Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Possel

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Possel-straat 12, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 R1 020 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

De Possel is 'n knus selfsorg-eenheid wat verblyf bied op die gasheer se perseel in Caledon, 'n bekoorlike dorpie in die hartjie van die Overberg-streek.

Die 1-slaapkamer-eenheid het slaapplek vir 4 gaste en is langs die hoofhuis geleë en bied privaatheid en parkeerplek reg voor die eenheid. Die kamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n instapstort, wasbak en toilet. Boonop is daar 'n slaapbank in die leefarea wat slaapplek vir 2 gaste bied.

Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, mini-oond met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste kan moderne geriewe soos komplimentêre WiFi en 'n slim-TV met toegang tot DStv, Netflix en YouTube geniet.

Die eiendom is binne maklike bereik van die dorpie, die casino en die warmwaterbronne, wat gaste in staat stel om vermaak en ontspanning in die area te geniet.

Daar is 'n rugsteunkragstelsel wat verseker dat die ligte, TV en WiFi aan bly tydens beurtkrag.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • De Possel-straat 12, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Possel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 700
R1 700 R1 020
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 700
R1 700 R1 020
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Possel-straat 12, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA368a791d01435d36c638ad843b78213a0809edc4b14019d548204049e72e42d00bb345fdfbbc100515c35176050d576611e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R1 020 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 12 De Possel Street Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.2325244 19.4248192

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang