De Oude Yotclub
Beskrywing
Dié kamer het 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer in die gang met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Geriewe in die kamer sluit koffie- en teemaakgeriewe, 'n haardroër en 'n TV in. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Seep
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Die swembad word op eie risiko gebruik.
Kinders onder 12 jaar moet onder ouer- of voogtoesig swem.
Geen drink- of eetgoed word in die swembad toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Geriewe in die kamer sluit koffie- en teemaakgeriewe, haardroër en 'n TV in. Daar is ook 'n kluis waardevolle items. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike yskas en DStv is in die eetsaal beskikbaar. Gratis WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Die swembad word op eie risiko gebruik.
Kinders onder 12 jaar moet onder ouer- of voogtoesig swem.
Geen drink- of eetgoed word in die swembad toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n dubbelslaapbank wat slaapplek aan 2 kinders onder 10 bied. Gratis WiFi, 'n haardroër, TV en 'n daaglikse skoonmaakdiens is ook ingesluit. Ontbyt is vir 2 gaste beskikbaar en kinders se ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Die swembad word op eie risiko gebruik.
Kinders onder 12 jaar moet onder ouer- of voogtoesig swem.
Geen drink- of eetgoed word in die swembad toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met ’n stort, wasbak en 'n toilet. Die kamer is afgesonder van die res van die B&B en bied 'n pragtige uitsig oor die tuin, Grobbelaarsrivier, en die Swartberge vanaf sy patio. Daar is ook ’n klein selfsorghoekie met ’n klein yskas, mikrogolfoond en basiese breekware. Koffie, tee en beskuit word voorsien en die kamer het ook ’n TV, haardroër en kluis. Gaste kan van die gratis WiFi en daaglikse skoonmaakdienste gebruik maak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Die swembad word op eie risiko gebruik.
Kinders onder 12 jaar moet onder ouer- of voogtoesig swem.
Geen drink- of eetgoed word in die swembad toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
De Rooie Kruik is 'n gesinseenheid. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n ekstra dubbelslaapbank vir nog 2 kinders. Gaste het ook toegang tot 'n lieflike tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Die swembad word op eie risiko gebruik.
Kinders onder 12 jaar moet onder ouer- of voogtoesig swem.
Geen drink- of eetgoed word in die swembad toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rudds-laan 9, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang