot familie.

Netjiese, ruim huis met goed toegeruste kombuis. Lekker, beskutte onderdakbraaiplek. Definitief 'n bespreking werd vir groot familie. Motorhuis wat in die huis inkom was 'n bonus. Maklik om die bagasie af te laai. Vriendelike diens. Ek was baie tevrede.

Lee-anne J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne J

Relaxing, good place to overnight or for sightseeing.

We stayed here as an overnight to the Eastern Cape as well as a weekend on the way back to explore Camdeboo National park and historic sights. The house is lovely and excellent for a large group traveling together. We would definitely stay here again.

Willem C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem C

Baie oulike huis en besonders groot. Baie oulike braai-area en outydse gevoel van die huis.

Sal beslis weer daar bly.

Gustav M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav M

'n Mooi en groot huis.

Ons het hier oornag en was baie beïndruk met hierdie groot huis. Ons sal graag binnekort terugkom en meer tyd in die huis en dorp deurbring!

Izelda R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelda R

Ons was 5 groot mense en een kind. Dit was verskriklik lekker in daai mooi plek.

Lekkerste plekkie om in te boek. Alles is pragtig, en baie netjies. Lekker groot huis, met mooiste ruim kamers. Aircon en dakwaaier. Alles is die moeite werd in daai huis.

Jaco N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco N

Absolute aangename ervaring.

My dogter het haar badsakkie vergeet met waardevolle parfuum, dit is aan ons terug gekoerier deur die eienaar sonder enige koste. Voorwaar 'n ooslaapplek in die hartjie van Karoo, wat ek vele kere sal terugkeer, en oorweeg om self langer the vertoef op volgende reis. Met dank.

Annette B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Annette B

Huis is fantasties!

Heerlik gebly, maar daar is nie parkering vir 'n groterige kar soos 'n Fortuner nie. So ek was die hele nag wakker om die kar op te pas. Dit sou goed wees as veilige parkering gereël kan word by bure. Ons is nie gewoond om 'n voertuig op die straat te los nie.

Ruth-ann M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ruth-ann M

It was outstanding.

The place was really clean and tidy. It offers great value for your money.

Melissa B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa B

Lovely stay.

Travelling from Eastern Cape back to Western Cape with young kids, and Oude Wes was the perfect stay, very spacious home with enough hot water for a big group, just overall cosy especially if you have been on the road for hours. Full DStv package and Wi-Fi to keep kids entertained. Very safe and quiet area, it will definitely be our stay-over spot when travelling throughout the Eastern Cape again.

Arnold C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold C

Spacious house with superb interior.

Can accommodate larger groups. Beautifully decorated inside with everything you need including a nice kitchen and back garden. Everything is well maintained and clean. Only downside is small garage, so parking is in the street for larger cars.

Eva F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eva F

Absolutely amazing!

The website does not do this place justice! It is absolutely beautiful. The place was spotless and we loved the intricate details in the home. A mixture of modern and traditional was just spot on and of impeccable taste. Our host communicated with us throughout our stay sending us load-shedding schedules. We were two families with both teenagers and toddlers and both groups were entertained. The little ones loved the sound of their feet as they ran across the beautiful hardwood floors! It had everything we needed and the most beautiful cups for our morning coffee! Graaf Reinette in itself is an amazing little town full of history. The people are well-mannered and very friendly. I would definitely recommend De Oude Wes as an exceptional place to stay. We hope to be back soon! We absolutely loved it, our home away from home! The only issue was the water, it was either piping hot or icy cold when taking a bath. We couldn't even shower! But the house more than made up for the water issue!

Janette V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janette V

Groot familie gerief.

Die huis is pragtig en lekker groot vir familie. Die waterdruk was baie sleg as gevolg van load shedding. Die braai area is lekker beskut en ons hondevriende was veilig.

Leandra D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra D

Baie goeie waarde vir geld.

Pragtige ruim huis met baie spasie. Ons was 6 mense en daar was meer as genoeg plek, baie netjies ook!

Susan F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan F

Pragtige plek, lekker gebly.

Beskostigbare verblyf in 'n pragtige huis. Baie netjies en skoon. Oorgenoeg ruimte en alles wat jy nodig sou hê om selfs lank daar te bly.

Jomaré A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jomaré A

Huis weg van die huis.

Alles was mooi en netjies skoon. Die plek was goed toegerus. Alles was daar wat mens sou nodig kry. Hulp was 'n WhatsApp-boodskap weg. Kon nie die tydhouer op die lugwerkstelsel in een van die kamers waardeer nie, en wanneer dit sou werk, het dit nie juis die kamer reg koel gemaak nie. Ons gesin het ook 'n bietjie bangerig gaan slaap omdat ons die plek met 'n paar spinnekoppe moes deel.

Ineke L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ineke L

Die huis was skoon, die meubels mooi en daar is voorsiening gemaak vir die meeste gebeurlikhede

Dit is 'n ouer huis met 'n sfeer, oulike braaiarea, genoeg toerusting om maklik te kan bly. Daar is selfs 'n wasmasjien met seep!

Karin E - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin E

Fantasties!

Als was baie mooi en netjies met ons aankoms.

Hay-leigh V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hay-leigh V

The house is so beautiful.

Beautiful house and so much space. We enjoyed our stay.

Matthew D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew D

More than satisfactory. Lovely accommodation.

Very comfortable. Beautiful, large house.

Janine P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine P

Wonderful, comfortable stay in safe neighbourhood.

De Oude Wes is situated in a beautiful neighbourhood. It had all we required for a warm and comfortable stay in winter. Unfortunately our double cab bakkie could not fit in the lock up garage, but it was safe anyway.

Liandi R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liandi R

Beste verblyf in Graaff Reinet!

Die lekkerste, skoonste, gerieflikste blyplek op die dorp. Alles net van die beste. baie gerieflik en ruim. Ons kom beslis weer terug!

Shane N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane N

Its was simply the best and very convenient for our needs.

Our host was extremely attentive to all our needs and also came out more than once to helps us out. We will definitely be back. Just one issue though is the warm water in the second bathrooms shower is a municipal issue which needs to be sorted out. that is according to the handyman that our host sent out to try and fix the problem. Other than that perfect.

Daniellle R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniellle R

Waarde vir geld. Baie netjies en vriendelike diens.

De Oude Wes huis was baie meer as wat ons verwag het, die plek was baie netjies en skoon en verskriklik baie ruim. Dit was regtig 'n plesier om daar te wees, sal definitief weer daar tuisgaan. Enigste ding wat ons bietjie onkant gevang het was die grootte van die potte aangesien ons 'n groot gesin was maar met een boodskap was die vriendelike en behulpsame agent onmiddellik tot ons redding en het dit geen moeite geag om ons te assisteer nie. Dit noem ons puik diens. Wel gedaan Oude Wes met jul diens en die netheid en spasie van die plek, sal julle nog baie hoogtes ingaan en ek wens dit op julle plekkie toe.

Hantie A - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie A

Pragtige ruim huis, baie netjies. Sal beslis weer besoek en aanbeveel vir enige toeris.

Ons het baie van die huis gehou en die omgewing baie geniet. Volgende jaar kom ons vir seker terug.

Joelene M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joelene M

Fantastiese plek, definitief waarde vir geld, sal weer kom.

Baie netjies en skoon.

Marinda B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda B

Baie lekker.

Netjies, skoon en waarde vir geld.

Willem B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B

Baie aangenaam.

Alles wat ons in die huis gesoek het, was daar en kommunikasie per WhatsApp was ook goed. Sleutel in kluisie by deur was positief.

Phil A - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phil A

More than what we expected.

We absolutely love the accommodation. It is walking distance from shops and Restaurants and Marijke called on the first day to make sure everything was okay. Can recommend this place to anybody with a 6 year old and 9 people in their party.

Chanel M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel M

Fantastiese verblyf. Ruimte, skoonheid, lugversorger was ons lewensredder, baie gerieflik vir enige okasie. Ons kom definitief terug.

Die spasie en netheid van die plek was vir ons die beste. Ons kom binnekort weer terug dan sal ons vir meer aande oorslaap.

Sharon A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon A

Peaceful.

Beautiful place. Really comfortable beds. Perfect location.

Anna-marie V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anna-marie V

Ons was slegs vir een nag daar oorgebly, maar het alles wat nodig was daar gevind.

Dit was nogal koud en daar was nie verwarmers beskikbaar. Die stort we krane meng nie, so jy stort of koud of verbrand.

Libin B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Libin B

House was neat and tidy, very spacious with enough cutleries for cooking.

Great location, spacious house, enjoyed our stay. Thanks.

Juanita C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita C

Die dekor in die huis is mooi.

Rustig en gerieflike verblyf. Beveel dit aan.

Dorothea B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothea B

Pragtige huis en so netjies! Dankie dat my hondjies ook daar kon tuisgaan! Sal van nou af daar oorbly!

Huis perfek. Diens perfek. Beddens slaap soos 'n droom! Dankie vir die voorreg om daar te kon oornag!

Hester W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester W

Waarde vir jou geld.

Pragtige huis. Ons sal dit definitief aanbeveel. Ons sal enige tyd weer daar boek

Hardus V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardus V

Baie mooi huis, lekker gekuier.

Huis is in goeie ligging, in groot en baie netjies. Perfek vir meer as een groep vriende wat saamreis.

Irene G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene G

Baie ruim en netjiese huis met alles wat jy nodig het.

'n Ruim huis met baie spasie en die ligging is baie goed. Die agtertuin is perfek indien jy klein hondjies het wat saamreis.

Robynn E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robynn E

Baie netjies, skoon, modern en mooi!

Baie goeie waarde vir geld. Baie moeite ingesit en alles was só skoon en netjies. Sal dit vir seker aanbeveel!

Bernadise V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadise V

Very nice.

Very clean and neat house. Definitely going back when I'm in that area.

Frans V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frans V

De Oude Wes is ’n huis weg van die huis.

Baie netjies plek. Baie ruim huis wat geskik is vir ’n groot groepe mense. Waarde vir geld!

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesstraat 14, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc42b7e42c304521dc1de6b957c7903de528e60d419ef29a72bbe91ddcff2ee5530b3252dbf363d0913c9b04112c32ea454b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 9) 76 5 1 5 14 Wes Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.257695185448 24.535269236587

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang