Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Poort

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Johan S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Will be back . We had a super lovely stay, making it a very relaxing weekend. If you want to get away from everyday life and do a little "Off Grid" living, it is definitely the place to be. Remotely hidden away from society and all the hustle and bustle… Clean, organised and with a touch of character. Thank you for a lovely stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee-anne K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Lovely family getaway off the grid. Our stay was lovely, the indoor fireplace was such a blessing with the freezing weather conditions on the second night. They arranged a TV and DSTV so we could enjoy the rugby. Due to the heavy rainfall, the cottage felt like a houseboat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Een van die beste vakansies wat ons nog gehad het. Dit is stil, die huis was reg op die dam, eintlik na die baie reën letterlik teen die dam. Daar is baie voëls wat sing, en die huis is baie gerieflik en die warm bad en die vuurherd was baie lekker om die koue af te weer. Sal weer kom. Die area bied ook baie. Gasheer en vrou was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rus, vrede, natuur, stil raak. Chalet is perfek gelëe, alles is netjies en skoon. Baie gerieflik ingerig. Ware ontspanningsgeleentheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danny P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2024

Heerlike wegbreek! Ons het baie lekker gebly. Wat jy sien is wat jy kry!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

A tranquil and secluded oasis! Vista vista vista! A very relaxing stay and the hosts made a great effort to make our romantic stay special. Book 2 nights because the tub is large and takes 12 hours to heat, so you don't want to be ushered out early before you can enjoy the fruits of your labour in this stunning location!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie V
1 nag Saam met vriende
4.6
Mrt 2024

Dis hoe ontspan lyk, stilte, water en pragtige voëls! Daar sal ons vir 'n week kan bly, fantastiese plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Trudie S
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Jun 2024

Vrede en lekker warm geslaap. Ek sal weer sê as die eienaar weet van die jacuzzi. Ja, ons het, MAAR DIE JACUZZI HET NIE GEWERK en dit was teleurstellend, dis hoekom ek bespreek het.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Corlene
De Poort
Beste Trudie, Dankie vir jou terugvoer. Soos aan jou gemeld, het die eienaars die bad se grootte aangepas om te verseker dat dit behoorlik werk en dit sommer nou lekker warm maak.

Suzanne A
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Mei 2024

Peaceful, blissfully quiet and serene. Heaven! With mosquitoes. It seems we were not expected! The gate was locked, and due to there being no signal, it was very difficult to get hold of anyone. We were quite concerned as it got dark very quickly. There was not much wood at the house, and the water ran out. The owner very quickly sorted the wood and water out for us though. But I definitely got the impression they were not expecting guests. The mosquitoes were horrendous! It would be nice to have an outside braai as the house filled with smoke. Besides all of this, we had a wonderful weekend. Waking up to the stillness was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Corlene Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 115

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mierkraalplaas, Vanaf die R43, 11 km vanaf Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA104afb0e7e9e5cb5f71ff8810da0e15bd38b6a02139f5f0e771033b71c01cdf939e4e08650af136a2e1e23114900814aa261?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 29 5 1 5 Mierkraal Farm Off the R43 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.59097162187 20.00561847736

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang