Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Oudewerf Guesthouse

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Marlize S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Oase in Queenstown. Dit was 'n heerlike oase met die mooiste tuin en 'n lekker groot stoep om op te ontspan. Net 'n klipgooi van Queens College af en 'n oulike restaurant vir aandete om die hoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Mooiste, gerieflike kamers. Heerlike ontbyt, puik diens. Niks was moeite nie, alles was van die beste gehalte. Pragtige tuin en die mooiste kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner B
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jun 2024

Excellent. Everything was just perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rose
De Oudewerf Guesthouse
Dear Werner, Thank you for the review and for your kind words, we appreciate it and are happy that you enjoyed your short stay with us at De Oude Werf. We look forward to having you back sometime. Have a lovely week. Kind Regards, Rose

Elanie T
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jul 2023

Baie netjies en skoon en vriendelike diens! Baie netjiese, skoon akkommodasie. Rose, die eienaar, was ook baie vriendelik en behulpsaam! Ideale kamer vir 'n gesin.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Terrilee S
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2019

'n Wonderlike verrassing in Queenstown. 'n Pragtige huis wat baie smaakvol versier is. Ons gasheer was verwelkomend en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne R
1 nag
5.0
Mrt 2017

Baie lekker plek. Goeie diens, skoon en netjiese kamer. Sal enige tyd weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rose
De Oudewerf Guesthouse
Baie bly jy het dit geniet Corne. Kom maak gerus weer n draai! Groete - Andre en Rose

Riana N
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jul 2017

Pragtige verblyf en baie skoon en netjies. Die gastehuis is pragtig. Ontbyt was heerlik en die kamers baie skoon en netjies. Dit was 'n wonderlike ondervinding. Beveel dit verseker aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Rose
De Oudewerf Guesthouse
Thank you for your kind review Riana. It was a pleasure having you all stay with us, you were lovely guests. Kind Regards, Rose

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rose Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berry-straat 65, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlMTYwMDk2LWIzOTYtNDJiOS04MjEzLThlMTg4ODRlMWQ5ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 65 Berry Street Queenstown 5320 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.893128126765 26.882877186508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang