Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Oude Yotclub

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Hennie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Vriendelik, hulpvaardig, skoon, veilig, mooi natuur. Briljante verblyf! Vanaf die vriendelike en behulpsame ontvangs tot die baie goeie ontbyt. Trix en Christo is uitstekende gashere. Plek word goed bestuur en is baie veilig. Uitstekende voëllewe by die rivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
CHRISTO
De Oude Yotclub
Ons opregte dank vir die mooi woorde. Dit was ons voorreg om julle hier te hê, en ons sien uit om julle weer eendag hier te kan onthaal. Karoo groete

Amber R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

The best rest with happy conversations, happy people and good food! Such a happy stay. Everything was brilliant - large comfy bed to an incredible breakfast!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
CHRISTO
De Oude Yotclub
Thank you, Amber. It was lovely having you here, and we look forward to hosting you soon when the oval track is on. Karoo greetings, Christo and Trix van Zyl.

Santie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Hoogs aan te bevele. Ons is ontvang met wonderlike warm gasvryheid en vriendelikheid. Ons skoon en ruim kamer het uitgekyk oor die rivier en na slaap in 'n heerlike koninggrootte bed is ons bederf met 'n heerlike ontbyt. Die ligging is ideaal om die sentrale dorp te bereik deur te stap. Ons kon ook ons motor veilig op die erf parkeer. Wat 'n voorreg om sulke wonderlike, warm, vriendelike mense te kon leer ken. Ons sal beslis weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
CHRISTO
De Oude Yotclub
Baie dankie dat julle De Oude Yotclub gekies het. Was baie lekker om saam met julle te kuier. Vertrou ons sien julle gou weer. Karoo groete.

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
CHRISTO
De Oude Yotclub
Baie dankie, ons waardeer jou terugvoering. Hoop ons sien gou weer. Karoo groete

Quentin G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Waarde vir geld, vriendelik en behulpsaam. Baie vriendelike opregte mense. Het baie lekker gekuier en sal beslis weer daar tuis gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
CHRISTO
De Oude Yotclub
Baie dankie dat julle De Oude Yotclub gekies het. Was baie lekker om saam met julle te kuier. Vertrou ons sien julle gou weer. Karoo groete Christo en Trix

Tania D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Uitmuntend! Ons het De Oude Yotclub besoek tydens Paasnaweek en KKNK 2024. Volgens my mening is dit die beste verblyf in Oudtshoorn. Christo en Trix is twee hartsmense en het ons baie tuis laat voel. Ek kan hulle vir enigiemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
CHRISTO
De Oude Yotclub
Baie dankie dat julle ons gastehuis gekies het. Was regtig baie lekker om saam julle te kuier. Ons maak beslis weer so.

Elsabe V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Trix & Christo het ons baie welkom laat voel. Vreeslik vriendelik, puik diens! Aangenaam verras. Mooiste ligging en uitsigte. Vriendelike diens en heerlike ontbyt! Ons sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
CHRISTO
De Oude Yotclub
Baie dankie Elsabe, dit was baie lekker om saam met julle te kuier. Ons maak gerus weer so. Karoo groete Christo en Trix

Heleen C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Super verblyf. Perfek geleë - netjies en skoon. Sal beslis weer daar gaan oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
CHRISTO
De Oude Yotclub
Baie dankie Heleen, dit was 'n voorreg om julle te ontvang.

Jan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Sal weer daar wil kuier. Baie lekker gebly. Die gasheer en gasvrou is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
CHRISTO
De Oude Yotclub
Nogmaals baie dankie dat julle de Oude Yotclub gekies het. Was baie lekker om julle te ontvang.

Marelie D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Rustige en mooi omgewing. Heerlike tuin teen rivier. Vriendelike mense! Ons het blyplek gesoek voor en na die Cango Marathon: hierdie B&B was perfek. Baie naby aan begin. Rustige en mooi omgewing. Heerlike tuin teen rivier. Vriendelike mense!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
CHRISTO
De Oude Yotclub
Baie dankie julle. Ons het dit geniet om julle as gaste te ontvang. Hoop ons sien julle binnekort weer. Klein Karoo groete van De Oude Yotcloub Oudtshoorn. Christo en Trix.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

CHRISTO Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rudds-laan 9, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4d6b9f07b8015a5c997f2acb883823b74df11768d9d3b091fd47d0a62b168cc32dfc289508044dab3aa9e2fc302d8441ea69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R900 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 9 Rudds Avenue Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.586697437654 22.202152230025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang