Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Poort

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mierkraalplaas, Vanaf die R43, 11 km vanaf Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

De Poort bied 'n afgesonderde wegbreek weggesteek in die Overbergse bos en kyk uit oor 'n pragtige dam. Die kothuis is in 'n rustige omgewing geleë, net 11 km vanaf Bredasdorp en 35 km vanaf Struisbaai aan die kus.

Die kothuis het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers is toegerus met storte. 'n Slaapbank vir kinders kan in die leefarea gevind word.

Die kothuis beskik oor 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea met 'n uitsig oor die dam. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas met 'n klein vrieskas en 'n gasoond en stoof. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en stoele, en 'n sitkamer met 'n binnenshuise kaggel.

Die rustieke aantrekkingskrag smelt in met die omliggende natuur en die kothuis is buite die netwerk en werk op sonkrag en gas, maar dit is toegerus met luukshede soos WiFi en 'n houtvuur-bubbelbad vir daardie sterre nagte.

Doendinge sluit voetslaan, swem, visvang en perdry in of ontspan net op die patio en geniet die natuur; as jy gelukkig is, kan jy selfs 'n bok sien.

Die ligging bied toegang tot wynplase in die omliggende area, en die Agulhas Nasionale Park.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Johan S
Saam met vriende
5.0
Will be back . We had a super lovely stay, making it a very relaxing weekend. If you want to get away from everyday life and do a littl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Lee-anne K
Gesin met tieners
5.0
Lovely family getaway off the grid. Our stay was lovely, the indoor fireplace was such a blessing with the freezing weather conditions ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Dawie K
Gesin met tieners
5.0
Een van die beste vakansies wat ons nog gehad het. Dit is stil, die huis was reg op die dam, eintlik na die baie reën letterlik teen die dam. Daar is ...
Sien meer
Jul 2024
Danie L
Saam met lewensmaat
5.0
Rus, vrede, natuur, stil raak. Chalet is perfek gelëe, alles is netjies en skoon. Baie gerieflik ingerig. Ware ontspanningsgeleentheid.
Apr 2024
Danny P
Gesin met klein kinders
4.8
Heerlike wegbreek! Ons het baie lekker gebly. Wat jy sien is wat jy kry!
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Corlene Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 115

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Mierkraalplaas, Vanaf die R43, 11 km vanaf Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Poort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mierkraalplaas, Vanaf die R43, 11 km vanaf Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA104afb0e7e9e5cb5f71ff8810da0e15bd38b6a02139f5f0e771033b71c01cdf939e4e08650af136a2e1e23114900814aa261?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 29 5 1 5 Mierkraal Farm Off the R43 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.59097162187 20.00561847736

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang